| Koeie en ooie [boodskap #89075] |
So., 11 Januarie 2004 21:23  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat bepaal dat die wyfies van sekere diere 'n koei genoem word ( soos
elandkoei) en ander ooie ( soos springbokooi)
?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Koeie en ooie [boodskap #89079 is 'n antwoord op boodskap #89075] |
So., 11 Januarie 2004 22:30   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 11 Jan 2004 23:23:57 +0200, "Annette" wrote:
> Wat bepaal dat die wyfies van sekere diere 'n koei genoem word ( soos
> elandkoei) en ander ooie ( soos springbokooi)
> ?
Ons sal waarskynlik die antwoord daarop nooit weet nie, Annette. Want
die etimologie van beide woorde is al baie oud en het steeds
verskillend van mekaar gewees. Die oudste stamwoord wat ek gevind het
vir "koei" is oud-indies "gaus" en die oudste stamwoord vir "ooi" was,
eweneens in oud-indies, "avi". Iedere indogermaanse taal, waarvan nog
geskrewe bronne bestaan, het altyd die onderskeid gehad tussen sy eie
woorde vir "koei" en sy eie woorde vir "ooi". Koeie en skape word al
lank deur mense geteel, selfs reeds toe die mense nog nie kon skryf
nie.. Dit beteken dat ons voorouers ook nie die etimologie van daardie
woorde het opgeteken nie. Dis wel duidelik dat die woord "koei" steeds
gebruik het gewees vir 'runderagtige soogdiere' en "ooi" was vir
skaapagtige.
(Onder voorbehoud meegedeel, moes hierdie kommentaar iets te maak hê
met Suidafrikaanse toestande wat my nie bekend is nie. Loes&Patrick
sal sensureer.)
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
| Re: Koeie en ooie [boodskap #89088 is 'n antwoord op boodskap #89079] |
Ma., 12 Januarie 2004 05:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy soek in die verkeerde rigting Norbert - dis baie meer aards as
wat jy dink
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:utg300t0q668hjt1shtn58erbhp5p99f1j@4ax.com...
> On Sun, 11 Jan 2004 23:23:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wat bepaal dat die wyfies van sekere diere 'n koei genoem word ( soos
>> elandkoei) en ander ooie ( soos springbokooi)
>> ?
>
> Ons sal waarskynlik die antwoord daarop nooit weet nie, Annette. Want
> die etimologie van beide woorde is al baie oud en het steeds
> verskillend van mekaar gewees. Die oudste stamwoord wat ek gevind het
> vir "koei" is oud-indies "gaus" en die oudste stamwoord vir "ooi" was,
> eweneens in oud-indies, "avi". Iedere indogermaanse taal, waarvan nog
> geskrewe bronne bestaan, het altyd die onderskeid gehad tussen sy eie
> woorde vir "koei" en sy eie woorde vir "ooi". Koeie en skape word al
> lank deur mense geteel, selfs reeds toe die mense nog nie kon skryf
> nie.. Dit beteken dat ons voorouers ook nie die etimologie van daardie
> woorde het opgeteken nie. Dis wel duidelik dat die woord "koei" steeds
> gebruik het gewees vir 'runderagtige soogdiere' en "ooi" was vir
> skaapagtige.
> (Onder voorbehoud meegedeel, moes hierdie kommentaar iets te maak hê
> met Suidafrikaanse toestande wat my nie bekend is nie. Loes&Patrick
> sal sensureer.)
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koeie en ooie [boodskap #89099 is 'n antwoord op boodskap #89098] |
Ma., 12 Januarie 2004 07:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uit die kalf/lam se bek:
Iemand wat weet het aan my die inligting verskaf, maar soos jy kan sien is
daar uitsonderings op die reel
Bul en koei is groot van bou, bv Koedoe of Beeste. Die koei het 4
spene.
Ram en ooi is kleiner gebou, bv. Rooibok of Skape. Die ooi het 2
spene.
Daar is gevalle waar uitsonderings voorkom, bv. Njala-bul en ooi.
In die geval is die manlike dier groot gebou en die vroulike dier het
slegs 2 spene. Ook in die geval van `n olifant word daar van haar
as `n koei gepraat vanwee haar grootte, alhoewel sy slegs 2 spene het!
Dus, ter opsomming - die manne wat na vroue verwys as 'n koei, weet nie
waarvan hulle praat nie:))
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:5sj4009uhc756eluc05f0gml3qdd8h0r84@4ax.com...
> On Mon, 12 Jan 2004 07:44:18 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek dink jy soek in die verkeerde rigting Norbert - dis baie meer aards as
>> wat jy dink
>
> Oh? Nou, ek sal jou bydrae waardeer, Annette!
>
> Norbert
|
|
|
|
| Re: Koeie en ooie [boodskap #89106 is 'n antwoord op boodskap #89099] |
Ma., 12 Januarie 2004 08:28   |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
So as die man sy vrou 'n koei noem, dan het hy vier hande?
Dis nou die vatterige soort.
Ek hou by my lam.
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bttjsf$nra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uit die kalf/lam se bek:
> Iemand wat weet het aan my die inligting verskaf, maar soos jy kan sien is
> daar uitsonderings op die reel
>
> Bul en koei is groot van bou, bv Koedoe of Beeste. Die koei het 4
> spene.
>
> Ram en ooi is kleiner gebou, bv. Rooibok of Skape. Die ooi het 2
> spene.
>
> Daar is gevalle waar uitsonderings voorkom, bv. Njala-bul en ooi.
> In die geval is die manlike dier groot gebou en die vroulike dier het
> slegs 2 spene. Ook in die geval van `n olifant word daar van haar
> as `n koei gepraat vanwee haar grootte, alhoewel sy slegs 2 spene het!
>
> Dus, ter opsomming - die manne wat na vroue verwys as 'n koei, weet nie
> waarvan hulle praat nie:))
> --
> Annette
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:5sj4009uhc756eluc05f0gml3qdd8h0r84@4ax.com...
>> On Mon, 12 Jan 2004 07:44:18 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek dink jy soek in die verkeerde rigting Norbert - dis baie meer aards as
>>> wat jy dink
>>
>> Oh? Nou, ek sal jou bydrae waardeer, Annette!
>>
>> Norbert
>
|
|
|
|
| Re: Koeie en ooie [boodskap #89109 is 'n antwoord op boodskap #89106] |
Ma., 12 Januarie 2004 08:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis hoekom so baie jong manne rammetjie uitnek is:))
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bttlqr$p5j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So as die man sy vrou 'n koei noem, dan het hy vier hande?
>
> Dis nou die vatterige soort.
>
> Ek hou by my lam.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bttjsf$nra$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Uit die kalf/lam se bek:
>> Iemand wat weet het aan my die inligting verskaf, maar soos jy kan sien is
>> daar uitsonderings op die reel
>>
>> Bul en koei is groot van bou, bv Koedoe of Beeste. Die koei het 4
>> spene.
>>
>> Ram en ooi is kleiner gebou, bv. Rooibok of Skape. Die ooi het 2
>> spene.
>>
>> Daar is gevalle waar uitsonderings voorkom, bv. Njala-bul en ooi.
>> In die geval is die manlike dier groot gebou en die vroulike dier het
>> slegs 2 spene. Ook in die geval van `n olifant word daar van haar
>> as `n koei gepraat vanwee haar grootte, alhoewel sy slegs 2 spene het!
>>
>> Dus, ter opsomming - die manne wat na vroue verwys as 'n koei, weet nie
>> waarvan hulle praat nie:))
>> --
>> Annette
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:5sj4009uhc756eluc05f0gml3qdd8h0r84@4ax.com...
>>> On Mon, 12 Jan 2004 07:44:18 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek dink jy soek in die verkeerde rigting Norbert - dis baie meer aards as
>>>> wat jy dink
>>>
>>> Oh? Nou, ek sal jou bydrae waardeer, Annette!
>>>
>>> Norbert
>>
>
|
|
|
|
| Re: Koeie en ooie [boodskap #89124 is 'n antwoord op boodskap #89099] |
Ma., 12 Januarie 2004 12:58   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 12 Jan 2004 09:54:15 +0200, "Annette" wrote:
> Uit die kalf/lam se bek:
> Iemand wat weet het aan my die inligting verskaf, maar soos jy kan sien is
> daar uitsonderings op die reel
>
> Bul en koei is groot van bou, bv Koedoe of Beeste. Die koei het 4
> spene.
>
> Ram en ooi is kleiner gebou, bv. Rooibok of Skape. Die ooi het 2
> spene.
>
> Daar is gevalle waar uitsonderings voorkom, bv. Njala-bul en ooi.
> In die geval is die manlike dier groot gebou en die vroulike dier het
> slegs 2 spene. Ook in die geval van `n olifant word daar van haar
> as `n koei gepraat vanwee haar grootte, alhoewel sy slegs 2 spene het!
>
> Dus, ter opsomming - die manne wat na vroue verwys as 'n koei, weet nie
> waarvan hulle praat nie:))
Ah!!! NOU verstaan ek! En jy is natuurlik die enigste een wat weet hoe
die vurk in die steel steek? Grandioos!!
Norbert
|
|
|
|
| Re: Koeie en ooie [boodskap #89126 is 'n antwoord op boodskap #89124] |
Ma., 12 Januarie 2004 13:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die vurk in die hef steek.
Ek is nie grandioos nie, net mini-grandioos:))
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:cv55005ueapliib7qhah39uqjshuqchi0u@4ax.com...
> On Mon, 12 Jan 2004 09:54:15 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Uit die kalf/lam se bek:
>> Iemand wat weet het aan my die inligting verskaf, maar soos jy kan sien is
>> daar uitsonderings op die reel
>>
>> Bul en koei is groot van bou, bv Koedoe of Beeste. Die koei het 4
>> spene.
>>
>> Ram en ooi is kleiner gebou, bv. Rooibok of Skape. Die ooi het 2
>> spene.
>>
>> Daar is gevalle waar uitsonderings voorkom, bv. Njala-bul en ooi.
>> In die geval is die manlike dier groot gebou en die vroulike dier het
>> slegs 2 spene. Ook in die geval van `n olifant word daar van haar
>> as `n koei gepraat vanwee haar grootte, alhoewel sy slegs 2 spene het!
>>
>> Dus, ter opsomming - die manne wat na vroue verwys as 'n koei, weet nie
>> waarvan hulle praat nie:))
>
> Ah!!! NOU verstaan ek! En jy is natuurlik die enigste een wat weet hoe
> die vurk in die steel steek? Grandioos!!
>
> Norbert
|
|
|
|
| Re: Koeie en ooie [boodskap #89144 is 'n antwoord op boodskap #89126] |
Ma., 12 Januarie 2004 18:25  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 12 Jan 2004 15:26:08 +0200, "Annette" wrote:
> Die vurk in die hef steek.
>
> Ek is nie grandioos nie, net mini-grandioos:))
Hihihihi!!! :-)
Norbert
|
|
|
|