| Die Afrikaner [boodskap #96401] |
Ma., 09 Augustus 2004 17:36  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
|
Volle Lid |
|
|
So ruk gelede was daar mense wat my wou afslag omdat ek die Afrikaner in die
algemeen as laag en lafhartig uitgemaak het.
Aan diesulkes: waar staan julle opinie nou oor penis van kakwyk (soos genoem
op TV se SMS skerm) se jongste fratse?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Afrikaner [boodskap #96419 is 'n antwoord op boodskap #96413] |
Di., 10 Augustus 2004 05:31   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Die NNP was dood in die water Gloudina. Van Schalkwyk het dit sien kom.
Snaaks, hy het as gevolg van dit na die ANC begin vry. En toe hy dit
doen, toe stem minder as min mense vir die NNP. Die man is bekend
daarvoor dat hy na sy eie bas kyk. Elke keer kom hy die beste daarvan af.
Sy ministerspos is 'n goeie voorbeeld. Jy weet dalk nie, maar hy trek
nou vir die res van sy lewe salaris. Nie pensioen nie, maar salaris. Die
ou sorg mooi vir homself. Hy het sy lyfwagte en hy het maar sy kanse gevat.
Die ou bly 'n lafaard!
Cheers
Plato
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> maar ek kan saamstem as dit by
>> die lafaard Van Schalkwyk kom.
>
> Ek sou kon verstaan as sekere mense Van
> Schalkwyk as 'n Machiavelli sou wou beskryf,
> maar 'n lafaard sou ek hom darem nie noem
> nie. As iemand, wat weet dat sy optrede onder
> sekere groepe groot konsternasie sou veroorsaak,
> tot so 'n stap oorgaan, dan is hy ten minste nie
> 'n lafaard nie. En hy tree tog seker nie op op
> sy eie nie. Daar moet 'n groep mense tussen
> die Afrikaners wees, wat hierdie uitslag wou
> bewerkstellig. Myns insiens maak dit die deur
> wawyd oop vir talle witmense om tot die
> geledere van die ANC toe te tree, en so seker
> te maak dat dit nie meer net 'n nie-blanke
> organisasie is nie. Dit lê ook die fondament
> vir die ontwikkeling van twee groot partye,
> wat nodig is vir die gesonde funksionering
> van 'n demokratiese stelsel.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Afrikaner [boodskap #96607 is 'n antwoord op boodskap #96553] |
Vr., 13 Augustus 2004 20:15  |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: Augustus 2004
|
Volle Lid |
|
|
On Fri, 13 Aug 2004 09:49:29 +0200, "Max" wrote:
> Die Suid Afrikaners kan nie eers by hulleself inskakel nie.
>
> "Dee Dee"
>> sal die Suid Afrikaners ook nooit werklik met die Engelse kan
>> inskakel nie. As die Engelse, selfs Suid-Afrikaners wat na die
>
Moet dit net nie laat klink asof die ander nasies dit wel kan doen
nie, Max. Een simpel storie wat graag in dié land vertel word, is dat
die witmense nie kan saamstaan nie, terwyl die swartes dit doen.
En dan word daar graag verwys na stakings ens.
Snert!
Die swartes staan saam tydens 'n staking omdat hulle primitief is.
Omdat hulle onbeskaafd is.
Voorbeeld: Die mynwerkers - Die blankes wat nie saamstaan nie,
word as verraaiers uitgekryt, en totdat dit vergeet is, hang daar
'n stigma aan hulle.
Die swartes staak of hul kele word afgesny.
Dink jy dalk dat die swartes in SA saamstaan?
DD
|
|
|
|