| Rugby WB [boodskap #85473] |
Di., 14 Oktober 2003 07:13  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit was nogal opmerklik hoe min toeskouers daar was met die SA wedstryd in
teenstelling met die Engeland wedtsryd by dieselfde stadion. Miskien het dit
iets te doen met die wisselkoers.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #85479 is 'n antwoord op boodskap #85476] |
Di., 14 Oktober 2003 08:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel ek dink nie die skeptimisme is ongegrond nie, of hoe?
Hoe lyk dit met 'n voorspelling van die telling vir Saterdag?
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmgano$v7e$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wie sal minstens R25 000 uitgee om 'n wedstryd te gaan kyk wat jy minder as
> 'n 20% kans het om te wen soos wat die Bokke teen Engeland het Saterdag?
> Die onlangse geskiedenis van SA rugby maak die mense skepties.
> "Annette" wrote in message
> news:bmg7o8$npp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit was nogal opmerklik hoe min toeskouers daar was met die SA wedstryd in
>> teenstelling met die Engeland wedstryd by dieselfde stadion. Miskien het dit
>> iets te doen met die wisselkoers.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #85491 is 'n antwoord op boodskap #85488] |
Di., 14 Oktober 2003 11:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
25 vir wie?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bmgm0a$1pl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van 25 - 10 ?
> "Annette" wrote in message
> news:bmge97$r2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel ek dink nie die skeptimisme is ongegrond nie, of hoe?
>> Hoe lyk dit met 'n voorspelling van die telling vir Saterdag?
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmgano$v7e$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Wie sal minstens R25 000 uitgee om 'n wedstryd te gaan kyk wat jy minder as
>>> 'n 20% kans het om te wen soos wat die Bokke teen Engeland het Saterdag?
>>> Die onlangse geskiedenis van SA rugby maak die mense skepties.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmg7o8$npp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit was nogal opmerklik hoe min toeskouers daar was met die SA wedstryd in
>>>> teenstelling met die Engeland wedtsryd by dieselfde stadion. Miskien het dit
>>>> iets te doen met die wisselkoers.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #85500 is 'n antwoord op boodskap #85496] |
Di., 14 Oktober 2003 12:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan natuurlik ook vir die bokke skree - daar is niks so vervelig as om
na 'n wedstryd te kyk en almal teenwoordig skree vir dieselfde span nie;))
My telling is 43 - 18 - vir die Engelse om te wen
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmgoos$10le$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek sou graag wou dink die Bokke gaan wen en ek sal hulle ondersteun tot die
> laaste asem toe en my emosionele telling is enigiets meer as 1 punt meer as
> wat die Engelse het, maar my logiese verwagting is iets soos 21 - 12 in
> Engeland se guns.
> "Annette" wrote in message
> news:bmge97$r2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel ek dink nie die skeptimisme is ongegrond nie, of hoe?
>> Hoe lyk dit met 'n voorspelling van die telling vir Saterdag?
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmgano$v7e$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Wie sal minstens R25 000 uitgee om 'n wedstryd te gaan kyk wat jy minder as
>>> 'n 20% kans het om te wen soos wat die Bokke teen Engeland het Saterdag?
>>> Die onlangse geskiedenis van SA rugby maak die mense skepties.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmg7o8$npp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit was nogal opmerklik hoe min toeskouers daar was met die SA wedstryd in
>>>> teenstelling met die Engeland wedtsryd by dieselfde stadion. Miskien het dit
>>>> iets te doen met die wisselkoers.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #85521 is 'n antwoord op boodskap #85519] |
Di., 14 Oktober 2003 21:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Hy sal maar blommetjies of drakies om daardie vlaggie moet laat by
tatoeer:
Annette
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f8c436e_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmgrk0$51o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan natuurlik ook vir die bokke skree - daar is niks so vervelig as om
>> na 'n wedstryd te kyk en almal teenwoordig skree vir dieselfde span nie;))
>> My telling is 43 - 18 - vir die Engelse om te wen
>> --
>
> Ek hoop van harte julle is verkeerd, want die Suid-Afrikaanse barman hier by
> 'n pub om die hoek het gisteraand kop verloor toe die Engelse hom terg, en
> 'n weddenskap aangegaan.... As die Engelse wen moet hy die Engelse vlag op
> sy voorarm tatoeer. Dit kan dalk moeilikheid afgee as hy ooit weer terugaan
> SA toe; dis nou nie juis 'n plek waar mens altyd 'n langmou hemp kan dra
> nie...:-))
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #85524 is 'n antwoord op boodskap #85523] |
Wo., 15 Oktober 2003 04:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van die arm op die jas -enigeen van julle gisteraand se 3rd Degree gesien
oor die rugby? Dis die eerste keer wat ek sien dat die program so lig trap
en katvoet loop in 'n program. Teleurstellend.
Terug op die arm - as die Bokke per ongeluk wel die WB wen, dan sal ek Geo
Loves Quinton op my arm laat tatoeer:))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bmij4s$a9b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is die grootte van die vlag gespesifiseer? Of, het hy 'n kunsarm? Kry mens
> nie 'n tatoeer-ink wat na 'n kort rukkie verdwyn nie?
> Ek probeer maar net help.
> Maar - ek het al wedstryde gesien waar die "underdog" wen - wanneer hulle
> soos tiere speel. Ons kan dit doen. Ek het self nog 'n gelofte oorweeg - ons
> verdubbel Kingspark se sitplekke as ons wen ....
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f8c436e_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmgrk0$51o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek gaan natuurlik ook vir die bokke skree - daar is niks so vervelig
as
> om
>>> na 'n wedstryd te kyk en almal teenwoordig skree vir dieselfde span
> nie;))
>>> My telling is 43 - 18 - vir die Engelse om te wen
>>> --
>>
>> Ek hoop van harte julle is verkeerd, want die Suid-Afrikaanse barman
hier
> by
>> 'n pub om die hoek het gisteraand kop verloor toe die Engelse hom terg,
> en
>> 'n weddenskap aangegaan.... As die Engelse wen moet hy die Engelse vlag op
>> sy voorarm tatoeer. Dit kan dalk moeilikheid afgee as hy ooit weer
> terugaan
>> SA toe; dis nou nie juis 'n plek waar mens altyd 'n langmou hemp kan dra
>> nie...:-))
>>
>> Lorinda
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #85580 is 'n antwoord op boodskap #85574] |
Wo., 15 Oktober 2003 13:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, het jy dit teen die woord lig trap?:))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bmjhbb$ovi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek sou 'n meer diskrete plek voorgestel het ... Waar die
> bewoording minder aandag sou trek.
> "Annette" wrote in message
> news:bmijr3$akf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van die arm op die jas -enigeen van julle gisteraand se 3rd Degree gesien
>> oor die rugby? Dis die eerste keer wat ek sien dat die program so lig trap
>> en katvoet loop in 'n program. Teleurstellend.
>>
>> Terug op die arm - as die Bokke per ongeluk wel die WB wen, dan sal ek Geo
>> Loves Quinton op my arm laat tatoeer:))
>>
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bmij4s$a9b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is die grootte van die vlag gespesifiseer? Of, het hy 'n kunsarm? Kry
> mens
>>> nie 'n tatoeer-ink wat na 'n kort rukkie verdwyn nie?
>>> Ek probeer maar net help.
>>> Maar - ek het al wedstryde gesien waar die "underdog" wen - wanneer
> hulle
>>> soos tiere speel. Ons kan dit doen. Ek het self nog 'n gelofte
oorweeg -
>> ons
>>> verdubbel Kingspark se sitplekke as ons wen ....
>>> "Lorinda" wrote in message
>>> news:3f8c436e_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmgrk0$51o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek gaan natuurlik ook vir die bokke skree - daar is niks so
vervelig
>> as
>>> om
>>>> > na 'n wedstryd te kyk en almal teenwoordig skree vir dieselfde
span
>>> nie;))
>>>> > My telling is 43 - 18 - vir die Engelse om te wen
>>>> > --
>>>>
>>>> Ek hoop van harte julle is verkeerd, want die Suid-Afrikaanse barman
>> hier
>>> by
>>>> 'n pub om die hoek het gisteraand kop verloor toe die Engelse hom
> terg,
>>> en
>>>> 'n weddenskap aangegaan.... As die Engelse wen moet hy die Engelse
> vlag
>> op
>>>> sy voorarm tatoeer. Dit kan dalk moeilikheid afgee as hy ooit weer
>>> terugaan
>>>> SA toe; dis nou nie juis 'n plek waar mens altyd 'n langmou hemp kan
> dra
>>>> nie...:-))
>>>>
>>>> Lorinda
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #85652 is 'n antwoord op boodskap #85646] |
Do., 16 Oktober 2003 14:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, hy het 'n baie goeie wedstryd gespeel, ongeag hoe hy lyk:))
Maar ons gaan nog steeds nie die WB wen nie - of hy daar is of te not.
Laat ek dink - wie sou ek daar wou gehad het?
Os du Randt natuurlik!!
Ons het 'n man met meer internasionale ondervinding soos Smith nodig as
haker.
Bakkies gaan vir Johnson terugslaan, 'n rooi kaart kry, en dan speel ons met
een kort, so miskien sou die minder volatiele Boome 'n beter keuse gewees
het.
Van die losvoorspelers sou ek Krige uitgelos het en die Noord-Transvaler wat
verlede Saterdag gespeel het ingesit het.
Die All Blacks het al klaar 'n agterstand - Umaga is uit die WB - nou DAAR
is 'n speler wat in 'n oogwink die gang van die spel kan verander.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bmm2mp$7sg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ongeag wat Geo dink (as hy kan dink) of voel 0 daai ou het Saterdag teen my
> span 'n grootste game gespeel - toe besef ek terdeë dat hy 'n verskil kan
> maak in die Bokspan.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmjia2$pm6$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jonas, het jy dit teen die woord lig trap?:))
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bmjhbb$ovi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - ek sou 'n meer diskrete plek voorgestel het ... Waar die
>>> bewoording minder aandag sou trek.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmijr3$akf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Van die arm op die jas -enigeen van julle gisteraand se 3rd Degree
>> gesien
>>>> oor die rugby? Dis die eerste keer wat ek sien dat die program so
lig
>> trap
>>>> en katvoet loop in 'n program. Teleurstellend.
>>>>
>>>> Terug op die arm - as die Bokke per ongeluk wel die WB wen, dan sal
ek
>> Geo
>>>> Loves Quinton op my arm laat tatoeer:))
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bmij4s$a9b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Is die grootte van die vlag gespesifiseer? Of, het hy 'n kunsarm?
> Kry
>>> mens
>>>> > nie 'n tatoeer-ink wat na 'n kort rukkie verdwyn nie?
>>>> > Ek probeer maar net help.
>>>> > Maar - ek het al wedstryde gesien waar die "underdog" wen -
wanneer
>>> hulle
>>>> > soos tiere speel. Ons kan dit doen. Ek het self nog 'n gelofte
>> oorweeg -
>>>> ons
>>>> > verdubbel Kingspark se sitplekke as ons wen ....
>>>> > "Lorinda" wrote in message
>>>> > news:3f8c436e_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bmgrk0$51o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek gaan natuurlik ook vir die bokke skree - daar is niks so
>> vervelig
>>>> as
>>>> > om
>>>> > > > na 'n wedstryd te kyk en almal teenwoordig skree vir dieselfde
>> span
>>>> > nie;))
>>>> > > > My telling is 43 - 18 - vir die Engelse om te wen
>>>> > > > --
>>>> > >
>>>> > > Ek hoop van harte julle is verkeerd, want die Suid-Afrikaanse
> barman
>>>> hier
>>>> > by
>>>> > > 'n pub om die hoek het gisteraand kop verloor toe die Engelse
hom
>>> terg,
>>>> > en
>>>> > > 'n weddenskap aangegaan.... As die Engelse wen moet hy die
Engelse
>>> vlag
>>>> op
>>>> > > sy voorarm tatoeer. Dit kan dalk moeilikheid afgee as hy ooit weer
>>>> > terugaan
>>>> > > SA toe; dis nou nie juis 'n plek waar mens altyd 'n langmou hemp
> kan
>>> dra
>>>> > > nie...:-))
>>>> > >
>>>> > > Lorinda
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #114756 is 'n antwoord op boodskap #114748] |
Di., 18 September 2007 11:23   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi skryf
> Jy kon gelukkig gewees het en in SA gebly het. Dan het jy so R300 per
> jaar betaal vir die voorreg om 'n TV te kan gaan koop en so R350 per
> maand om DSTV te kan sien.
Wel, dit kos ons darem nie so baie om DSTV te
kry nie. Hulle het die black box gratis kom insit,
en dan betaal ons $4.99 vir die ding per maand,
en nog $2.99 vir konneksie. Dan kry ons n hele
klomp kanale vry, insluitende n baie goeie sports-
kanaal waarvoor ons nie hoef te betaal nie.
Terloops, die Kanadese dollar gaan nou
dramaties op teen die Amerikaanse dollar, en
heelwaarskynlik dus ook teen die SA Rand.
Na ons vir tien vyftien jaar baie sleg teen die
Amerikaanse dollar was ( n Amerikaner het
so sestig sent vir ons dollar betaal), is ons
dollar nou amper on par met die Amerikaanse
dollar. Hulle verwag dat dit teen Kersfees
gelyk sal wees. Die oorsaak is hoofsaaklik
die verswakking van die Amerikaanse dollar
self, en die ekonomiese gemors wat hulle
veroorsaak het deur hulle sub-prime mortgage
debakel, maar Kanada boom ook apart daarvan
omdat ons olie en hout en diamante en byna
alle grondstowwe nou so goed van prys is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby WB [boodskap #114759 is 'n antwoord op boodskap #114758] |
Di., 18 September 2007 11:36  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi skryf
> Ja, het vergeet om die installeerkostes van DSTV te noem: So R2500 vir
> die dekodeerder, so R500 vir die skottel en dan vir mense om dit te
> kom opsit ook.
Ja, en ek het vergeet dat ons omtrent $28 per
maand aan ons gebou betaal vir bulk TV,
wat vir ons n sekere hoeveelheid kanale laat
kry het waarvoor ons nie verder hoef te betaal
het nie.
Gloudina
|
|
|
|