Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engelse goodies
Engelse goodies [boodskap #3627] Vr, 09 Januarie 2004 22:14 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda, ek wou jou nog iets vra. ;-)
'n Engelse vriend van ons wat oorspronklik van Londen afkom (giegie sê
nou asseblief net niks - netnou lees Lou of van die ander hier) ;-))
Ellkgeval, hy het vir ons o.a 'n Dundee 3 fruits marmelade saamgebring
en dan die ding wat my die meeste puzzle - 'n pakkie McV's of
McVities? Dit is digestive biscuits. My vraag is nou waarom eet ek
die koekies? Is dit dalk iets baie bekends of spesiaals in Engeland?
Dalk amper soos Tennis of Marie beskuitjie in SA was? Ek meen ons het
darem ook digestive biscuits hier in Amerika, en ons gebruik dit vir
tertkorse en so aan. Maar ons noem dit graham crackers, en dit smaak
gladnie soos hierdie McVities nie. So ek dink nie ek is veronderstel
om dit te gebruik vir 'n tertkors nie? En nou wonder ek....


Die ander goedjies wat hy saamgebring het, kan ek nog verstaan - dit
sluit marmite en so paar ander dinge en iets soortgelyk aan Tums
in. Maar die koekies tiekel my.
Re: Engelse goodies [boodskap #3629 is 'n antwoord op boodskap #3627] Sa, 10 Januarie 2004 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> en dan die ding wat my die meeste puzzle - 'n pakkie McV's of
> McVities? Dit is digestive biscuits. My vraag is nou waarom eet ek
> die koekies? Is dit dalk iets baie bekends of spesiaals in Engeland?
> Dalk amper soos Tennis of Marie beskuitjie in SA was? Ek meen ons het
> darem ook digestive biscuits hier in Amerika, en ons gebruik dit vir
> tertkorse en so aan. Maar ons noem dit graham crackers, en dit smaak
> gladnie soos hierdie McVities nie. So ek dink nie ek is veronderstel
> om dit te gebruik vir 'n tertkors nie? En nou wonder ek....
>
>

Dit is die mees algemene koekies hier, en daar is "plain" en
"chocolate" digestives (ek neem aan jy het 'n pakkie van die "plain"
soort). Dit is die tipe dinge wat Engelse altyd graag wil hê as hulle
in die vreemde bly. En dit is wat mens hier gebruik vir tertkorse, so
ons het nou iets belangriks uitgevind..... Engelse en Amerikaanse
terte smaak nie dieselfde nie :-)

Lorinda
Re: Engelse goodies [boodskap #3635 is 'n antwoord op boodskap #3629] Sa, 10 Januarie 2004 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
> Dit is die mees algemene koekies hier, en daar is "plain" en
> "chocolate" digestives (ek neem aan jy het 'n pakkie van die "plain"
> soort). Dit is die tipe dinge wat Engelse altyd graag wil hê as hulle
> in die vreemde bly.

Dankie vir jou verduideliking, Lorinda. Nou verstaan ek soveel beter.
;-) Interessant hoe elke kultuur sy dingetjies het. Ek het net nooit
gedink dat dit nou juis McVities was vir die Britte nie. Ek sal dit
onthou vir volgende Kersfees. ;-)

> En dit is wat mens hier gebruik vir tertkorse, so
> ons het nou iets belangriks uitgevind..... Engelse en Amerikaanse
> terte smaak nie dieselfde nie :-)

LOL! En dit laat my nou wonder hoe vêr jy al gevorder het met daardie
ander ondersoek oor die poteen vs. moonshine. Aan die ander kant is
ek amper te bang om dit weer op te bring, want laas het jy dit mos as
verskoning gebruik om in Londen se kroë te gaan vassit.
;-)))
Re: Engelse goodies [boodskap #3650 is 'n antwoord op boodskap #3635] So, 11 Januarie 2004 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> LOL! En dit laat my nou wonder hoe vêr jy al gevorder het met daardie
> ander ondersoek oor die poteen vs. moonshine. Aan die ander kant is
> ek amper te bang om dit weer op te bring, want laas het jy dit mos as
> verskoning gebruik om in Londen se kroë te gaan vassit.
> ;-)))

Ek is so bly jy het my herhinner! En dit na al my navorsing…..! Ek het
my notas gaan uitgrou, wat nogal esktensief is; ek het notas van 'n ou
oom van iewers naby Galway wat vir my verduidelik het hoe dit in sy
jong dae gedoen is, notas wat ek in Ierland gemaak het toe ek laas
daar was (weereens van 'n ou oom in 'n pub) ens. (Ek het my ouma ook
gevra, maar sy was woedend. Jy sien, sy drink nie. Net by "wakes" en
begrafnisse en troues en vir medisinale doeleindes en so aan. Ek het
maar liewer nie daarop gewys hoe baie wakes sy bywoon nie… :-) Sy sê
ook dat sy beslis nie poitin drink nie, en ek glo haar – soos sy
tekere gaan elke keer as iemand iets anders as 'n single malt by ‘n
wake voorsit :-)

Soos ek dit verstaan werk dit so:
Die bestandele is basies aartappels (of hops), barley, yeast, suiker
en water. In die ou dae toe suiker duur was het hulle molasses
gebruik, maar dan moet jy meer water gebruik. Die resep sal soiets
wees (dit was moeilik om hoeveelhede presies te kry – toe ek
byvoorbeeld vra of mens die aartappels eers moet kook kry ek die
antwoord "of course ye cook them ye daft cailin (colleen)!":-):
50 lb aartappels, 2 lb barley (malted), 4 oz yeast, 30 lb suiker, 80
pints water. Ja ek weet dit klink na groot hoeveelhede, dis duidelik
nie vir eie gebruik nie :-)en ek sou nie aanbeveel dat jy hierdie
resep by die huis probeer nie :-)
Jy meng die hele spul eers in louwarm water, voeg dan die res van die
water by en sit dit dan in 'n koel plek vir fermentasie. En hier, is
die probleem. Niemand stem ooreen oor hoe lank fermentasie neem nie,
van 'n paar dae tot 'n paar weke. En dan sit jy dit in jou "still";
hulle gebruik almal blykbaar 'n "pot still" maar ek is seker dit maak
nie saak watter soort jy gebruik nie.

Oor na jou vir die Moonshine! ;-)

Lorinda
Re: Engelse goodies [boodskap #3651 is 'n antwoord op boodskap #3650] So, 11 Januarie 2004 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Oor na jou vir die Moonshine! ;-)

LOL! Ek het jou vertelling vreeslik geniet!! ;-)))
Gaan later meer skryf, 'cause I got me some ginnin' to do.
And then aahrm gonna make me some moonshine in dem dar hills.
Yehaa!!

Wou net gou vir julle hierdie artikel wys wat gister op CNN.com
verskyn het.
Gie gie gie....ek het GEWEET Bush gaan die mense nog na drank dryf.
Kyk wat sê die artikel:
"Some believe the demand has grown because communities suffering from
job losses in the coal industry have begun to concentrate on tourism."


Okay, hier is die artikel:
;-)

White lightning is making a comeback

Saturday, January 10, 2004 Posted: 1246 GMT ( 8:46 PM HKT)

Quart jars of moonshine, one with strawberries (right), confiscated in
a December 2003 raid in Louisa, Kentucky.


FRENCHBURG, Kentucky (AP) -- Anna Childers doesn't look like the
typical moonshiner.

But, then, she isn't making the typical moonshine.

The mother of four is adding a special touch to the potent corn
whiskey to make what she calls moonshine jelly, a product that is
quickly snatched from gift shop shelves at tourist hotspots across
Kentucky.

"Oh, yes, it's popular," she said, holding a small jar that goes for
about $2 per half pint. "People buy it up about as quickly as we can
make it."

Childers, manager of Barton's Fine Foods in Frenchburg, is taking
advantage of what some have described as a moonshine craze sweeping
through Appalachia again, this time fueled in large part by tourists
intrigued by the homemade liquor's mystique.

Tourism officials say many urban visitors to Appalachia tend to equate
mountains with moonshine, which has pushed the price of the
black-market elixir to $20 to $30 a quart. Some believe the demand has
grown because communities suffering from job losses in the coal
industry have begun to concentrate on tourism.

Larry Webster, an eastern Kentucky attorney who helps organize the
annual Hillbilly Days Festival in Pikeville, said many tourists ask
locals where they can find moonshine. And often, he said, locals can
point them in the right direction.

"They're looking for the essence of hillbilly culture," Webster said.
"And there's nothing that more symbolically captures that essence than
moonshine liquor."

Some, against the best advice of local authorities, drink the stuff.
Others take it back in Mason jars as a keepsake, occasionally
unscrewing the lid to impress friends with a whiff of fumes.

"The golden age of moonshine is now," Webster said. "The government
has quit hunting it. They took their manpower and started using it on
firearms and explosives, deciding it was a waste of time to search
through the hills for stills. As a result, you can get better
moonshine now than you could during the Depression."

But Lawrence County Sheriff Garrett Roberts said the whiskey can be
dangerous, even lethal, if not made correctly. Last month, an
anonymous tipster reported a still after a relative drank some of the
moonshine and got sick.

Study: Moonshine popular in urban areas
Moonshine whiskey's popularity isn't limited to rural communities. An
Emory University study found that nearly 9 percent of 581 emergency
care center patients surveyed at an Atlanta, Georgia hospital had
consumed moonshine in the past five years.

The researchers, assisted by the U.S. Bureau of Alcohol, Tobacco,
Firearms and Explosives, analyzed 100 moonshine samples and found 10
percent of them contained high enough levels of lead to make drinkers
sick.

Despite the dangers, the mystique remains.

Like Barton's Fine Foods, companies across the South now offer
moonshine jelly, which they say is both legal to sell and safe to eat.

Bryan Allphin, president of Southern Dream Foods in Louisville, said
the corn whiskey evaporates in the jelly making process. His company
distributes about 25,000 jars of the jelly each year -- most sold in
gift shops at state parks and airports.

Dale Quillen, a Nashville, Tennessee, attorney who once worked as a
state revenue agent, said very little homemade whiskey is being made
now, though.

"There's always been a trickle of it," said Quillen, 78. "There's some
fellows out there who make a little moonshine to have around. Just
enough is going on to keep it from becoming a lost art."

Childers and her mother, Emma Agee, work side by side, making their
moonshine jelly in a spotless, 55-gallon cooker in a building on the
outskirts of Frenchburg, 50 miles east of Lexington. They add
store-bought corn liquor, the legal kind, to a boiling mixture of
pineapples, water and sugar.

"We don't wear the bib overalls, the flannel shirts, the boots, like
old-time moonshiners," Agee said. "But after we make a batch of this
jelly, we smell like them. The odor really gets in your clothes."



Re: Engelse goodies [boodskap #3654 is 'n antwoord op boodskap #3651] Ma, 12 Januarie 2004 22:18 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:82a300l7m4pfg9n2655ofb1612qb6aa2dc@4ax.com...

>
> LOL! Ek het jou vertelling vreeslik geniet!! ;-)))
> Gaan later meer skryf, 'cause I got me some ginnin' to do.
> And then aahrm gonna make me some moonshine in dem dar hills.
> Yehaa!!

Jy sal blind word!! :-)) Miskien kan iemand van Suid-Afrika die resep vir
Witblits pos, dan kan ons internasionale wetenskaplike vergelykings tref
:-))


> Wou net gou vir julle hierdie artikel wys wat gister op CNN.com
> verskyn het.
> Gie gie gie....ek het GEWEET Bush gaan die mense nog na drank dryf.

LOL!! Baie dankie vir die artikel. Miskien moet ek die Ierse Toeriste
industrie laat weet hoeveel geld hulle uit poitin jelly kan maak...:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Koeie en ooie
Volgende onderwerp: Re: Boers and Planks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:39:58 MGT 2024