|
|
|
|
| Re: Hier is die statistieke [boodskap #93110 is 'n antwoord op boodskap #93070] |
Vr., 21 Mei 2004 12:44   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"Bare" with me, (sorry G) dis Vrydagmiddag en ek is bietjie verveeld.... Sal
ons bietjie oor verkragting praat, of wil julle dit eerder oor moord hê?
Volgens die stats is 114 komma soveel per 100 000 mense in 2002 verkrag. Om
alles makliker te maak om uit te reken, kom ons sê dat jou kans een uit 1000
is (per jaar) om verkrag te word. Nou gaan die puriste weer sê dis nie so
nie, maar kom ons sê dat helfte van die duisend vroue is. (Jou kans is tog
veel beter om verkrag te word as jy 'n vrou is).
Dit bring jou kans na een uit 500 (per jaar).
Stel die gemiddelde lewensverwagting van 'n SA vrou is 50 jaar (ons weet dis
veel meer, maar met aids ens...), dan beteken dit dat jou kans een uit tien
is om in jou lewe verkrag te word.
En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
Max____________________________
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.05.20.13.02.24.101860@netscape.net...
> Vir wat dit werd is
>
> On Thu, 20 May 2004 14:36:35 +0200, Chris wrote:
>
>> http://www.saps.gov.za/8_crimeinfo/200309/index.htm
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hier is die statistieke [boodskap #93170 is 'n antwoord op boodskap #93166] |
Ma., 24 Mei 2004 07:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verlede week op StemSaam is daar toe 'n "kenner" wat praat oor verkragting.
Toe een manlike luisteraar juis inbel om te beweer dis die meisies se
uitlokkende kleredrag wat die manne bespringlustig maak, het sy haar onkunde
getoon deur nie jou logiese antwoord te gee nie, maar die inbeller te vra
hoekom seunsdrag nie veroordeel word nie.
--
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:c8s385$11h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal wat weet, weet dat verkragting nie 'n seksuele daad is nie.
>
> Niks te doen met borste wat uitsteek of mini-rokkies nie ou beesblaas.
>
> Te doen met vat en gryp en breek wat nie joune is nie.
>
> Soois
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40aef9e2.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c8lccj$oea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
>>> was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
>>> dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
>>> gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Max" wrote:
>>>>
>>>> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
>>>> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hier is die statistieke [boodskap #93194 is 'n antwoord op boodskap #93179] |
Ma., 24 Mei 2004 13:21   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
OK. Kom ek probeer weer. Ek praat nie van een van die twee nie, maar
beide. Kom ons vat dit na huisroof toe. Die een ou is bewus dat in sy
omgewing word daar huise besteel en hy doen die moeite om vas te stel
presies hoe dit gebeur en wanneer. Nou ontwerp hy sy diefwering en alarms
so dat 'n dief dit nie maklik sal regkry nie. Maw, hy skik hom na sy
omstandighede. Dan kry jy die ander ou, hy is ook bewus van die
omstandighede, maar hy voel hy bly in 'n vrye land en geen mens het die reg
om deur sy oop vensters of deure te klim nie. Word hy beroof skree hy blou
moord en onreg, maar het hy die reg om te skree?
NOU......kom ons vat 'n sekere dorpsgebied en daar het alreeds 'n paar
verkragtingsmisdade plaasgevind. Sal jy jou dogter op haar eie soontoe
laat gaan? Of saam met vriende, en sy's lekker sexy aangetrek vir die
okkasie? Deur haar kleredrag verhoog sy die belangstelling in haar en dit
is nie definitief dat sy wel sal verkrag word nie, maar sy gaan meer aandag
trek...van goeies en slegtes. Dit verhoog die risiko dat sy wel aangeval
kan word.
My beleid is, daar's 'n plek en 'n tyd vir alles. Vir enige vrou om
uitlokkend [sexy] aan te trek na 'n geleentheid toe wat sy weet die risiko
is hoog, moet haar kop laat lees.....en ook haar ouers wat haar dit toelaat.
"Elaine" skryf in boodskap news:c8snod$ho7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek praat nie van "datarape" nie, waar die vrou dalk partykeer die man te ver
> kan dryf nie. Ek praat van 'n man wat sommer enige vrou van die straat af
> gryp en haar verkrag. Dit het min met kleredrag uit te waai en alles met
> mag aan die men en vernedering vir die vrou. Dis hoekom ou tannies van 80
> verkrag word en dogtertjies van 7. Sê vir my waar het hulle uitgelok en
> waar het hulle die fout gemaak?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
>> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
>
|
|
|
|
| Re: Hier is die statistieke [boodskap #93249 is 'n antwoord op boodskap #93166] |
Di., 25 Mei 2004 20:42  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Wat van " Gebruik koekie sonder toestemming".
Dis mos nou onder die swartes `n nasionale sport:
On Mon, 24 May 2004 08:03:49 +0200, "MoerFie" wrote:
> Almal wat weet, weet dat verkragting nie 'n seksuele daad is nie.
>
> Niks te doen met borste wat uitsteek of mini-rokkies nie ou beesblaas.
>
> Te doen met vat en gryp en breek wat nie joune is nie.
>
> Soois
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40aef9e2.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c8lccj$oea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
>>> was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
>>> dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
>>> gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Max" wrote:
>>>>
>>>> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
>>>> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>
>
|
|
|
|