|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #94038 is 'n antwoord op boodskap #94036] |
Sa., 12 Junie 2004 12:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Agter elke man.....
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40cae030.0@news1.mweb.co.za...
> Ja......netnou hoor Katryn!
> "Glucklich" wrote in message
> news:RLgyc.9405$FC3.1396@bignews1.bellsouth.net...
>>> Kan 'n vroumens DINK?!!!!!
>>
>> Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #94065 is 'n antwoord op boodskap #94063] |
So., 13 Junie 2004 09:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, as ek kan reg onthou, is daar 'n liedjie wat deur 'n man geskryf en
gesing word wat blykbaar die lig gesien het.
Hy weet dat 'n man Neeltemal Niks is sonder 'n vrou nie :))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40cc0e8f.0@news1.mweb.co.za...
> Skuil 'n vrou vir wie hy moet dink!
> "Annette" wrote in message
> news:cafapu$jrk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Agter elke man.....
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40cae030.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja......netnou hoor Katryn!
>>> "Glucklich" wrote in message
>>> news:RLgyc.9405$FC3.1396@bignews1.bellsouth.net...
>>>> > Kan 'n vroumens DINK?!!!!!
>>>>
>>>> Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wat die vrouens in SA dink [boodskap #94082 is 'n antwoord op boodskap #94065] |
Ma., 14 Junie 2004 07:52  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek erken ook dat ek nie sonder my vrieskas, my yskas, my Dremel, my
draaibank en ander appliances kan klaarkom nie. Dis hoekom vrouens mos in
wit trou, dan nie?
"Annette" skryf in boodskap news:cah7u5$gnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, as ek kan reg onthou, is daar 'n liedjie wat deur 'n man geskryf en
> gesing word wat blykbaar die lig gesien het.
> Hy weet dat 'n man Neeltemal Niks is sonder 'n vrou nie :))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40cc0e8f.0@news1.mweb.co.za...
>> Skuil 'n vrou vir wie hy moet dink!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cafapu$jrk$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Agter elke man.....
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40cae030.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja......netnou hoor Katryn!
>>>> "Glucklich" wrote in message
>>>> news:RLgyc.9405$FC3.1396@bignews1.bellsouth.net...
>>>> > > Kan 'n vroumens DINK?!!!!!
>>>> >
>>>> > Shhhh...laat hull maar so glo... eintlik is dit net droom
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|