Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrotties
Vrotties [boodskap #94642] Ma., 05 Julie 2004 20:48 na volgende boodskap
An Metet  is tans af-lyn  An Metet
Boodskappe: 18
Geregistreer: Mei 2004
Junior Lid
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------

Ons hoer hier in Ysland dat die nuwe nik-naam vir afrikaanders is
'vrotties'.
Hulle se dit kom uit 'afrikaander Vrot Banana' uit.
Is dit waar?

Dankie PL.
Re: Vrotties [boodskap #94655 is 'n antwoord op boodskap #94642] Di., 06 Julie 2004 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Senior Lid
Nee, dis nie waar nie.

Vrotties is mense wat nie wil hoer dat afrikaanders nie bestaan nie...

Max____________________________

"An Metet" skryf in boodskap news:2ea8bf6c267c3589f008f6902f7e52e4@anonymous.poster...
> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
> No effort was made to verify the identity of the sender.
> --------------------------------------------------------
>
> Ons hoer hier in Ysland dat die nuwe nik-naam vir afrikaanders is
> 'vrotties'.
> Hulle se dit kom uit 'afrikaander Vrot Banana' uit.
> Is dit waar?
>
> Dankie PL.
>
Re: Vrotties [boodskap #94668 is 'n antwoord op boodskap #94642] Di., 06 Julie 2004 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2947
Geregistreer: Desember 2003
Senior Lid
So dis die land wat so ongelukkig was om jou te kry. Kan jy darem die taal
praat, of vind jy dit net so complicated soos Afrikaans?

E

"An Metet" wrote:
>
> Ons hoer hier in Ysland dat die nuwe nik-naam vir afrikaanders is
> 'vrotties'.
> Hulle se dit kom uit 'afrikaander Vrot Banana' uit.
> Is dit waar?
>
> Dankie PL.
>
Re: Vrotties [boodskap #95517 is 'n antwoord op boodskap #94642] Sa., 24 Julie 2004 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Volle Lid
Vrotties.. Wat `n pragtige naam.
JA dit is wel die naam vir afrikaners want dit is hulle soos die de
klerk gespuis wat met die kommies gehoer en selfs uitgebaster het.

Boer is `n Suid Afrikaner, so jy sal wel sien dat 90% van die groep
vrotties is.

Groete

On Mon, 5 Jul 2004 16:48:50 -0400, An Metet
wrote:

> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
> No effort was made to verify the identity of the sender.
> --------------------------------------------------------
>
> Ons hoer hier in Ysland dat die nuwe nik-naam vir afrikaanders is
> 'vrotties'.
> Hulle se dit kom uit 'afrikaander Vrot Banana' uit.
> Is dit waar?
>
> Dankie PL.
Re: Vrotties [boodskap #95574 is 'n antwoord op boodskap #95517] Ma., 26 Julie 2004 13:08 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Senior Lid
Jou selfbeskrywing is sê pragtig.......dink net wat kan jy met jou eie
karakter doen!

"Just-me" skryf in boodskap news:ocm4g013smeo7o3g15q92bvvu5mer5rs1d@4ax.com...
> Vrotties.. Wat `n pragtige naam.
> JA dit is wel die naam vir afrikaners want dit is hulle soos die de
> klerk gespuis wat met die kommies gehoer en selfs uitgebaster het.
>
> Boer is `n Suid Afrikaner, so jy sal wel sien dat 90% van die groep
> vrotties is.
>
> Groete
>
>
> On Mon, 5 Jul 2004 16:48:50 -0400, An Metet
> wrote:
>
>> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>> No effort was made to verify the identity of the sender.
>> --------------------------------------------------------
>>
>> Ons hoer hier in Ysland dat die nuwe nik-naam vir afrikaanders is
>> 'vrotties'.
>> Hulle se dit kom uit 'afrikaander Vrot Banana' uit.
>> Is dit waar?
>>
>> Dankie PL.
>
Vorige onderwerp: Prioriteite
Volgende onderwerp: Wie is jy?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 31 08:12:45 UTC 2026