Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Prioriteite
Prioriteite [boodskap #95542] So, 25 Julie 2004 08:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en is
dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
--
Groetnis
Annette
Re: Prioriteite [boodskap #95546 is 'n antwoord op boodskap #95542] So, 25 Julie 2004 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Suid Florida inwoner
permanente inwoner van die VSA
Karribiese reiseger
Anti "antie Gloudina se tipe" (morone)
.
.
.
.
.
.
.
gebore Bloemfonteiner
gebore Vrystater
Suid Afrikaner

"Annette" skryf in boodskap news:cdvss1$hr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
> Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en is
> dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
> eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Prioriteite [boodskap #95559 is 'n antwoord op boodskap #95542] Ma, 26 Julie 2004 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n baie moeilike vraag daai. Ons spul blanke Namibiane is lojaal
teenoor die land, maar sukkel om aanklank te vind teenoor die Swapo
regering. Speel iemand dus teen ons rugby, dan baklei jy ons met passie
saam, maar die dag as daar oorlog kom, sal omtrent geen blanke bereid wees
om namens die regering 'n wapen op te tel nie. Dis maar oorlat ou Sam
Nujoma homself nie kan weerhou [a la Gloudina] om altyd die dinge van die
verlede op te haal nie en vanaf die verhoog geduring teem oor apartheid en
die blankes waarvoor hy steeds bang is.
Ons rugbyspan speel nou nie eintlik groot wedstryde nie, so ons
rugbylojaliteit lê in SA. Ons normales ondersteun die Bulle, die
visseriges hou suid na die "Problems!" kant toe en die rêrige desperates
skrou vir die Vrystaat! Die Bokke die ondersten ons en huil saam oor daai
laaste-minuut drie van die All Blacks............

"Annette" skryf in boodskap news:cdvss1$hr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
> Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en is
> dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
> eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Prioriteite [boodskap #95563 is 'n antwoord op boodskap #95559] Ma, 26 Julie 2004 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Suidwester, luister jy na Kosmos Radio daar in Namibie? Is hulle nog
by die Wernhil sentrum?

Groete
Plato

Suidwester wrote:

> Dis 'n baie moeilike vraag daai. Ons spul blanke Namibiane is lojaal
> teenoor die land, maar sukkel om aanklank te vind teenoor die Swapo
> regering. Speel iemand dus teen ons rugby, dan baklei jy ons met passie
> saam, maar die dag as daar oorlog kom, sal omtrent geen blanke bereid wees
> om namens die regering 'n wapen op te tel nie. Dis maar oorlat ou Sam
> Nujoma homself nie kan weerhou [a la Gloudina] om altyd die dinge van die
> verlede op te haal nie en vanaf die verhoog geduring teem oor apartheid en
> die blankes waarvoor hy steeds bang is.
> Ons rugbyspan speel nou nie eintlik groot wedstryde nie, so ons
> rugbylojaliteit lê in SA. Ons normales ondersteun die Bulle, die
> visseriges hou suid na die "Problems!" kant toe en die rêrige desperates
> skrou vir die Vrystaat! Die Bokke die ondersten ons en huil saam oor daai
> laaste-minuut drie van die All Blacks............
> "Annette" wrote in message
> news:cdvss1$hr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
>> Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en
>
> is
>
>> dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
>> eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Re: Prioriteite [boodskap #95569 is 'n antwoord op boodskap #95563] Ma, 26 Julie 2004 11:07 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal nie weet nie. Ons luister meer oor die algemeen die Afrikaanse diens
van die NBC of Radio Kudu......nie Kanaal 7 wat Afrikaans is , maar 'n
Gospel-stasie is. Ek weet nie, maar die gewilde wysies wat geestelike
liedjies gemaak is, klink nie vir my reg nie.

"Plato" skryf in boodskap news:ce2j81$vn$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Suidwester, luister jy na Kosmos Radio daar in Namibie? Is hulle nog
> by die Wernhil sentrum?
>
> Groete
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>
>> Dis 'n baie moeilike vraag daai. Ons spul blanke Namibiane is lojaal
>> teenoor die land, maar sukkel om aanklank te vind teenoor die Swapo
>> regering. Speel iemand dus teen ons rugby, dan baklei jy ons met passie
>> saam, maar die dag as daar oorlog kom, sal omtrent geen blanke bereid wees
>> om namens die regering 'n wapen op te tel nie. Dis maar oorlat ou Sam
>> Nujoma homself nie kan weerhou [a la Gloudina] om altyd die dinge van die
>> verlede op te haal nie en vanaf die verhoog geduring teem oor apartheid en
>> die blankes waarvoor hy steeds bang is.
>> Ons rugbyspan speel nou nie eintlik groot wedstryde nie, so ons
>> rugbylojaliteit lê in SA. Ons normales ondersteun die Bulle, die
>> visseriges hou suid na die "Problems!" kant toe en die rêrige desperates
>> skrou vir die Vrystaat! Die Bokke die ondersten ons en huil saam oor daai
>> laaste-minuut drie van die All Blacks............
>> "Annette" wrote in message
>> news:cdvss1$hr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Wat is joune? Daar is natuurlik nie iets so iets soos reg of verkeerd nie.
>>> Ek lees op 'n anderkol van iemand wat skryf hy/sy is op Potch gebore, en
>>
>> is
>>
>>> dus eerstens 'n Transvaler? en dan 'n Suid-Afrikaner. Ander mense is
>>> eerstens byvoorbeeld Moslems voor enigiets anders.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: NSAT(New SA tv)
Volgende onderwerp: Vrotties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 19:14:32 MGT 2024