| Re: If you did not pay it was rape [boodskap #89483] |
Vr., 23 Januarie 2004 05:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder hoeveel miljoeners is daar wat 'n miljoen sal betaal vir 'n
knippie.
Pure wensdenkery.
So, vroue wat geld aanvaar vir seks het mos 'n skeldnaam.
Wat se naam is daar vir mans wat kontant uithaal vir 'n onge-oorloofde
knippie? Manlikheid?
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:buq214$jbd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kolskoot bolander ...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: If you did not pay it was rape [boodskap #89514 is 'n antwoord op boodskap #89510] |
Vr., 23 Januarie 2004 15:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hang af of hulle getroud is of nie - want dan betaal hy mos twee keer vir
een plesiertjie:))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bur96k$8i9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jy noem hulle getroude mans.
> Moontlik s die ouens wat kontant uithaal vir seks beter daaraan toe ?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: If you did not pay it was rape [boodskap #89527 is 'n antwoord op boodskap #89523] |
Sa., 24 Januarie 2004 06:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooo!!! So mans gee glad nie om te betaal nie, al is die kwaliteit swak? -
Geen wonder ons word so aangemoedig om te begin kla oor swak diens nie:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40120977.0@news1.mweb.co.za...
> Die belangrike vraag is natuurlik watter een is die beter kwaliteit?
> "Annette" wrote in message
> news:burh9r$c5p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hang af of hulle getroud is of nie - want dan betaal hy mos twee keer vir
>> een plesiertjie:))
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bur96k$8i9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - jy noem hulle getroude mans.
>>> Moontlik s die ouens wat kontant uithaal vir seks beter daaraan toe ?
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: If you did not pay it was rape [boodskap #89531 is 'n antwoord op boodskap #89527] |
Sa., 24 Januarie 2004 07:09  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jy's moedswillig. Met die huisdier het jy g'n keuse meer nie. As jy die
voertuig kan gaan uitsoek kan jy net jouself blameer as die kwaliteit nie op
standaard is nie.
"Annette" skryf in boodskap news:but32i$b6l$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ooooo!!! So mans gee glad nie om te betaal nie, al is die kwaliteit swak? -
> Geen wonder ons word so aangemoedig om te begin kla oor swak diens nie:)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40120977.0@news1.mweb.co.za...
>> Die belangrike vraag is natuurlik watter een is die beter kwaliteit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:burh9r$c5p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hang af of hulle getroud is of nie - want dan betaal hy mos twee keer
> vir
>>> een plesiertjie:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bur96k$8i9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Annette - jy noem hulle getroude mans.
>>>> Moontlik s die ouens wat kontant uithaal vir seks beter daaraan toe ?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|