| Die doel heilig die middele [boodskap #93471] |
Ma., 31 Mei 2004 12:29  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op 'n ander ng is beweer dat 10% van alle pare wat na inferteliteitsklinieke
gaan in Engeland weet nie wat seks is nie.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93504 is 'n antwoord op boodskap #93498] |
Di., 01 Junie 2004 09:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
België s'n ook:))
--
Annette
> By ons mag jy van vandag nie meer anoniem saad skenk nie. Die kinders het op
> 16 die reg om te weet wie hulle Pa's is.
>
> Dadelik het ons 'n tekort aan saad, en gaan almal België toe daarvoor.
>
> Nou sak Nederland se gemiddelde IK. (Hie hie hie, ek spot net!)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93733 is 'n antwoord op boodskap #93532] |
Sa., 05 Junie 2004 17:39  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Hahaha,
O fok nee ek glo nie hier is iemand wat haar daarmee wil reghelp
nie....
Sy moet maar een van daai matrose kry maar hulle het ook maar hulle
trots ne.... behalwe een wat rondgefok het????
On Tue, 1 Jun 2004 16:50:30 +0300, "Suidwester" wrote:
> Tante, nou nie dat jy eintlik wat en waar Ais-Ais [let wel die REGTE
> spelling!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!]
> is nie, nou het ek die bewys dat jy net so op die kaarte rondtoer en dan
> loop jou verbeelding met jou weg. Maar laat ek soos jy wees en jou les
> gee: Meeste moderne kaarte wys die plek as Ai-Ais aan.....want jy spreek
> nie die eerste Ais se 'es' uit nie. Foei tog, net soos jou sogenaamde lewe
> op Marchand, net so min weet jy van Namibië!
> O, en as jy nie weet wat 'n 'blow-job' is nie......ek het nie die
> behofte om jou reg te help nie.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:F6%uc.23600$hrc.1364@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>> "Suidwester" skryf
>>> Die Engelse het almal sulke swak bekke [inteling en die invloed van die
>>> koningin en haar perdefamilie] en een ou hier vertel dis van al die
>>> 'bow-jobs' waarvoor die Ingelse so lief is dat hulle tanne so lyk!
>> Jy bedoel die feit dat die Engelse so baie
>> buig affekteer hulle tande?
>> Tant Hessie van Ai-Ais
>
|
|
|
|