Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boers and Planks
| Re: Boers and Planks [boodskap #88666] |
Do., 01 Januarie 2004 07:37  |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
Verkeerd ou swaar, ons is afsonderlik met wie en vir wie ons werk.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffba244.0@news1.mweb.co.za...
> En jy is die dom duiker....of DD en jy onthou ook maar sleg. Ek het nog
> nooit gespog nie.....jy dink jy's kaas omdat jy 'n werk in die buiteland
> het. Ek het slegte nuus vir jou, my ou. Daar's duisende van julle.
> Onbenullige mannetjies wat SA haat omdat julle nie hier kon werk kry nie.
> Foei tog.....ek huil sommer vir jou. Snik! Snik!
> "Max" wrote in message
> news:3ffa9393$0$330$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Damn, ek het alweer vergeet jy bestuur ses besighede. Dom van my.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Suidwester"
>>
>>> Miskien moet jy ook eers vasstel van en met wie jy praat
>>> voor jy spog van prestasies, hm?
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #88795 is 'n antwoord op boodskap #88666] |
Ma., 05 Januarie 2004 06:07   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja ag foeitog boetie, jy en Katryn en Dingus probeer hard om die gewetes te
stil omdat julle van banggeid weggehol het uit Afrika? Dinge het seker te
warm geraak vir julle en nou sit julle en verloën julle eie? Dit sê meer
van julle karakter as enigiets anders. Ek het 'n vermoede nie die
Amerikaners, Aussies of die NZ'ders het veel respek vir julle nie. Wat
julle duidelik nie weet nie, is dat so 'n klompie jare gelede was dit juis
die mense van dié lande wat in Afrika hul fortuin kom soek het. Ons het
veel meer respek gehad vir 'n Ier, Duitser, Yank, whatever wat in ons land
kom bly het wat erken wat hy is en leef soos wat hy gewoond is. Mense wat
in ons gatte kom inkruip het en so graag Afrikaner wil word, het ons eenkant
toe geskuif en net verdra omdat jy moet.
Moet vir julle liefies nogal 'n verassing wees om te weet dat die mense
van die land julle eintlik amusant vind?
"Nude Raider" skryf in boodskap news:YB6CHX7937990.3575925926@anonymous.poster...
> This situation is very much the same in Australia where the die
> hard planks congregate at the South African Clubs to swop
> potjiekos and koeksuster recipes and to pine for the nanny and
> garden boy they no longer control. English on the otherhand
> assimmilate quickly into the Asutralian society (as I'm sure
> they do in NZ) and get on with others on a day to day basis.
>
> It's astounding thought that some boer would have the audacity
> to ask for afrikaans recognition in NZ - I would have thought
> that it has such an embarrasing history that they would want to
> keep it quiet. Seems not, so perhaps it's the inherrent
> arrogance in the culture or something. I think though it's
> important to categorise the plank language, and where I see it
> fitting in modern society (not really anywhere) but I would say
> that it is fairly closely aligned to Black American ghetto
> speak. It could also go alongside rap music as it doesn't really
> make a whole lot of sense.
>
> Nude Raider
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #88803 is 'n antwoord op boodskap #88795] |
Ma., 05 Januarie 2004 07:18   |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
Tut - Tut.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ff8ffa3.0@news1.mweb.co.za...
> Ja ag foeitog boetie, jy en Katryn en Dingus probeer hard om die gewetes te
> stil omdat julle van banggeid weggehol het uit Afrika? Dinge het seker te
> warm geraak vir julle en nou sit julle en verloën julle eie? Dit sê meer
> van julle karakter as enigiets anders. Ek het 'n vermoede nie die
> Amerikaners, Aussies of die NZ'ders het veel respek vir julle nie. Wat
> julle duidelik nie weet nie, is dat so 'n klompie jare gelede was dit juis
> die mense van dié lande wat in Afrika hul fortuin kom soek het. Ons het
> veel meer respek gehad vir 'n Ier, Duitser, Yank, whatever wat in ons land
> kom bly het wat erken wat hy is en leef soos wat hy gewoond is. Mense wat
> in ons gatte kom inkruip het en so graag Afrikaner wil word, het ons eenkant
> toe geskuif en net verdra omdat jy moet.
> Moet vir julle liefies nogal 'n verassing wees om te weet dat die mense
> van die land julle eintlik amusant vind?
> "Nude Raider" wrote in message
> news:YB6CHX7937990.3575925926@anonymous.poster...
>> This situation is very much the same in Australia where the die
>> hard planks congregate at the South African Clubs to swop
>> potjiekos and koeksuster recipes and to pine for the nanny and
>> garden boy they no longer control. English on the otherhand
>> assimmilate quickly into the Asutralian society (as I'm sure
>> they do in NZ) and get on with others on a day to day basis.
>>
>> It's astounding thought that some boer would have the audacity
>> to ask for afrikaans recognition in NZ - I would have thought
>> that it has such an embarrasing history that they would want to
>> keep it quiet. Seems not, so perhaps it's the inherrent
>> arrogance in the culture or something. I think though it's
>> important to categorise the plank language, and where I see it
>> fitting in modern society (not really anywhere) but I would say
>> that it is fairly closely aligned to Black American ghetto
>> speak. It could also go alongside rap music as it doesn't really
>> make a whole lot of sense.
>>
>> Nude Raider
>>
>> --
>> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #88804 is 'n antwoord op boodskap #88803] |
Ma., 05 Januarie 2004 08:43   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dis die geluid van jou breinselle [die laaste twee] wat teen mekaar stamp?
"Dingus" skryf in boodskap news:Dc8Kb.2254$9k7.57133@news.xtra.co.nz...
> Tut - Tut.
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ff8ffa3.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja ag foeitog boetie, jy en Katryn en Dingus probeer hard om die gewetes te
>> stil omdat julle van banggeid weggehol het uit Afrika? Dinge het seker te
>> warm geraak vir julle en nou sit julle en verloën julle eie? Dit sê meer
>> van julle karakter as enigiets anders. Ek het 'n vermoede nie die
>> Amerikaners, Aussies of die NZ'ders het veel respek vir julle nie. Wat
>> julle duidelik nie weet nie, is dat so 'n klompie jare gelede was dit juis
>> die mense van dié lande wat in Afrika hul fortuin kom soek het. Ons het
>> veel meer respek gehad vir 'n Ier, Duitser, Yank, whatever wat in ons land
>> kom bly het wat erken wat hy is en leef soos wat hy gewoond is. Mense wat
>> in ons gatte kom inkruip het en so graag Afrikaner wil word, het ons eenkant
>> toe geskuif en net verdra omdat jy moet.
>> Moet vir julle liefies nogal 'n verassing wees om te weet dat die mense
>> van die land julle eintlik amusant vind?
>> "Nude Raider" wrote in message
>> news:YB6CHX7937990.3575925926@anonymous.poster...
>>> This situation is very much the same in Australia where the die
>>> hard planks congregate at the South African Clubs to swop
>>> potjiekos and koeksuster recipes and to pine for the nanny and
>>> garden boy they no longer control. English on the otherhand
>>> assimmilate quickly into the Asutralian society (as I'm sure
>>> they do in NZ) and get on with others on a day to day basis.
>>>
>>> It's astounding thought that some boer would have the audacity
>>> to ask for afrikaans recognition in NZ - I would have thought
>>> that it has such an embarrasing history that they would want to
>>> keep it quiet. Seems not, so perhaps it's the inherrent
>>> arrogance in the culture or something. I think though it's
>>> important to categorise the plank language, and where I see it
>>> fitting in modern society (not really anywhere) but I would say
>>> that it is fairly closely aligned to Black American ghetto
>>> speak. It could also go alongside rap music as it doesn't really
>>> make a whole lot of sense.
>>>
>>> Nude Raider
>>>
>>> --
>>> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>>> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>>> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #88808 is 'n antwoord op boodskap #88804] |
Ma., 05 Januarie 2004 09:28   |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ja boet, ek het twee, maar jy het geen - miskien dis hoekom bly jy waar jy
is!?
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ff9251b.0@news1.mweb.co.za...
> Dis die geluid van jou breinselle [die laaste twee] wat teen mekaar stamp?
> "Dingus" wrote in message
> news:Dc8Kb.2254$9k7.57133@news.xtra.co.nz...
>> Tut - Tut.
>>
>> "Suidwester" wrote in message news:3ff8ffa3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja ag foeitog boetie, jy en Katryn en Dingus probeer hard om die gewetes te
>>> stil omdat julle van banggeid weggehol het uit Afrika? Dinge het seker te
>>> warm geraak vir julle en nou sit julle en verloën julle eie? Dit sê meer
>>> van julle karakter as enigiets anders. Ek het 'n vermoede nie die
>>> Amerikaners, Aussies of die NZ'ders het veel respek vir julle nie. Wat
>>> julle duidelik nie weet nie, is dat so 'n klompie jare gelede was dit juis
>>> die mense van dié lande wat in Afrika hul fortuin kom soek het. Ons het
>>> veel meer respek gehad vir 'n Ier, Duitser, Yank, whatever wat in ons land
>>> kom bly het wat erken wat hy is en leef soos wat hy gewoond is. Mense wat
>>> in ons gatte kom inkruip het en so graag Afrikaner wil word, het ons eenkant
>>> toe geskuif en net verdra omdat jy moet.
>>> Moet vir julle liefies nogal 'n verassing wees om te weet dat die mense
>>> van die land julle eintlik amusant vind?
>>> "Nude Raider" wrote in message
>>> news:YB6CHX7937990.3575925926@anonymous.poster...
>>>> This situation is very much the same in Australia where the die
>>>> hard planks congregate at the South African Clubs to swop
>>>> potjiekos and koeksuster recipes and to pine for the nanny and
>>>> garden boy they no longer control. English on the otherhand
>>>> assimmilate quickly into the Asutralian society (as I'm sure
>>>> they do in NZ) and get on with others on a day to day basis.
>>>>
>>>> It's astounding thought that some boer would have the audacity
>>>> to ask for afrikaans recognition in NZ - I would have thought
>>>> that it has such an embarrasing history that they would want to
>>>> keep it quiet. Seems not, so perhaps it's the inherrent
>>>> arrogance in the culture or something. I think though it's
>>>> important to categorise the plank language, and where I see it
>>>> fitting in modern society (not really anywhere) but I would say
>>>> that it is fairly closely aligned to Black American ghetto
>>>> speak. It could also go alongside rap music as it doesn't really
>>>> make a whole lot of sense.
>>>>
>>>> Nude Raider
>>>>
>>>> --
>>>> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>>>> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>>>> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #88811 is 'n antwoord op boodskap #88804] |
Ma., 05 Januarie 2004 11:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Klink vir my meer na suigaksies aan 'n speen:))
-
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ff9251b.0@news1.mweb.co.za...
> Dis die geluid van jou breinselle [die laaste twee] wat teen mekaar stamp?
> "Dingus" wrote in message
> news:Dc8Kb.2254$9k7.57133@news.xtra.co.nz...
>> Tut - Tut.
>>
>> "Suidwester" wrote in message news:3ff8ffa3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja ag foeitog boetie, jy en Katryn en Dingus probeer hard om die gewetes te
>>> stil omdat julle van banggeid weggehol het uit Afrika? Dinge het seker te
>>> warm geraak vir julle en nou sit julle en verloën julle eie? Dit sê meer
>>> van julle karakter as enigiets anders. Ek het 'n vermoede nie die
>>> Amerikaners, Aussies of die NZ'ders het veel respek vir julle nie. Wat
>>> julle duidelik nie weet nie, is dat so 'n klompie jare gelede was dit juis
>>> die mense van dié lande wat in Afrika hul fortuin kom soek het. Ons het
>>> veel meer respek gehad vir 'n Ier, Duitser, Yank, whatever wat in ons land
>>> kom bly het wat erken wat hy is en leef soos wat hy gewoond is. Mense wat
>>> in ons gatte kom inkruip het en so graag Afrikaner wil word, het ons eenkant
>>> toe geskuif en net verdra omdat jy moet.
>>> Moet vir julle liefies nogal 'n verassing wees om te weet dat die mense
>>> van die land julle eintlik amusant vind?
>>> "Nude Raider" wrote in message
>>> news:YB6CHX7937990.3575925926@anonymous.poster...
>>>> This situation is very much the same in Australia where the die
>>>> hard planks congregate at the South African Clubs to swop
>>>> potjiekos and koeksuster recipes and to pine for the nanny and
>>>> garden boy they no longer control. English on the otherhand
>>>> assimmilate quickly into the Asutralian society (as I'm sure
>>>> they do in NZ) and get on with others on a day to day basis.
>>>>
>>>> It's astounding thought that some boer would have the audacity
>>>> to ask for afrikaans recognition in NZ - I would have thought
>>>> that it has such an embarrasing history that they would want to
>>>> keep it quiet. Seems not, so perhaps it's the inherrent
>>>> arrogance in the culture or something. I think though it's
>>>> important to categorise the plank language, and where I see it
>>>> fitting in modern society (not really anywhere) but I would say
>>>> that it is fairly closely aligned to Black American ghetto
>>>> speak. It could also go alongside rap music as it doesn't really
>>>> make a whole lot of sense.
>>>>
>>>> Nude Raider
>>>>
>>>> --
>>>> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>>>> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>>>> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #88815 is 'n antwoord op boodskap #88808] |
Ma., 05 Januarie 2004 12:31   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nee my ou, iets verstaan jy nie lekker nie. 'n Mens wat van sy situasie
weghol word in enige taal of kultuur as 'n lafaard beskou. Feit. Nou
moet ek kwalifiseer en sê daar is omstandighede waaronder dit vir sommige
mense beter is om te emigreer [nie polities nie...eerder werk of geleentheid
verband], maar dan gaan sit en skeit jy nie in jou eie nes nie. Idiote
soos jy dink dat deur jou eie mense te skel gaan jy uiteindelik deur die
buitelanders aanvaar word as een van hulle? Sorry ou gabba, jy gaan as
'iemand van Afrika' bekend staan die res van jou lewe en deur die mense
geminag word omdat jy 'n lafaard boonop is. GEEN mens wat sy eie mense
minag kan enige respek verwag van enigiemand wat daaride respek waardig is
nie......nog beter gaan druk jou kop in jou eie kakhuis!
"Dingus" skryf in boodskap news:b6aKb.2346$9k7.58498@news.xtra.co.nz...
> Ja boet, ek het twee, maar jy het geen - miskien dis hoekom bly jy waar jy
> is!?
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ff9251b.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis die geluid van jou breinselle [die laaste twee] wat teen mekaar stamp?
>> "Dingus" wrote in message
>> news:Dc8Kb.2254$9k7.57133@news.xtra.co.nz...
>>> Tut - Tut.
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
> news:3ff8ffa3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja ag foeitog boetie, jy en Katryn en Dingus probeer hard om die gewetes te
>>>> stil omdat julle van banggeid weggehol het uit Afrika? Dinge het seker te
>>>> warm geraak vir julle en nou sit julle en verloën julle eie? Dit sê meer
>>>> van julle karakter as enigiets anders. Ek het 'n vermoede nie die
>>>> Amerikaners, Aussies of die NZ'ders het veel respek vir julle nie. Wat
>>>> julle duidelik nie weet nie, is dat so 'n klompie jare gelede was dit juis
>>>> die mense van dié lande wat in Afrika hul fortuin kom soek het. Ons het
>>>> veel meer respek gehad vir 'n Ier, Duitser, Yank, whatever wat in ons land
>>>> kom bly het wat erken wat hy is en leef soos wat hy gewoond is. Mense wat
>>>> in ons gatte kom inkruip het en so graag Afrikaner wil word, het ons eenkant
>>>> toe geskuif en net verdra omdat jy moet.
>>>> Moet vir julle liefies nogal 'n verassing wees om te weet dat die mense
>>>> van die land julle eintlik amusant vind?
>>>> "Nude Raider" wrote in message
>>>> news:YB6CHX7937990.3575925926@anonymous.poster...
>>>> > This situation is very much the same in Australia where the die
>>>> > hard planks congregate at the South African Clubs to swop
>>>> > potjiekos and koeksuster recipes and to pine for the nanny and
>>>> > garden boy they no longer control. English on the otherhand
>>>> > assimmilate quickly into the Asutralian society (as I'm sure
>>>> > they do in NZ) and get on with others on a day to day basis.
>>>> >
>>>> > It's astounding thought that some boer would have the audacity
>>>> > to ask for afrikaans recognition in NZ - I would have thought
>>>> > that it has such an embarrasing history that they would want to
>>>> > keep it quiet. Seems not, so perhaps it's the inherrent
>>>> > arrogance in the culture or something. I think though it's
>>>> > important to categorise the plank language, and where I see it
>>>> > fitting in modern society (not really anywhere) but I would say
>>>> > that it is fairly closely aligned to Black American ghetto
>>>> > speak. It could also go alongside rap music as it doesn't really
>>>> > make a whole lot of sense.
>>>> >
>>>> > Nude Raider
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>>>> > da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>>>> > e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #88829 is 'n antwoord op boodskap #88815] |
Ma., 05 Januarie 2004 18:22   |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
Maar jy is soooo slim - maar jy weet self presis wat jy is, ne?
Dit klink as of jy rektig niks weet van eenige saak nie.
Ek se weer, Tut-Tut!
Miskien vergeet jy dat 'n Dingus is 'n wonderliKKE ding!!
As jy dit alteid onthou, sal jy 'n beter persoon wees - jy het dit noodig.
(.. en een keer meer, net vir jou, TUT-TUT!!!)
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ff959f8.0@news1.mweb.co.za...
> Nee my ou, iets verstaan jy nie lekker nie. 'n Mens wat van sy situasie
> weghol word in enige taal of kultuur as 'n lafaard beskou. Feit. Nou
> moet ek kwalifiseer en sê daar is omstandighede waaronder dit vir sommige
> mense beter is om te emigreer [nie polities nie...eerder werk of geleentheid
> verband], maar dan gaan sit en skeit jy nie in jou eie nes nie. Idiote
> soos jy dink dat deur jou eie mense te skel gaan jy uiteindelik deur die
> buitelanders aanvaar word as een van hulle? Sorry ou gabba, jy gaan as
> 'iemand van Afrika' bekend staan die res van jou lewe en deur die mense
> geminag word omdat jy 'n lafaard boonop is. GEEN mens wat sy eie mense
> minag kan enige respek verwag van enigiemand wat daaride respek waardig is
> nie......nog beter gaan druk jou kop in jou eie kakhuis!
> "Dingus" wrote in message
> news:b6aKb.2346$9k7.58498@news.xtra.co.nz...
>> Ja boet, ek het twee, maar jy het geen - miskien dis hoekom bly jy waar jy
>> is!?
>>
>> "Suidwester" wrote in message news:3ff9251b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dis die geluid van jou breinselle [die laaste twee] wat teen mekaar stamp?
>>> "Dingus" wrote in message
>>> news:Dc8Kb.2254$9k7.57133@news.xtra.co.nz...
>>>> Tut - Tut.
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message news:3ff8ffa3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ja ag foeitog boetie, jy en Katryn en Dingus probeer hard om die gewetes te
>>>> > stil omdat julle van banggeid weggehol het uit Afrika? Dinge het seker te
>>>> > warm geraak vir julle en nou sit julle en verloën julle eie? Dit sê meer
>>>> > van julle karakter as enigiets anders. Ek het 'n vermoede nie die
>>>> > Amerikaners, Aussies of die NZ'ders het veel respek vir julle nie. Wat
>>>> > julle duidelik nie weet nie, is dat so 'n klompie jare gelede was dit juis
>>>> > die mense van dié lande wat in Afrika hul fortuin kom soek het. Ons het
>>>> > veel meer respek gehad vir 'n Ier, Duitser, Yank, whatever wat in ons land
>>>> > kom bly het wat erken wat hy is en leef soos wat hy gewoond is. Mense wat
>>>> > in ons gatte kom inkruip het en so graag Afrikaner wil word, het ons eenkant
>>>> > toe geskuif en net verdra omdat jy moet.
>>>> > Moet vir julle liefies nogal 'n verassing wees om te weet dat die mense
>>>> > van die land julle eintlik amusant vind?
>>>> > "Nude Raider" wrote in message
>>>> > news:YB6CHX7937990.3575925926@anonymous.poster...
>>>> > > This situation is very much the same in Australia where the die
>>>> > > hard planks congregate at the South African Clubs to swop
>>>> > > potjiekos and koeksuster recipes and to pine for the nanny and
>>>> > > garden boy they no longer control. English on the otherhand
>>>> > > assimmilate quickly into the Asutralian society (as I'm sure
>>>> > > they do in NZ) and get on with others on a day to day basis.
>>>> > >
>>>> > > It's astounding thought that some boer would have the audacity
>>>> > > to ask for afrikaans recognition in NZ - I would have thought
>>>> > > that it has such an embarrasing history that they would want to
>>>> > > keep it quiet. Seems not, so perhaps it's the inherrent
>>>> > > arrogance in the culture or something. I think though it's
>>>> > > important to categorise the plank language, and where I see it
>>>> > > fitting in modern society (not really anywhere) but I would say
>>>> > > that it is fairly closely aligned to Black American ghetto
>>>> > > speak. It could also go alongside rap music as it doesn't really
>>>> > > make a whole lot of sense.
>>>> > >
>>>> > > Nude Raider
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>>>> > > da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>>>> > > e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #88839 is 'n antwoord op boodskap #88829] |
Di., 06 Januarie 2004 06:06   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Foeitog, is die seunie so kwaad dat hy nie kan spel nie? Wat van jy trek
die handle en spoel jouself weg?
"Dingus" skryf in boodskap news:SWhKb.2670$9k7.62454@news.xtra.co.nz...
> Maar jy is soooo slim - maar jy weet self presis wat jy is, ne?
> Dit klink as of jy rektig niks weet van eenige saak nie.
>
> Ek se weer, Tut-Tut!
>
> Miskien vergeet jy dat 'n Dingus is 'n wonderliKKE ding!!
> As jy dit alteid onthou, sal jy 'n beter persoon wees - jy het dit noodig.
>
> (.. en een keer meer, net vir jou, TUT-TUT!!!)
>
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ff959f8.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee my ou, iets verstaan jy nie lekker nie. 'n Mens wat van sy situasie
>> weghol word in enige taal of kultuur as 'n lafaard beskou. Feit. Nou
>> moet ek kwalifiseer en sê daar is omstandighede waaronder dit vir sommige
>> mense beter is om te emigreer [nie polities nie...eerder werk of geleentheid
>> verband], maar dan gaan sit en skeit jy nie in jou eie nes nie. Idiote
>> soos jy dink dat deur jou eie mense te skel gaan jy uiteindelik deur die
>> buitelanders aanvaar word as een van hulle? Sorry ou gabba, jy gaan as
>> 'iemand van Afrika' bekend staan die res van jou lewe en deur die mense
>> geminag word omdat jy 'n lafaard boonop is. GEEN mens wat sy eie mense
>> minag kan enige respek verwag van enigiemand wat daaride respek waardig is
>> nie......nog beter gaan druk jou kop in jou eie kakhuis!
>> "Dingus" wrote in message
>> news:b6aKb.2346$9k7.58498@news.xtra.co.nz...
>>> Ja boet, ek het twee, maar jy het geen - miskien dis hoekom bly jy waar jy
>>> is!?
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message news:3ff9251b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dis die geluid van jou breinselle [die laaste twee] wat teen mekaar stamp?
>>>> "Dingus" wrote in message
>>>> news:Dc8Kb.2254$9k7.57133@news.xtra.co.nz...
>>>> > Tut - Tut.
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message news:3ff8ffa3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ja ag foeitog boetie, jy en Katryn en Dingus probeer hard om die gewetes te
>>>> > > stil omdat julle van banggeid weggehol het uit Afrika? Dinge het seker te
>>>> > > warm geraak vir julle en nou sit julle en verloën julle eie? Dit sê meer
>>>> > > van julle karakter as enigiets anders. Ek het 'n vermoede nie die
>>>> > > Amerikaners, Aussies of die NZ'ders het veel respek vir julle nie. Wat
>>>> > > julle duidelik nie weet nie, is dat so 'n klompie jare gelede was dit juis
>>>> > > die mense van dié lande wat in Afrika hul fortuin kom soek het. Ons het
>>>> > > veel meer respek gehad vir 'n Ier, Duitser, Yank, whatever wat in ons land
>>>> > > kom bly het wat erken wat hy is en leef soos wat hy gewoond is. Mense wat
>>>> > > in ons gatte kom inkruip het en so graag Afrikaner wil word, het ons eenkant
>>>> > > toe geskuif en net verdra omdat jy moet.
>>>> > > Moet vir julle liefies nogal 'n verassing wees om te weet dat die mense
>>>> > > van die land julle eintlik amusant vind?
>>>> > > "Nude Raider" wrote in message
>>>> > > news:YB6CHX7937990.3575925926@anonymous.poster...
>>>> > > > This situation is very much the same in Australia where the die
>>>> > > > hard planks congregate at the South African Clubs to swop
>>>> > > > potjiekos and koeksuster recipes and to pine for the nanny and
>>>> > > > garden boy they no longer control. English on the otherhand
>>>> > > > assimmilate quickly into the Asutralian society (as I'm sure
>>>> > > > they do in NZ) and get on with others on a day to day basis.
>>>> > > >
>>>> > > > It's astounding thought that some boer would have the audacity
>>>> > > > to ask for afrikaans recognition in NZ - I would have thought
>>>> > > > that it has such an embarrasing history that they would want to
>>>> > > > keep it quiet. Seems not, so perhaps it's the inherrent
>>>> > > > arrogance in the culture or something. I think though it's
>>>> > > > important to categorise the plank language, and where I see it
>>>> > > > fitting in modern society (not really anywhere) but I would say
>>>> > > > that it is fairly closely aligned to Black American ghetto
>>>> > > > speak. It could also go alongside rap music as it doesn't really
>>>> > > > make a whole lot of sense.
>>>> > > >
>>>> > > > Nude Raider
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
>>>> > > > da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
>>>> > > > e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boers and Planks [boodskap #89148 is 'n antwoord op boodskap #88894] |
Di., 13 Januarie 2004 04:05  |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
OK
"Max" skryf in boodskap news:3ffbc112$0$319$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Die bakleiery met jou word bietjie afgesaagd.
>
> As SA'er gesien, werk jy ook in die buiteland, baie geluk!
>
> Ek was nie werkloos voor ek hiernatoe gekom het nie. Ek kon dus wel werk kry
> in SA.
>
> Ek is nie DD nie. Wat moet ek doen om dit deur jou kopbeen te kry?
>
> Max____________________________
>
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3ffba244.0@news1.mweb.co.za...
>> En jy is die dom duiker....of DD en jy onthou ook maar sleg. Ek het nog
>> nooit gespog nie.....jy dink jy's kaas omdat jy 'n werk in die buiteland
>> het. Ek het slegte nuus vir jou, my ou. Daar's duisende van julle.
>> Onbenullige mannetjies wat SA haat omdat julle nie hier kon werk kry nie.
>> Foei tog.....ek huil sommer vir jou. Snik! Snik!
>> "Max" wrote in message
>> news:3ffa9393$0$330$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Damn, ek het alweer vergeet jy bestuur ses besighede. Dom van my.
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Suidwester"
>>>
>>>> Miskien moet jy ook eers vasstel van en met wie jy praat
>>>> voor jy spog van prestasies, hm?
>>>
>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 19:56:50 UTC 2026
|