| ET is uit [boodskap #94109] |
Ma., 14 Junie 2004 20:58  |
An Metet
Boodskappe: 18 Geregistreer: Mei 2004
|
Junior Lid |
|
|
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------
So ja, hy is nou uit.
Waar is al die boere om hom te welkom?
Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
HA!
Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
right!
Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
|
|
|
|
| Re: ET is uit [boodskap #94112 is 'n antwoord op boodskap #94109] |
Di., 15 Junie 2004 04:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan uit skaars
'n duisend siele.
--
Annette
"An Metet" skryf in boodskap news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
> No effort was made to verify the identity of the sender.
> --------------------------------------------------------
>
> So ja, hy is nou uit.
>
> Waar is al die boere om hom te welkom?
>
> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>
> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
> HA!
>
> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
> right!
>
> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ET is uit [boodskap #94114 is 'n antwoord op boodskap #94113] |
Di., 15 Junie 2004 06:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou een van die rariteite in die lewe. Hoe weet die wat kwansuis nie
Afrikaans kan verstaan nie, so goed watse nonsens ET kwytraak?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40ce9a55.0@news1.mweb.co.za...
> Klink vir my na 'n 'Gloudina-siel' wat in hom praat......met so 'n bietjie
> sukkel met die taal!
> "Annette" wrote in message
> news:calul8$2ep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan uit skaars
>> 'n duisend siele.
>> --
>> Annette
>> "An Metet" wrote in message
>> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>>> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>>> No effort was made to verify the identity of the sender.
>>> --------------------------------------------------------
>>>
>>> So ja, hy is nou uit.
>>>
>>> Waar is al die boere om hom te welkom?
>>>
>>> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>>
>>> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>>> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
>>> HA!
>>>
>>> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>>> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
>>> right!
>>>
>>> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ET is uit [boodskap #94118 is 'n antwoord op boodskap #94116] |
Di., 15 Junie 2004 08:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk nie so nie - Hy wil politiek en maak staat op sy volgelinge om sy plaas
te kan terugkry. Hy het self so gesê.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40ceaae6.0@news1.mweb.co.za...
> Ons ry so 'n paar jaar gelede oor die Botswana grens by die
> Ramtalabama-grenspos waar die pad na die Rand mos verby Mafikeng loop op pad
> na Lichtenburg. Jy gaan by ET se tronk verby en ons sit nog so en strooi
> praat oor ET en hier is 'n trekker met sleepwa voor ons op die pad met 'n
> klomp bandiete op en daar staan ET tussen hulle! Later sou ons uitvind
> dat hy nou soort van voorman oor die tronk se plaasbedrywighede is. Moet
> sê hy het lekker maer geword en lyk hy 'fighting fit'. Ek stem ook nie met
> sy politieke uitlatings en ideologieë saam nie, maar dat die man 'n brein en
> 'n bek aan hom het wat skrik vir niks nie, is ook waar. Duidelik kan hy
> hard werk. Ek hoop hy bou sy plaas op en vergeet van die politiek......
> "Annette" wrote in message
> news:cam6sj$e38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou een van die rariteite in die lewe. Hoe weet die wat kwansuis nie
>> Afrikaans kan verstaan nie, so goed watse nonsens ET kwytraak?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40ce9a55.0@news1.mweb.co.za...
>>> Klink vir my na 'n 'Gloudina-siel' wat in hom praat......met so 'n
> bietjie
>>> sukkel met die taal!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:calul8$2ep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan uit
>> skaars
>>>> 'n duisend siele.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "An Metet" wrote in message
>>>> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>>>> > NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>>>> > No effort was made to verify the identity of the sender.
>>>> > --------------------------------------------------------
>>>> >
>>>> > So ja, hy is nou uit.
>>>> >
>>>> > Waar is al die boere om hom te welkom?
>>>> >
>>>> > Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>>> >
>>>> > Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>>>> > How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die
>> Land' -
>>>> > HA!
>>>> >
>>>> > Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>>>> > afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' -
> Yeah,
>>>> > right!
>>>> >
>>>> > Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ET is uit [boodskap #94131 is 'n antwoord op boodskap #94130] |
Di., 15 Junie 2004 16:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, vanaand op 3rd degree ( e-tv 7:30nm) doen hulle die ET program.
Volgens die aankondiging is die strydpraatjies nog daar, maar dit is net
warm lug. Mens kan maar sê ET is 'n koue pampoen:)))
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:can68l$fj7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag jou gat - as daar nou een lot was/is vir wie ek nog nooit respek gehad
> het nie, is dit ou Eugene en die simpel AWB.
>
> E
>
> "An Metet" wrote in message
> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>> No effort was made to verify the identity of the sender.
>> --------------------------------------------------------
>>
>> So ja, hy is nou uit.
>>
>> Waar is al die boere om hom te welkom?
>>
>> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>
>> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
>> HA!
>>
>> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
>> right!
>>
>> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ET is uit [boodskap #94230 is 'n antwoord op boodskap #94124] |
So., 20 Junie 2004 22:40  |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
mmmm
"Suidwester" skryf in boodskap news:40cefa42.0@news1.mweb.co.za...
> Antie, ek het nooit besef jy kan humor doen nie! Veels geluk, jy's uit die
> kas uit! Maar eintlik, het ek verwys na jy en jou tydsgenote wat in die
> buiteland sit en wens julle het nooit weggeloop uit SA uit nie. Julle
> onthou SA soos hy was, apartheid en al en kan nie die trappie gee na die
> nuwe lewe in Afrika nie. Seker normaal.............
> "@rogers.com" wrote in message
> news:oVAzc.4$93L1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>
>> "Suidwester"
>>
>> Die AWB is so antiek soos
>>> Gloudina en haar pêlle!
>>
>> So jy dink die AWB het 'n kans vir 'n twee-derde
>> meerderheid?
>>
>> Gloudina en haar pêlle
>>
>
|
|
|
|