| 46664 Konsert. [boodskap #87751] |
So., 30 November 2003 09:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is baie dankbaar dat die wind lank genoeg weggebly het sodat die konsert
deur almal teenwoordig geniet kon word.
'n Lekker konsert wat ons volgende jaar weer gaan kry.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: 46664 Konsert. [boodskap #87767 is 'n antwoord op boodskap #87753] |
So., 30 November 2003 16:33   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette. Waarom daag jy nie Suid-Afrikaanse kunstenaars om 'n soortgelyke
"vigs-konsert" te hou - en te bewys dat hulle meer as 45,000 mense kan lok.
(Ek is oortuig as jy dit aan Thabo as uitdaging stel - sal hy dit aanvaar m
Nelson ene voor te raak.)
O ja, Pretoria moet die venue wees ...
"Elaine" skryf in boodskap news:3fc9d4b0$0$64728@hades.is.co.za...
> Ja, dit was baie goed. Volgens Business Day was daar 45 000 mense. Ek haal
> my hoed af vir die organiseerders - teen die einde het my hart bietjie wild
> geklop toe die mikrofone nie meer so lekker wou werk nie.
> Sê my net wat het jy gedink van Peter Gabriel wat nie eers die moeite gedoen
> het om sy woorde of die uitspraak van die woorde te leer nie. Ek was baie
> teleurgesteld in hom, eers saam met Cat Stevens (of te wel Ysuf Islam) en
> toe maak hy droog saam met onse Johnny, hy't regtig gelyk of hy nie daar wil
> wees nie. En om toe nog op Apartheid te gaan staan en speel (Steve Biko),
> ek het skoon sooibrand gekry. Bono, Queen, The Corrs, Anastacia en die res
> het regtig die konsert die moeite werd gemaak.
> Volgende jaar sal en 'n plan maak om af te gaan Kaap toe en reg voor in die
> "golden circle" te gaan staan.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bqceqi$t8v$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is baie dankbaar dat die wind lank genoeg weggebly het sodat die
> konsert
>> deur almal teenwoordig geniet kon word.
>> 'n Lekker konsert wat ons volgende jaar weer gaan kry.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 46664 Konsert. [boodskap #87784 is 'n antwoord op boodskap #87782] |
Ma., 01 Desember 2003 07:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons sal moet uitvind hoe die nommers toegeken word. Ek glo nie daar is
iemand wat iewers 'n kamertjie sit en 'n spesifieke nommer vir 'n gevangene
uitdink nie.
--
Annette
news:dailsv4b1lfotvgtm54f8i4jsglqkpfo60@4ax.com...
> On Mon, 01 Dec 2003 00:55:48 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
>> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
>> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
>> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
>> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
>> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
>> woer-woer Verwoerd.
>>
>
> Ek wonder ook elke keer as ek dit sien
> of daardie nommer per opset aan hom gegee is.
> 'n Paar dae gelede het ek opgemerk dat sy ex vrou
> se motor w��r 'n 666 nommer is. Die vorige (Merc)
> wat terug geneem is weens swak betaling, het ook
> 'n 666 nommer gehad.
>
|
|
|
|
| Re: 46664 Konsert. [boodskap #87797 is 'n antwoord op boodskap #87784] |
Ma., 01 Desember 2003 10:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier is die antwoord uit die perd se bek:
Die korrekte vorm van
> Oom Nelson se nommer was dus 466/64, wat beteken het dat hy 466ste gevangene
> was wat gedurende 1964 in Robbeneiland se registers opgeneem was.
--
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:bqepic$qsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons sal moet uitvind hoe die nommers toegeken word. Ek glo nie daar is
> iemand wat iewers 'n kamertjie sit en 'n spesifieke nommer vir 'n gevangene
> uitdink nie.
> --
> Annette
> news:dailsv4b1lfotvgtm54f8i4jsglqkpfo60@4ax.com...
>> On Mon, 01 Dec 2003 00:55:48 GMT, "@rogers.com"
>> wrote:
>>
>>> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
>>> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
>>> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
>>> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
>>> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
>>> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
>>> woer-woer Verwoerd.
>>>
>>
>> Ek wonder ook elke keer as ek dit sien
>> of daardie nommer per opset aan hom gegee is.
>> 'n Paar dae gelede het ek opgemerk dat sy ex vrou
>> se motor w��r 'n 666 nommer is. Die vorige (Merc)
>> wat terug geneem is weens swak betaling, het ook
>> 'n 666 nommer gehad.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 46664 Konsert. [boodskap #87807 is 'n antwoord op boodskap #87803] |
Ma., 01 Desember 2003 13:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja , sy nuwe vrou dra nie sulke klomp lappe op haar kop rond nie:))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bqfc7c$5g3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was Winnie en Mandela nie getroud nie?
> Het sy smaak verbeter?
> "TJ" wrote in message
> news:bqehgb$ops$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Winnie se Mercedes-plaat lees ook 666.
>>
>> TJ
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:okwyb.106326$X2W1.72760@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
>>> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
>>> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
>>> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
>>> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
>>> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
>>> woer-woer Verwoerd.
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: 46664 Konsert. [boodskap #87819 is 'n antwoord op boodskap #87797] |
Ma., 01 Desember 2003 18:38  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 Dec 2003 12:54:24 +0200, "Annette" wrote:
> Annette
> "Annette" wrote in message
> news:bqepic$qsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons sal moet uitvind hoe die nommers toegeken word. Ek glo nie daar is
>> iemand wat iewers 'n kamertjie sit en 'n spesifieke nommer vir 'n
> gevangene
>> uitdink nie.
>> --
Maar tog is daar iemand wat in 'n kamertjie sit
en besluit watter registrasie nommer om te koop
vir die motor, met die belastigbetalers se geld.
|
|
|
|