| Inspuitings [boodskap #95868] |
Ma., 02 Augustus 2004 05:17  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ian se niggie kom in Oktober hier kuier, haar eerste keer in SA, en sy is
deur die mense daar oorkant ingepraat om omtrent 10 inspuitings te neem,
o.a. polio, malaria en disentrie.
Ek het my lam gelag toe ek dit hoor.
Sy gaan net in die Kaap bly en toer. Ek wonder hoeveel gevalle van malaria
is in die Kaap aangeteken.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Inspuitings [boodskap #95897 is 'n antwoord op boodskap #95868] |
Ma., 02 Augustus 2004 13:06  |
Lioncall
Boodskappe: 1 Geregistreer: Augustus 2004
|
Junior Lid |
|
|
Klink soos die ou wat my gevra het "waar is die leeus wat in die strate
loop". En dit in Joburg. Hy was vertel in England om n' geweer te koop en
saam te bring na Joburg
|
|
|
|