Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerkbewakers
| Kerkbewakers [boodskap #92293] |
Vr., 23 April 2004 13:08  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gisteroggend is drie matriekseuns by Tygerberg Hoërskool in hegtenis geneem
nadat 'n huislose op die gronde van Uitsig Gemeente so erg aangeval is, dat
hy die volgende oggend in die hospitaal dood is. Die huislose het glo langer
as 'n jaar op die kerkgronde geslaap.
'n 22-jarige regstudent is op 'n wenk in die verband in hegtenis geneem,
maar gisteroggend het 'n ouer van een van die seuns by die skool opgedaag
met 'n koerantknipsel van die saak en met die hoof gaan praat. Die hoof het
die ander twee se ouers laat skool toe kom, en toe die polisie in kennis
gestel. Die drie leerlinge is in die hoof se kantoor in hegtenis geneem, en
sal in aanhouding bly to more wanneer hulle sal verskyn.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Kerkbewakers [boodskap #92297 is 'n antwoord op boodskap #92296] |
Vr., 23 April 2004 13:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester, ek dink dit is meer die geval van drank en/of dwelms en 'n
gebrek aan opvoeding van morele waardes.
Die huislose het niemand kwaad gedoen nie, en as hulle hom nie daar wou
gehad het nie, kon hulle die polisie gevra het om hom te verwyder.
Tog so snaaks dat ons nou al die derde keer hoor binne 2 jaar van 3 of 4
blanke seuns saam wat 'n huislose so aanrand dat hy sterf.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40891cfd.0@news1.mweb.co.za...
> Hierdie tipe van ding maak mens bekommerd dat die duidelike en ongeërgde
> onvermoë van die polisie om wet en orde te handhaaf, frustrasies by
> wetsgehoorsames opwek totdat dit uiteindelik tot uitbarsting kom. Dis dan
> wat baie blankes glo dis die swart meerderheid en 'hulle' regering wat die
> oorsaak van hul probleme is en haal hulle hul frustrasies uit op 'n manier
> wat hulleself tot op daardie selfde vlak laat daal.
> Hier aan ons kus kom nogal baie diefstal voor op besoekers veral uit die
> buiteland en van die plaaslike mense het besluit om die storie vas te vat in
> die vorm van patrollies wat nagliks gery word deur 'n buurtwag. Vir seker
> het die diefstal tot 'n stilstand gekom, maar problematies is die feit dat
> meeste van die blanke buurtwagte praat van die dag wat hy 'n 'kaffer gaan
> betrap en hom opdonner.' Logies sal mens dus aflei dat die belangrikste
> motivering wraak is? Die swart regerings sal moet oppas. Die
> wraakgedagte by die swart man het so erg geraak dat hulle uiteindelik in
> opstand gekom het. Swak regering en bestuur gaan net sêlank geduld word!
> "Annette" wrote in message
> news:c6b4q2$shq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gisteroggend is drie matriekseuns by Tygerberg Hoërskool in hegtenis geneem
>> nadat 'n huislose op die gronde van Uitsig Gemeente so erg aangeval is, dat
>> hy die volgende oggend in die hospitaal dood is. Die huislose het glo langer
>> as 'n jaar op die kerkgronde geslaap.
>> 'n 22-jarige regstudent is op 'n wenk in die verband in hegtenis geneem,
>> maar gisteroggend het 'n ouer van een van die seuns by die skool opgedaag
>> met 'n koerantknipsel van die saak en met die hoof gaan praat. Die hoof het
>> die ander twee se ouers laat skool toe kom, en toe die polisie in kennis
>> gestel. Die drie leerlinge is in die hoof se kantoor in hegtenis geneem, en
>> sal in aanhouding bly to more wanneer hulle sal verskyn.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kerkbewakers [boodskap #92319 is 'n antwoord op boodskap #92302] |
Sa., 24 April 2004 08:44   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou net hier waar jy jy nie so lekker redeneer nie. Miskien moet jy
vir ons vertel presies hóé sou die swartes die blankes die see ingedryf het?
Dit is ook presies hier waar julle uhuru-skreeuers die kluts kwytraak. Dis
hoekom julle dink julle het die stryd 'gewen' sonder om die vraag te vra wat
sou gebeur het as die blanke regering nie bereid was om te onderhandel nie?
As hulle 'n Hitler gehad het wat bereid was om seep te kook van swart mense?
Jy dink duidelik dat getalleoormag alles is. Wat het in Irak gebeur?
Hulle kon nie eers die vliegtuie sien wat hulle aangeval het nie! Die SA
weermag het die vermoë gehad om 'n groot deel van die swart bevolking uit te
wis, sou hulle 'n mal genoeg donner aan bewind gehad het. En dit my Anti,
is waarom so baie van die blanke SA'ers so half verward en verraai voel.
Hulle het met die mag gesit en geweet as hulle dit gaan oorgee aan 'n swart
regering gaan daar baie probleme wees.....en toe doen hulle dit en die
probleme is daar! Nou voel ons so half stupid..........
"@rogers.com" skryf in boodskap news:qnaic.5557$Ml.1952@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester" skryf
>
> En Anti, wat dink jy het die swart ouers vir hul klein
>> kinders vertel oor die apartheidregering? Om hulle te soen tot hulle
>> oorgee?
>
> Hulle het vir hulle unbuntu geleer. Mandela het dit
> geleer en Tutu het dit geleer, en daarsonder sou
> die wittes in die see gedryf gewees het, en niemand
> sou die swartes kwalik geneem het nie, na veertig
> jaar van die onmenslikste onderdrukking.
> Onlangs was daar drie Nobelpryswinners saam
> op een verhoog: die Dalai Lama ( wat nou in
> Ottawa is), 'n vrou van Iraan wat onlangs die
> Nobel vredesprys gewen het, en Biskop Tutu.
> Wanneer mens sien hoe hierdie mense amper
> soos rockstars met oop arms deur die man in
> die straat behandel word, dan weet mens waar
> die wêreld se redding lê. Julle moet sien hoe
> giggel Tutu en die Dalai Lama saam.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kerkbewakers [boodskap #92440 is 'n antwoord op boodskap #92410] |
Wo., 28 April 2004 01:47   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 26 Apr 2004 22:38:00 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
> Inetresesante artikel in 'n britse koerant waar 'n rubriek skrywer
> basies dit propageer i.e. die korrupsie wat in die res van afrika
> aangaan maar net gewettig is in SA in die vorm van BEE wetgewing
> gelees - ek dink jy sal dit gou as besprekings punt op die Es Y Bie
> Sie kry nie. En as jy dit sou opper sal jy gou gou as rassis uitgekryt
> word - en dit is so na aan loopbaan selfmoord as wat jy kan kry. SO
> vryheid van spraak is daar - maar daar sal gevolge wees.
Skuus dat ek nou eers antwoord, maar as ek nie nou gou probeer
antwoord nie, dink jy dalk ek ignoreer jou? ;-)
Lou, wat is die BEE wetgewing? Vertel meer van hierdie artikel?
> Dieselfde sal by julle gebeur as jy Ben Laat In (die is om die Si -
> eYe - Y te flous - he he ) as 'n held probeer uitmaak. Dan kom jy gou
> agter dat vryheid van spraak net geld as jy nie te ver van die normale
> siening af wyk nie.
;-) Ek hoor wat jy sê en daar is meriete in, maar mens kan ook darem
nie altyd so sinies deur die lewe gaan nie? Dit is nie vir my nie.
;-)
Om jou voorbeeld te vereenvoudig en verder te neem - ek sal darem
rerig nooit vir die seun van Laat In as 'n held kan beskou nie. Net
so min as wat ek vir Bush as 'n held kan beskou. So, ek kan ongelukkig
nie jou teorie toets nie. ;-))
Wat vryheid van spraak betref, mag ek sê wat ek werklik glo, solank
my "geloof" nie my landswette oortree en ander mense se lewens in
gevaar plaas nie.
Ek glo bv. nie dat al-Qa'eda wil almal doodmaak wat nie soos hulle
glo nie, al is dit wat Bush o.a vir ons wil laat glo. En verder kan
ek heeltemal verstaan dat hulle bv. ontslae wil raak van die
Amerikaanse troepe wat hulle land beset - Saudi Arabië en Irak.
Nie net die troepe nie, maar die siviele Amerikaners wat nou as
kontrakteurs daar gaan werk.
Dat hulle sekerlik graag sal wil sien dat die troepe ophou om die
Muslim vrouens as prostitute gebruik, dat hulle graag 'n einde wil
sien aan die "onheilige" invloed op hulle deel van die wereld van
sekulêre nasies. Ek het werklik begrip en empatie vir hulle saak,
alhoewel ek hewiglik gekant is teen die metodes wat hulle gebruik om
hulle doel te bereik.
Dit gesê - heel toevallig het ek so rukkie gelede 'n onderhoud gelees
met Noam Chomsky in die Progressive. Ek haal gou die relevante
stukkie vir jou aan (jammer dat die boodskap so lank geraak het)
"Q: Why do so many people in the United States just go along
with U.S. policy?
Chomsky: What's striking is that this view is accepted
without coercion. If you're living in a dictatorship or
under kings and princes or in a place run by murderous
bishops, you'd better take that view or you're in deep
trouble. You get burned at the stake or thrown into the
gulag or something.
In the West, you don't get in any trouble if you tell the
truth, but you still can't do it. Not only can't you tell
the truth, you can't think the truth. It's just so deeply
embedded, deeply instilled, that without any meaningful
coercion it comes out the same way it does in a totalitarian
state.
Orwell had some words about this in his unpublished
introduction to Animal Farm. He says straight, look, in
England what comes out in a free country is not very
different from this totalitarian monster that I'm describing
in the book. It's more or less the same. How come in a free
country? He has two sentences, which are pretty accurate.
One, he says, the press is owned by wealthy men who have
every reason not to want certain ideas to be expressed. And
second--and I think this is much more important--a good
education instills in you the intuitive understanding that
there are certain things it just wouldn't do to say.
I don't think he goes far enough. I'd say there are certain
things it wouldn't do to think. A good education instills in
you the intuitive comprehension--it becomes unconscious and
reflexive--that you just don't think certain things, things
that are threatening to power interests.
Not everyone accepts this. But most of us, if we are honest
with ourselves, can look back at our own personal history.
For those of us who got into good colleges or the
professions, did we stand up to that high school history
teacher who told us some ridiculous lie about American
history and say, "That's a ridiculous lie. You're an idiot"?
No. We said, "All right, I'll keep quiet, and I'll write it
in the exam and I'll think, yes, he's an idiot." And it's
easy to say and believe things that improve your self-image
and your career and that are in other ways beneficial to
yourselves.
It's very hard to look in the mirror. We all know this. It's
much easier to have illusions about yourself. And in
particular, when you think, well, I'm going to believe what
I like, but I'll say what the powerful want, you do that
over time, and you believe what you say."
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kerkbewakers [boodskap #92485 is 'n antwoord op boodskap #92475] |
Wo., 28 April 2004 23:24   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 28 Apr 2004 14:16:04 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
> Ek wil nou nie snaaks wees nie - soos liewe heksie sou sê - maar die
> Amerikaanse troepe beset nie Saudi nie, en of daar (in Saudi) moslem
> vrouens is wat as prostitute werk betwyfel ek sterk - daar mag dalk
> asiese vrouens wees maar die moslem vrouens - hoog uitsonderlik. In
> Saudi mag hulle nie eers kar bestuur nie ... . So ek verstaan nie
> eintlik waar jy aan die inligting kom nie - seker die amerikaanse
> pers? Hulle het mos vryheid van spraak om nonsens te skryf.
Ooooo...
Hier dog ek al die tyd ons sit het ten minste 500,000 troepe in
Saudi. Dit wys jou net hoe min ek weet, nè? Ja, die bleddie
Amerikaanse pers wat so vir ons lieg. Ek sal sommer more vir hulle 'n
brief skryf en verduidelik wat die werklike situasie is, en vra dat
hulle moet ophou om so baie strooi te vertel want anders gaan ek hulle
met die BEE wetgewing in die hof daag. (Aangesien ek nogsteeds nie
weet wat dit is nie, maar sal seker ook nie verstaan al verduidelik
jy nie - dit klink na iets wat kan steek, so dis seker gevaarlik
genoeg om hulle te laat skrik en hulle tot bekering te bring)
> As jy einlik van Irak gepraat het en soos meeste Amerikaners jou
> aardrykskunde gedop het - almal daar is besig om te posisioneer vir
> wanneer die 'merikaners vertrek. En die Amerikaners het al weer die
> moslem ekstremiste onderskat - mens sou dink hulle sou teen die tyd
> geleer het.
Nou maar baie dankie vir die les.
> Oor al kwaaida se metodes en motivering - baie ingewikkelder as mens
> dink - maar al wat ek kan sê is as jy in graad twee is en jy skop die
> grootste boelie in graad sewe in die family jewels en dinges in sy
> kosblik moet jy nie verwag dat hy net vir jou gaan smile nie.
Ja, dit is duidelik heeltemal te moeilik vir my om te verstaan.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kerkbewakers [boodskap #92539 is 'n antwoord op boodskap #92512] |
Vr., 30 April 2004 18:38  |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
> On 28 Apr 2004 22:59:51 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>
>> Dit is ook nuus vir die Arabiere in KSA - julle het die land BESET
>> Arabië en Irak>.
>
> Ek reken hy
> sou praat van 'n besetting....elkgeval, ek laat dit daar.
> Lekker dag,
Jy reken ne? :)
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 20:01:53 UTC 2026
|