Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Vakansie Innie Kaap
Vakansie Innie Kaap [boodskap #98009] |
Fri, 10 September 2004 08:14  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ian se niggie kom volgende maand kuier, en ek kry toe 'n pamflet van 'n nuwe
bemarkingsding by die Waterfront.
Ek gaan definitief van dit gebruik maak.
Gaan kyk by:
www.thecapetownpass.co.za
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vakansie Innie Kaap [boodskap #98129 is 'n antwoord op boodskap #98075] |
Sat, 11 September 2004 18:27  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 11 Sep 2004 08:08:22 +0200, "Annette" wrote:
> Dis nooit mooi om sulke naakte jaloesie te sien nie;))
ek sien so week of twee gelede in 'n lokale keorant, "Daily News"
'n brief van 'n leser wat reken dat Kaapstad nou sal moet voete
optel en beweeg, as dié Waterfrontsgewyse wil probeer vòòr bly:-)
net soveel groete
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:43 UTC 2025
|