| Meerderwaardigheid [boodskap #85043] |
Sa., 04 Oktober 2003 23:37  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina het geskryf:
"As jy nie kulturele maniere ken nie,
moenie ons Afrikaanse nuusgroep gebruik vir
jou "wit" gepolitiekery nie. Daar is genoeg mense
in SA wat die werk al klaar doen. Wat is jou
agenda dat jy daar in Europa sit en probeer om
dinge oor SA kwyt te raak? Of kry jy, soos baie
regse skrywers in SA, finansiële hulp uit Noord-
Amerika om hulle "wit " agendas te propageer?"
............................................................ ................
Paul de Dilbeek
Een van die mens se basiese behoeftes is die behoefte om op een of ander
terrein of manier meerderwaardig te voel. (Ons almal doen dit - ek
ingesluit) Gloudina doen dit deur intelligent te probeer klink met haar
gediggies en suiwer Afrikaans en om mense soos jy af
te kraak.
Moet jou nie aan Gloudina steur nie. Volgens my is jou beskouing reg.
Versoek:
Gloudina, luister asb. ook na ander mense se standpunt en laat staan jou
venynigheid teenoor my vriende. Laat Paul praat as hy wil. As jy nie wil
luister nie - ek wil graag.
Spencer
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85049 is 'n antwoord op boodskap #85047] |
So., 05 Oktober 2003 12:48   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ok,als ons een tekst pos moet ons ook die bron gee
Als ons dit,onwrywillig vergeet kan daarom gevra word
Gloudina kak daar al drie weke oor,maar dis nie die saak nie
Gloudina weet da ek begaan is met die blankes van ZA
Ek staan vir my eie ras maar ek is nie rasiesties nie
Gloudina is teen wittes en kry natte droom van die ANC en
swartes,waarom?
Oftewel is Gloudina een swarte oftewel leef sy met swartes,dan is dit
begryplik
Kan ook wees dat Gloudina so gefikseer is op swarte dat haar stille
wens is dat die wittes in ZA alle vermoor word terwijl sy daar in
Kanada sit te kak op alles wat wit is
Hier op die ng kom ook een Vlaming die sy eie ras denigreer vir die
swartes,ons noem dit makakkepoepers,dit syn extreem linkses die die
grense wil oopset en die rest van die arm mense van die wereld hier
verwelkom op die koste van mense wat werk want hulle leef van die
belastingbetaler tot die land geruineer is en dan sal hulle verdwyn
met die noorderson
On Sun, 5 Oct 2003 05:38:27 +0200, "Jonas" wrote:
> Dieselfde reel geld natuurlik vir Kanadese en Noord_Amerikaners.
> Wie betaal hulle vir die verdraaide snert wat hulle hier propageer?
> Waarskynlik die ANC/SAKP/COSATU alliansie - hulle word seker betaal met geld
> wat uit RDP-fondse gesteel is?
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:3MKfb.223182$Lnr1.2765@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>> "Spencer" wrote
>>> Gloudina, luister asb. ook na ander mense se standpunt en laat staan jou
>>> venynigheid teenoor my vriende. Laat Paul praat as hy wil. As jy nie wil
>>> luister nie - ek wil graag.
>> Wel, nadat ons die heer Dilbeek ontmasker het as iemand
>> wat ander mense se geskrifte neem en dit op die nuusgroep
>> plaas asof dit sy eie is, was daar natuurlik 'n gesonde
>> bespreking oor die onderwerp, 'n bespreking waaraan
>> ek hoop jy deelgeneem het.
>> Ek dink enige Europeër wat in Europa sit en regse
>> rassistiese snert op 'n Afrikaanse nuusgroep kom
>> kwytraak, moet kortgevat word deur dié mense
>> wat nie met hom saamstem nie. Die mense wat
>> met hom saamstem, het die reg om ook hulle opinies
>> te lug.
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85052 is 'n antwoord op boodskap #85049] |
So., 05 Oktober 2003 13:38   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"paul de dilbeek" wrote
> Gloudina is teen wittes en kry natte droom van die ANC en
> swartes,waarom?
En ek wil weer vir jou uitwys, Dilbek, dat jy dieselfde noue
korrelasie toon tussen neo-nazi gepraat en seksuele innuendo's
maak. Gereeld vind ons hierdie dinge in dieselfde regse
geskrifte - hulle praat vuil, hulle maak seksuele innuendo's,
hulle is rassisties. Wat is die implikasie sielkundig? Dat hierdie
mannetjies gewoonlik onteien voel, en hulle wil skaar by 'n
groep wat hulle as macho sien. Maar ongelukkig, Dilbek,
is alle mans wat mans is nie so nie. Hulle vloek nie. Hulle
maak nie seksuele innuendo's nie. Hulle staan vir reg en
geregtigheid. En hulle het die respek van alle mense, nie
net die ou wittetjies nie.
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85117 is 'n antwoord op boodskap #85108] |
Ma., 06 Oktober 2003 13:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spencer - die "nuusleser" - het hy al na iemand verwys as that cheeky white
tydens 'n nuusuitsending?
Het hy sy rede gegee hoekom Kofi Anan, in sy opinie, cheeky is?
Sover ek weet is 'n nuusleser se werk om absoluut professioneel op te tree,
en slegs die nuus wat aan hom gegee word oor te dra. Om sy persoonlike
opinie te lug tydens die nuuslesing is onprofessioneel.
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:1065439896.839127@radsrv1.tranzpeer.net...
> Gloudina
> Kan ek maar se: Jy is 'n regte makakkepoeper.
>
> Daar's twee dinge in hierdie lewe wat vir my 'n gruwel is. Dit is die protes
> wat mense maak as jy:
> 1. voorkeur en besorgdheid vir jou eie tipe wys.
> 2. en as jy 'n vrou skeef aankyk.
>
> Ek bedoel - trap nou net effens skeef op hierdie terreine (en wees 'n blanke
> man), dan sit jy in Skytstraat.
>
> Paul Holmes het per ongeluk sy mond verby gepraat en na die Sekretaris van
> die UN verwys as "'n cheecky black" Die ou het nou jare se probleme.En glo
> my, ek weet dat Paul Holmes (nuusleser) nie 'n rassis is nie. En wie tel die
> meeste klippe op om hom te stenig? DIE VROUENS VAN NIEU SEELAND en Norma
> Odendaal.
>
> Ek sal jou een ding vertel. 'n WARE rassis sal nie op hierdie nuusgroep tyd
> deurbring nie. Hou dus op om ander mense van rassisme te beskuldig.
> My vriend van Lady Brand het altyd gese: Ek haat nie swartmense nie, ek
> verkies net witmense.
>
> Spencer
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Meerderwaardigheid [boodskap #85164 is 'n antwoord op boodskap #85147] |
Di., 07 Oktober 2003 09:17  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Katryn - speel in die verkeer kan ook lekker wees. Probeer gerus.
"Katryn" skryf in boodskap news:aut3ovooi5djtnp2nrigkf7ajng5l6t849@4ax.com...
> "Jonas" wrote:
>
>> Die Bybel sê die linkerhand en regterhand moet nie van mekaar weet nie
...
>
> Go figure....
>
|
|
|
|