|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Regters [boodskap #96933 is 'n antwoord op boodskap #96880] |
Do., 19 Augustus 2004 12:21   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 18 Aug 2004 11:46:11 -0400, Katryn wrote:
> Dankie vir die regstelling, Ferdi. Ek het dus verkeerde afleidings uit
> Plato se boodskappe gemaak.
> Tegnies gesproke het ek ons stelsel ook baie vereenvoudig, maar aan
> die einde van die dag bly dit tog maar politieke aanstellings hier by
> ons ten minste.
> Ek sal dit nou eers deurlees voor ek iets verder sê. Maar so op die
> oog af lyk julle stelsel baie meer sound as die van ons. So, dan
> verstaan ek nie die klagtes oor julle regters nie.
Enige stelsel is natuurlik politiek.
As die president dit aanstel het hy keuse, 'n beperkte een, maar een.
En hy is die politieke leier van die land.
As die pres. die NIE sou aanstel nie, maar se nou maar die posman, is
dit ook polities gekleur - dan is die politiek dat die regering van
die dag geen inspraak het nie!
Die belangrike faktor is watter checks and balances is daar en in
terme van rule of law watter onafhanklikheid is daar vir die regters.
In die VSA vermoed ek ten minste op laer vlak is daar 'n soort
demokratiese stemmery?
Indien wel is dit natuurlik 'n check and balance wat werk in 'n
gevestigde demokrasie.
Die belangrikste beskerming in SA (en waarskynlik op hoe"r vlak in die
VSA ook?) is dat regters lewenslank aangestel word. Hulle gaan die
politici van die dag oorleef en hulle hoef nie bang te wees om enige
uitspraak te maak nie want hulle kan nie gefire word nie - behalwe as
hulle mal word of totaal onbevoeg optree en dan moet dit ook bewys
word voor 'n jury of their peers - ander regsgeleerdes.
Daar is in die algemeen nie klagtes in SA oor regters nie. Indien
enigiets, is daar waardering elke keer as die grondwetlike hof die
regering van die dag teregwys en in lyn bring in terme van die
grondwet..
Onder sommige regsgesindes is daar egter soms 'n algemene irritasie
dat swartmense en vroue nou regters word. Dit maar wat jy raaksien.
Daar is 'n bewustelike program om die hoofsaaklik wit en manlike
wereld van regters te balanseer met donker velle en vroue. Die
aanstellings kom natuurlik ook uit dieselfde poel as waaruit die wit
manlike regters alyud gekom het - regspraktisyns.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96951 is 'n antwoord op boodskap #96947] |
Do., 19 Augustus 2004 14:01   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester" wrote:
> As dit jou gelukkig maak om my 'n AWB te noem, jy's welkom skattie. Dit is
> mos die regte term vir jou soort of hoe?
Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
Aangesien ons die mense was wat
> ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie, maar
> dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
> nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van jou
> en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
> nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde ou
> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.
Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
ook!
Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
iemand. Is dit jy?
Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
Was jy by die WVK?
Moes jy dalk by die WVK gewees het?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96956 is 'n antwoord op boodskap #96951] |
Do., 19 Augustus 2004 14:18   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:dbc9i0pn91m9knac0uqjfksq2dq5ovl289@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
----ek dag ek spreek jou maar net reg aan! Dog jy sal waardering daarvoor
hê!
>
> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
> ook! ----nooit gesê ek was by die polisie nie. Jy vis.
>
> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
> iemand. Is dit jy? ----Ongelukkig nie [vir jou!]
>
> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
> Was jy by die WVK?
> Moes jy dalk by die WVK gewees het? -----Sjit, maar nou is jy nuuskierig, is jy nie?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96959 is 'n antwoord op boodskap #96942] |
Do., 19 Augustus 2004 14:29   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jinne en jy reken jy's die een met die gediggiegraad! Die woord apartheid
is 'n modewoord wat deur julle gekerm 'n vloekwoord gemaak word. Jy kan
enige term gebruik wat jy wil, maar mense sal nooit dieselfde wees nie.
Geen ordentlike swart man sal ooit 'n wit man of 'n kleurling wil wees nie
en vice versa. Enige mens met identiteit is presies dit wat hy is, niks
meer of niks minder nie. Jy lees duidelik nie wat ek skryf nie en vlieg
in 'n rooi gloed weg en tik, maar jy redeneer van die punt af. Ek sê
steeds: Dit wat met apartheid VERKEERDELIK onder die wet gedoen is, is
eintlik wat die verskillende volkere in Suider-Afrika eintlik wil hê. Die
bewyse is volop. Het die Xhosa na die nuwe bedeling hul tuisland teruggegee
vir almal om in te gaan bly? Wat van die Zoeloes? Definitief nie die
Owambos nie en ook nie die Herero's nie! Jy maak sulke simpleton-aannames
dat alle blankes ryk is en hierdie magdom voordele geniet. Baie, baie
blankes het g'n voordeel uit apartheid getrek nie en sal ook nooit nie want
daar is nie 'n tuisland of goedkoop behuising wat vir hulle opgerig word
nie.....was ook nie en sal ook nooit wees nie, want apartheid het omgedraai.
Waar dit wit op swart is, is dit nou swart op wit. Maar dit sal mos vir
jou reg wees, hmm?
"@rogers.com" wrote in message
news:wH1Vc.41$NRf.36@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Hoekom wil jy hulle almal bymekaargooi?
>
> Jy blaf gedurig teen die verkeerde
> boom op. Niemand wil enigiemand
> "bymekaargooi" nie. Maar dit is
> fascisties om wetgewing in te bring
> om mense te skei of bymekaar te
> gooi. Dit behoort die keuse van die
> individu te wees. Hou nou op om
> oor "apartheid" te praat, asof die
> betekenis van die woord is dat
> "soort soort soek." Jy weet goed
> genoeg wat onder apartheid verstaan
> word. Die geforseerde skeiding van
> groepe volgens ras in SA deur 'n
> stalinistiese sosialistiese regering.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96967 is 'n antwoord op boodskap #96956] |
Do., 19 Augustus 2004 14:43   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 19 Aug 2004 15:18:35 +0100, "Suidwester" wrote:
>> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
>> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
>> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
> ----ek dag ek spreek jou maar net reg aan! Dog jy sal waardering daarvoor
> hê!
Julle is mos maar so. Try altyd die aanspreek-ding.
>> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
>> ook!
> ----nooit gesê ek was by die polisie nie. Jy vis.
>> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
>> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
>> iemand. Is dit jy?
> ----Ongelukkig nie [vir jou!]
>> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
>> Was jy by die WVK?
>> Moes jy dalk by die WVK gewees het?
> -----Sjit, maar nou is jy nuuskierig, is jy nie?
So jy was een van daai militere intelligensie-tipes wat joernaliste
binnelands dopgehou het. Hulle het mos moorde ook gepleeg.
Jy het mos gese "julle" het die korante "gemonitor" - spesifiek vir my
- en jy onthou dit nog.
Of was dit dalk 'n ander groep mans - in pienk karre?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96970 is 'n antwoord op boodskap #96951] |
Do., 19 Augustus 2004 14:48   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
LOL
En so tree die PARANOIA in...
Ferdi Greyling wrote:
> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Dit is
>
>> mos die regte term vir jou soort of hoe?
>
>
> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
>
>
>> ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie, maar
>> dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
>> nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van jou
>> en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
>> nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde ou
>> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.
>
>
>
> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
> ook!
>
> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
> iemand. Is dit jy?
>
> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
> Was jy by die WVK?
> Moes jy dalk by die WVK gewees het?
>
|
|
|
|
|
|
|
|