| Het van julle menings al verander [boodskap #83020] |
Do., 28 Augustus 2003 06:30  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Almal
Ek staan onder korreksie, maar ek dink ek het langer as 'n jaar gelede 'n
bydrae op die nuus groep gemaak.
Ek weet ek praat nou oor 'n onderwerp wat sekerlik al deurtrap is in SA,
maar ek sal graag wil hoor of van die mense wat teen die doodstraf was so
jaar of wat gelede as gevolg van die gebeure in SA of dalk agv 'n
persoonlike ondervinding nou anders voel daaroor.
Groete
Riaan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Het van julle menings al verander [boodskap #83033 is 'n antwoord op boodskap #83020] |
Do., 28 Augustus 2003 19:07  |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: Februarie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Ek reken die kwessie is nie of die doodstraf moet terugkeer nie, eerder wat
verhoed dit om terug te keer. Myns insiens die moontlikheid van foutiewe
veroordelings, kannie die ou bloot uit di etronk laat met n "jammer, hier si
n paar rand" nie. Dink aan n oplossing vir die patetiese regstelsel wat ons
het, dan is die doodstraf makliker om te "verkoop"
Joeboy
--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
"Riaan" skryf in boodskap news:bik7ij$bhc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo Almal
>
> Ek staan onder korreksie, maar ek dink ek het langer as 'n jaar gelede 'n
> bydrae op die nuus groep gemaak.
>
> Ek weet ek praat nou oor 'n onderwerp wat sekerlik al deurtrap is in SA,
> maar ek sal graag wil hoor of van die mense wat teen die doodstraf was so
> jaar of wat gelede as gevolg van die gebeure in SA of dalk agv 'n
> persoonlike ondervinding nou anders voel daaroor.
>
> Groete
>
> Riaan
>
|
|
|
|