Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DUBBEL EN DWARS
DUBBEL EN DWARS [boodskap #3785] Sa, 24 Januarie 2004 10:54
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DEON OPPERMAN'S
DUBBEL EN DWARS
starring
LIZZ MEIRING
Directed by DEON OPPERMAN

10 FEBRUARY - 20 MARCH 2004
at UNISA KLEINTEATER

Uit die komediepen van Deon Opperman, wat saam met Lizz Meiring die
komedietreffers Die Skandaal en Die Skandaal II: dubbeldosis geskep het, kry
Pretoria nou die nuutste treffer DUBBEL EN DWARS met LIZZ MEIRING in die
hoof rol. Die res van die geselskap sluit in akteurs Justin Strydom, Meren
Reddy, Diaan Lawrenson, Makgano Mamabolo en Quincey Myeza.

Die is 'n skaterlag-jou-dood-en-val-van-jou-stoel-af komedie. Moet dit nie
misloop nie!

Wat gebeur wanneer 'n wit man - laaste in die tou van voordele in die nuwe
Suid-Afrika - 'n tender wil wen om die President se nuwe persoonlike lughawe
te bou? Oplossing: hy teken die tender met 'n swart naam, Bothatini! Dis
alles goed en wel, totdat hy die tender wen en 'n regeringsagent by sy huis
instap om die kontrak te laat teken. En dis wanneer die k** ... moeilikheid
die "fan strike" ... dubbel en dwars.

Hierdie Deon Opperman lê-soos-jy lag produksie het sy debuut by die
Potchefstroom Aardklopfees gehad, waar dit vol sale gelok het.
Vorige onderwerp: Re: If you did not pay it was rape
Volgende onderwerp: Tronkvoëls gaan stem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 22:38:19 MGT 2024