|
|
|
|
|
|
| Re: Nog nuwe polyphonic ringtones [boodskap #94162 is 'n antwoord op boodskap #94161] |
Do., 17 Junie 2004 13:45  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Luister hier, swaer, jy bekommer jou oor top of bottom posting, maak my geen
varkdrol uit wat jy gebruik nie, maar die kakste gewoonte is om nie die
berig te quote waarop jy kommentaar lewer nie.
Max____________________________
"Spencer" skryf in boodskap news:ECfAc.570$LT3.24439@news.xtra.co.nz...
> Hy's te vinde op my rekenaar.
>
|
|
|
|