| Baine's Kloof pas [boodskap #83622] |
Wo., 10 September 2003 04:36  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die pas is op 14 September 150 jaar oud. Ek het dit verlede jaar laas gery,
en dit was toe in 'n haglike toestand.
Die Kobra by Ratanga is niks teenoor Bainskloof as dit kom by adrenalienpomp
nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83686 is 'n antwoord op boodskap #83677] |
Do., 11 September 2003 11:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drom, wie het die pad na die Hel gebou?
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309102335.5ee963ca@posting.google.com...
> "@rogers.com" skryf in boodskap news:...
>
> Wie was Bain nou weer. Sir Thomas Bain, as ek reg onthou.
>
> Gloudina
>
> Hy was Andrew Geddes Bain, 'n self-opgeleide ingenieur, wat in die
> 19de eeu heeparty passe in SA gebou het. Om net ;n paar te noem;
> Bain's Kloof, die Blaauwkrantz, Grootrevier, Ecca, Katberg en Van
> Reinevelds passe. Wat interesant is, is dat groot dele van die passe
> gebou het deur olifante se voetpaaie te volg. Hulle is tropdiere (wat
> nie baie styl hellings kon uitklim nie) en dus het hulle baie
> duidelike voetpaaie nagelaat.
>
> Drom
|
|
|
|
| Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83687 is 'n antwoord op boodskap #83680] |
Do., 11 September 2003 11:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, die Franse het mos daardie tonnel gebou - en Franse is romantiese
mense.
Dink jy hulle was op die bobbejaanwyfies se spore?:))
Annette
wrote in message
news:3f602a95@usenet.per.paradox.net.au...
> So wat het hulle gemaak by die Hugenote tonnel? ;-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Baine's Kloof pas [boodskap #83803 is 'n antwoord op boodskap #83743] |
Vr., 12 September 2003 13:52  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Drom wrote
>> Waar is Ecca-pas?
> So paar kilometer (weet nie presies nie) noord van Grahamstown op pad
> Na Fort Beaufort.
Dierbaarheid, dan het ek telkens daardeur gery
toe ek op Healdtown gebly het, wat in die heuwel
net bokant Fort Beaufort was.
Gloudina
|
|
|
|