| Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89275] |
Vr., 16 Januarie 2004 05:56  |
Werner
Boodskappe: 37 Geregistreer: November 2003
|
Volle Lid |
|
|
Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry as
iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
Groete
|
|
|
|
| Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89282 is 'n antwoord op boodskap #89275] |
Vr., 16 Januarie 2004 07:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
--
Annette
> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>
> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry as
> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>
>
> Groete
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89335 is 'n antwoord op boodskap #89328] |
Sa., 17 Januarie 2004 08:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
CD of liedjie?
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0401162251.248229e7@posting.google.com...
> Die swakste CD nog van Laurika!
>
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
>> --
>> Annette
>>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>
>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
kry
>> as
>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
|
|
|
|
| Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89336 is 'n antwoord op boodskap #89329] |
Sa., 17 Januarie 2004 08:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Voor Glenys het G� en Min vertaalde liedjies gesing.
En voor hulle Jurie Fereirra
--
Annette
( Life of Pi by Yann Martel)
"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0401162254.4d895dc0@posting.google.com...
> Glenys Lynne. Mens het gedog Bles is die eerste om liedjies te
> vertaal, maar dit het al jare voor hom gebeur.
>
> "Spencer" wrote in message
news:...
>> Ek kom nou die dag op die liedjie "Een, twee, drie - ek kan tel is dit nie "
>> af.
>> Dis 'n liedjie waarvan Nude Raider niks sal weet nie. Dit dateer terug uit
>> die tyd toe hy nog op sy plek geken het.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bu85bl$608$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
>>> --
>>> Annette
>>>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>>
>>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal
wil
>> kry
>> as
>>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die
net.
>> Die
>>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het
is
>> dit
>>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>>
>>>>
>>>> Groete
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89366 is 'n antwoord op boodskap #89365] |
So., 18 Januarie 2004 15:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onlangs Lord of the Rings gesien?:))
--
Annette
"daniel" skryf in boodskap news:400a9bb6$0$1721$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
> 'Skuus, dit moet lees 'Tony Orlando and Dawn'.
>
> Daniel Jan.
>
> This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
> Anti-Virus.
>
> "daniel" wrote in message
> news:400a9768$0$1754$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
>> Het 'Tony Orlando and Bloom' nie ook die liedjie jare terug gesing nie?
>> Dieselfde groep wat 'Tie a Yellow Ribbon (round the ole oak tree)' gesing
>> het.
>>
>> Daniel Jan.
>>
>>
>> This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
>> Anti-Virus.
>>
>> "Werner" wrote in message
>> news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>
>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
> kry
>> as
>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net.
> Die
>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is
> dit
>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89406 is 'n antwoord op boodskap #89388] |
Ma., 19 Januarie 2004 17:52  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 19 Jan 2004 10:30:58 +0100, "Max" wrote:
> Download Adaware, van Lavasoft.
>
> Dis 'n gratis programmetjie waarmee jy spyware kan verwyder.
>
> Max____________________________
>
ek gebruik 'adsoff', Max. En dit werk tops.
In werklikheid is daar vele tipes van daardie aard.
DD
|
|
|
|