Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Naam?
| Nuwe Naam? [boodskap #81261] |
Ma., 28 Julie 2003 14:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
Annette
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81264 is 'n antwoord op boodskap #81261] |
Ma., 28 Julie 2003 14:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien gaan hulle dit nou herdoop na Hau!! Raaaan! toe.:))
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:bg3b3g$km753$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81294 is 'n antwoord op boodskap #81290] |
Di., 29 Julie 2003 03:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die spreekwoord sê:
Alles sal regkom as elkeen hul bes doen.
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3f25b53f$0$49112$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg3bqb$kflur$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Miskien gaan hulle dit nou herdoop na Hau!! Raaaan! toe.:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg3b3g$km753$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
> Annette
>
> asseblief vergeet nie, ALLES SAL REGKOM
>
> GrRico
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81295 is 'n antwoord op boodskap #81291] |
Di., 29 Julie 2003 03:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So wat stel jy voor - gaan sit die standbeeld terug elke keer as dit
verwyder word?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bg4os0$15e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "A slave is a man with a slave's mentality."
> Ons aanvaar die goeters so gelate. Dit sal nie ophou voordat daar verset is
> nie.
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f25b53f$0$49112$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg3bqb$kflur$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Miskien gaan hulle dit nou herdoop na Hau!! Raaaan! toe.:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg3b3g$km753$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>> Annette
>>
>> asseblief vergeet nie, ALLES SAL REGKOM
>>
>> GrRico
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81300 is 'n antwoord op boodskap #81298] |
Di., 29 Julie 2003 06:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is geen rede nie - seker maar net sommer;))
Hulle het ook ten sterkste ontken dat dit die voorloper van 'n
naamsverandering.
Soos gewoonlik.
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:n%nVa.95819$JA5.2105641@news.xtra.co.nz...
> Wat is die rede wat hulle aanvoer vir die verwydering van die beeld?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81303 is 'n antwoord op boodskap #81302] |
Di., 29 Julie 2003 07:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Koerante lees en weet wat eintlik daar moet staan is twee verskillende
goed;))
Paul Kruger het in sy lewe nie eers geweet dat die woord apartheid bestaan
nie - so hoe kan hy 'n apartheidsimbool wees?
En as hulle die naam Kruger vir die wildtuin behou, dan vlieg die eerste
argument elkgeval by die deur uit.
Oooeps!! Dom van my - iewers is daar 'n ANC-lid met die van Kruger, reg?
Thabo Mtsemang-Kruger?
:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f261a39.0@news1.mweb.co.za...
> Julle moet julle koerante lees. Die standbeeld word verwyder want dis glo
> 'n apartheidsimbool, maar die naam bly onveranderd.
> "Annette" wrote in message
> news:bg52uu$kv039$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Daar is geen rede nie - seker maar net sommer;))
>> Hulle het ook ten sterkste ontken dat dit die voorloper van 'n
>> naamsverandering.
>> Soos gewoonlik.
>> Annette
>>
>>
>> "Henri" wrote in message
>> news:n%nVa.95819$JA5.2105641@news.xtra.co.nz...
>>> Wat is die rede wat hulle aanvoer vir die verwydering van die beeld?
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam? [boodskap #81326 is 'n antwoord op boodskap #81319] |
Di., 29 Julie 2003 10:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ten minste gaan die skwatters vir 'n rukkie vleis hê om te eet:))
En moenie vergeet nie - as dit Winnie se park is, moet daar 'n standbeeld
wees - om te plaas op die lelike oop kol wat deur die vorige een daar gelaat
is:)
Annette
.co.za> skryf in boodskap news:a5fcivcqgp33c76i4c9dlc20a46h73j7ri@4ax.com...
> On Mon, 28 Jul 2003 16:04:32 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
>> Annette
>>
>
> don't get me started.
>
> ek is al so gatvol van die klomp sotte wat net wil demand en replace
> oral waar hulle gaan. sonder enige voordeel vir enigeiemand. om kruger
> se standbeeld te verwyder gaan niks verander aan wie of wat hy was of
> gedoen het nie. vlogende gaan hulle dit winnie park noem en die grond
> opverdeel vir subsistence farming en squatting
>
>
>
>
>>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam? [boodskap #81330 is 'n antwoord op boodskap #81324] |
Di., 29 Julie 2003 10:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou een ding van die ou lot - doen nooit die joppie ordentlik nie - wat
van die beeld van Jock of The Bushveld?
Sy pappie was tog Percy Fitzpatrick , 'n Engelsman, en toentertyd was die
Engelse die beste beoefenaars van apartheid.
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0307290206.6dba87a0@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
>> Annette
>
> Ook die van Luit-Kol James Stevenson-Hamilton, die eerste "warden"
> (wat is dit in Afrikaans?) van die wildtuin en en die van ene Piet
> Kruger. Ek het geen idee wie hy is of was nie.
> Drom
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81331 is 'n antwoord op boodskap #81322] |
Di., 29 Julie 2003 10:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daardie krant het die kat aan die stert beet.
Paul Kruger was president van die Republiek van Transvaal - en hy wat Paul
is, is in 1902? as ek kan reg onthou hier weg Holland toe.
Eers in 1961 het apartheid landsbeleid geword toe ons 'n Republiek geword
het - so niks voor dit kan apartheidsimbole wees nie.
Maar as beelde van blankes apartheidsimbole sou wees, wil ek hê hulle moet
opskud en sommer binnekort Maria, Jan, Victoria, Rhodes, Louis Botha en
Smuts se standbeelde hier in die Kaap kom verwyder. Die goed is tog net goed
vir die duiwe om 'n beter uitsig as ek te hê:))
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3f2642c8$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> In hierdie krant het ek gelees, Paul Kruger was die president van die blank
> Afrikaner Republiek??
>
> Hy is 'n symbol van die apartheid, wel in ieder geval 'n veurloper van
> apartheid.
>
> Hulle wil nie die naam verander, omdat Krugerpark in die hele wereld bekend
> is. Hulle het nie geld nie vir 'n marketingprogram om 'n ander naam bekend
> te kry nie.
>
> Dis net wat die Nederlandse krante se.
>
> En ok ons sal ons best doen!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> GrRico
> "Annette" wrote in message
> news:bg568f$kvk1h$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> :)))) Koerante lees en weet wat eintlik daar moet staan is twee verskillende
>> goed;))
>> Paul Kruger het in sy lewe nie eers geweet dat die woord apartheid bestaan
>> nie - so hoe kan hy 'n apartheidsimbool wees?
>> En as hulle die naam Kruger vir die wildtuin behou, dan vlieg die eerste
>> argument elkgeval by die deur uit.
>> Oooeps!! Dom van my - iewers is daar 'n ANC-lid met die van Kruger, reg?
>> Thabo Mtsemang-Kruger?
>> :)
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f261a39.0@news1.mweb.co.za...
>>> Julle moet julle koerante lees. Die standbeeld word verwyder want dis glo
>>> 'n apartheidsimbool, maar die naam bly onveranderd.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg52uu$kv039$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Daar is geen rede nie - seker maar net sommer;))
>>>> Hulle het ook ten sterkste ontken dat dit die voorloper van 'n
>>>> naamsverandering.
>>>> Soos gewoonlik.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Henri" wrote in message
>>>> news:n%nVa.95819$JA5.2105641@news.xtra.co.nz...
>>>> > Wat is die rede wat hulle aanvoer vir die verwydering van die beeld?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81335 is 'n antwoord op boodskap #81331] |
Di., 29 Julie 2003 10:58   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wee'jy, ek was al die tyd reg. Dis die klomp Kaaskoppe wat al die
moeilikheid hier in ons vasteland veroorsaak het. As hulle stupid skippies
net kon verbyhou Suidpoos toe, dan sou ons geen probleme met apartheid gehad
nie. Maar nee, toe wil hulle hier land en toe probeer hulle die spulletjie
wit teel. Dis later toe die skoonfamilie begin stry, dat die moeilikheid
begin het. He-he! Vandag nog, as jy iemand wil hê wat wil droogmaak in
Afrika, soek net 'n Kaaskop met 'n 4x4 en vertel vir hom hy behoort nie op
'n plek in te boender nie......en wag!
"Annette" skryf in boodskap news:bg5ipf$kum5r$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Daardie krant het die kat aan die stert beet.
> Paul Kruger was president van die Republiek van Transvaal - en hy wat Paul
> is, is in 1902? as ek kan reg onthou hier weg Holland toe.
> Eers in 1961 het apartheid landsbeleid geword toe ons 'n Republiek geword
> het - so niks voor dit kan apartheidsimbole wees nie.
> Maar as beelde van blankes apartheidsimbole sou wees, wil ek hê hulle moet
> opskud en sommer binnekort Maria, Jan, Victoria, Rhodes, Louis Botha en
> Smuts se standbeelde hier in die Kaap kom verwyder. Die goed is tog net goed
> vir die duiwe om 'n beter uitsig as ek te hê:))
> Annette
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f2642c8$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> In hierdie krant het ek gelees, Paul Kruger was die president van die blank
>> Afrikaner Republiek??
>>
>> Hy is 'n symbol van die apartheid, wel in ieder geval 'n veurloper van
>> apartheid.
>>
>> Hulle wil nie die naam verander, omdat Krugerpark in die hele wereld bekend
>> is. Hulle het nie geld nie vir 'n marketingprogram om 'n ander naam bekend
>> te kry nie.
>>
>> Dis net wat die Nederlandse krante se.
>>
>> En ok ons sal ons best doen!!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> GrRico
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg568f$kvk1h$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> :)))) Koerante lees en weet wat eintlik daar moet staan is twee verskillende
>>> goed;))
>>> Paul Kruger het in sy lewe nie eers geweet dat die woord apartheid bestaan
>>> nie - so hoe kan hy 'n apartheidsimbool wees?
>>> En as hulle die naam Kruger vir die wildtuin behou, dan vlieg die eerste
>>> argument elkgeval by die deur uit.
>>> Oooeps!! Dom van my - iewers is daar 'n ANC-lid met die van Kruger, reg?
>>> Thabo Mtsemang-Kruger?
>>> :)
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f261a39.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Julle moet julle koerante lees. Die standbeeld word verwyder want dis glo
>>>> 'n apartheidsimbool, maar die naam bly onveranderd.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bg52uu$kv039$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Daar is geen rede nie - seker maar net sommer;))
>>>> > Hulle het ook ten sterkste ontken dat dit die voorloper van 'n
>>>> > naamsverandering.
>>>> > Soos gewoonlik.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Henri" wrote in message
>>>> > news:n%nVa.95819$JA5.2105641@news.xtra.co.nz...
>>>> > > Wat is die rede wat hulle aanvoer vir die verwydering van die beeld?
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81337 is 'n antwoord op boodskap #81335] |
Di., 29 Julie 2003 11:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet nou nie die arme mense van Die Land van Hol al die skuld gee nie:))
Engeland het baie goed gedoen om vir mense te wys hoe om die natives te
hanteer.:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f26538b.0@news1.mweb.co.za...
> Wee'jy, ek was al die tyd reg. Dis die klomp Kaaskoppe wat al die
> moeilikheid hier in ons vasteland veroorsaak het. As hulle stupid skippies
> net kon verbyhou Suidpoos toe, dan sou ons geen probleme met apartheid gehad
> nie. Maar nee, toe wil hulle hier land en toe probeer hulle die spulletjie
> wit teel. Dis later toe die skoonfamilie begin stry, dat die moeilikheid
> begin het. He-he! Vandag nog, as jy iemand wil hê wat wil droogmaak in
> Afrika, soek net 'n Kaaskop met 'n 4x4 en vertel vir hom hy behoort nie op
> 'n plek in te boender nie......en wag!
> "Annette" wrote in message
> news:bg5ipf$kum5r$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Daardie krant het die kat aan die stert beet.
>> Paul Kruger was president van die Republiek van Transvaal - en hy wat Paul
>> is, is in 1902? as ek kan reg onthou hier weg Holland toe.
>> Eers in 1961 het apartheid landsbeleid geword toe ons 'n Republiek geword
>> het - so niks voor dit kan apartheidsimbole wees nie.
>> Maar as beelde van blankes apartheidsimbole sou wees, wil ek hê hulle
> moet
>> opskud en sommer binnekort Maria, Jan, Victoria, Rhodes, Louis Botha en
>> Smuts se standbeelde hier in die Kaap kom verwyder. Die goed is tog net
> goed
>> vir die duiwe om 'n beter uitsig as ek te hê:))
>> Annette
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f2642c8$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> In hierdie krant het ek gelees, Paul Kruger was die president van die
>> blank
>>> Afrikaner Republiek??
>>>
>>> Hy is 'n symbol van die apartheid, wel in ieder geval 'n veurloper van
>>> apartheid.
>>>
>>> Hulle wil nie die naam verander, omdat Krugerpark in die hele wereld
>> bekend
>>> is. Hulle het nie geld nie vir 'n marketingprogram om 'n ander naam
> bekend
>>> te kry nie.
>>>
>>> Dis net wat die Nederlandse krante se.
>>>
>>> En ok ons sal ons best doen!!!!!!!!!!!!!!!!
>>>
>>> GrRico
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg568f$kvk1h$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> :)))) Koerante lees en weet wat eintlik daar moet staan is twee
>>> verskillende
>>>> goed;))
>>>> Paul Kruger het in sy lewe nie eers geweet dat die woord apartheid
>> bestaan
>>>> nie - so hoe kan hy 'n apartheidsimbool wees?
>>>> En as hulle die naam Kruger vir die wildtuin behou, dan vlieg die
> eerste
>>>> argument elkgeval by die deur uit.
>>>> Oooeps!! Dom van my - iewers is daar 'n ANC-lid met die van Kruger,
> reg?
>>>> Thabo Mtsemang-Kruger?
>>>> :)
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f261a39.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Julle moet julle koerante lees. Die standbeeld word verwyder
want
>> dis
>>>> glo
>>>> > 'n apartheidsimbool, maar die naam bly onveranderd.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bg52uu$kv039$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Daar is geen rede nie - seker maar net sommer;))
>>>> > > Hulle het ook ten sterkste ontken dat dit die voorloper van 'n
>>>> > > naamsverandering.
>>>> > > Soos gewoonlik.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Henri" wrote in message
>>>> > > news:n%nVa.95819$JA5.2105641@news.xtra.co.nz...
>>>> > > > Wat is die rede wat hulle aanvoer vir die verwydering van die
>> beeld?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81340 is 'n antwoord op boodskap #81337] |
Di., 29 Julie 2003 11:22   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ag Annette, dis maar net Suidwester wat dit se :-))
Ek weet nie watter voorouers hy het, ek dink Duitsers, maar dit maak nie
saak nie, jy kan sien die ou kan nie anders dan 'n ander beledig nie en dit
is mense wat die oorlog maak.
Dis ook lekker maklik net al die ander mense die skuld te gee, Suidwester
vat jou saam en stop being a victim!!
GrRico
"Annette" skryf in boodskap news:bg5kjs$l4h94$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Moet nou nie die arme mense van Die Land van Hol al die skuld gee nie:))
> Engeland het baie goed gedoen om vir mense te wys hoe om die natives te
> hanteer.:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f26538b.0@news1.mweb.co.za...
>> Wee'jy, ek was al die tyd reg. Dis die klomp Kaaskoppe wat al die
>> moeilikheid hier in ons vasteland veroorsaak het. As hulle stupid
> skippies
>> net kon verbyhou Suidpoos toe, dan sou ons geen probleme met apartheid
> gehad
>> nie. Maar nee, toe wil hulle hier land en toe probeer hulle die
> spulletjie
>> wit teel. Dis later toe die skoonfamilie begin stry, dat die moeilikheid
>> begin het. He-he! Vandag nog, as jy iemand wil hê wat wil droogmaak in
>> Afrika, soek net 'n Kaaskop met 'n 4x4 en vertel vir hom hy behoort nie op
>> 'n plek in te boender nie......en wag!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg5ipf$kum5r$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Daardie krant het die kat aan die stert beet.
>>> Paul Kruger was president van die Republiek van Transvaal - en hy wat
> Paul
>>> is, is in 1902? as ek kan reg onthou hier weg Holland toe.
>>> Eers in 1961 het apartheid landsbeleid geword toe ons 'n Republiek
> geword
>>> het - so niks voor dit kan apartheidsimbole wees nie.
>>> Maar as beelde van blankes apartheidsimbole sou wees, wil ek hê hulle
>> moet
>>> opskud en sommer binnekort Maria, Jan, Victoria, Rhodes, Louis Botha en
>>> Smuts se standbeelde hier in die Kaap kom verwyder. Die goed is tog
net
>> goed
>>> vir die duiwe om 'n beter uitsig as ek te hê:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3f2642c8$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> In hierdie krant het ek gelees, Paul Kruger was die president van
die
>>> blank
>>>> Afrikaner Republiek??
>>>>
>>>> Hy is 'n symbol van die apartheid, wel in ieder geval 'n veurloper van
>>>> apartheid.
>>>>
>>>> Hulle wil nie die naam verander, omdat Krugerpark in die hele wereld
>>> bekend
>>>> is. Hulle het nie geld nie vir 'n marketingprogram om 'n ander naam
>> bekend
>>>> te kry nie.
>>>>
>>>> Dis net wat die Nederlandse krante se.
>>>>
>>>> En ok ons sal ons best doen!!!!!!!!!!!!!!!!
>>>>
>>>> GrRico
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bg568f$kvk1h$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > :)))) Koerante lees en weet wat eintlik daar moet staan is twee
>>>> verskillende
>>>> > goed;))
>>>> > Paul Kruger het in sy lewe nie eers geweet dat die woord apartheid
>>> bestaan
>>>> > nie - so hoe kan hy 'n apartheidsimbool wees?
>>>> > En as hulle die naam Kruger vir die wildtuin behou, dan vlieg die
>> eerste
>>>> > argument elkgeval by die deur uit.
>>>> > Oooeps!! Dom van my - iewers is daar 'n ANC-lid met die van
Kruger,
>> reg?
>>>> > Thabo Mtsemang-Kruger?
>>>> > :)
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f261a39.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Julle moet julle koerante lees. Die standbeeld word verwyder
> want
>>> dis
>>>> > glo
>>>> > > 'n apartheidsimbool, maar die naam bly onveranderd.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bg52uu$kv039$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > Daar is geen rede nie - seker maar net sommer;))
>>>> > > > Hulle het ook ten sterkste ontken dat dit die voorloper van 'n
>>>> > > > naamsverandering.
>>>> > > > Soos gewoonlik.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Henri" wrote in message
>>>> > > > news:n%nVa.95819$JA5.2105641@news.xtra.co.nz...
>>>> > > > > Wat is die rede wat hulle aanvoer vir die verwydering van
die
>>> beeld?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam?: Voorstel [boodskap #81351 is 'n antwoord op boodskap #81340] |
Di., 29 Julie 2003 13:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag Rico, moenie nou so opgeruk raak nie;))
Suidwester sou nie hier gesit het en vir ons so mooi vertel het van die
Springbokkies en Sam the Man as dit nie vir die befoeterde Hollanders was
nie.
Buitendien, watter ander land as Holland het aan die wêreld gebied Tulpe,
Delft, Gragte, Skewe huise, Rembrandt en prossies in winkelvensters?
Ek dink buitendien die bepaling of 'n land groot is, is nie die area of die
aantal mense nie, maar die gehalte van die inwoners.
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3f2658d9$0$49103$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ag Annette, dis maar net Suidwester wat dit se :-))
>
> Ek weet nie watter voorouers hy het, ek dink Duitsers, maar dit maak nie
> saak nie, jy kan sien die ou kan nie anders dan 'n ander beledig nie en dit
> is mense wat die oorlog maak.
>
> Dis ook lekker maklik net al die ander mense die skuld te gee, Suidwester
> vat jou saam en stop being a victim!!
>
> GrRico
> "Annette" wrote in message
> news:bg5kjs$l4h94$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Moet nou nie die arme mense van Die Land van Hol al die skuld gee nie:))
>> Engeland het baie goed gedoen om vir mense te wys hoe om die natives te
>> hanteer.:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f26538b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wee'jy, ek was al die tyd reg. Dis die klomp Kaaskoppe wat al die
>>> moeilikheid hier in ons vasteland veroorsaak het. As hulle stupid
>> skippies
>>> net kon verbyhou Suidpoos toe, dan sou ons geen probleme met apartheid
>> gehad
>>> nie. Maar nee, toe wil hulle hier land en toe probeer hulle die
>> spulletjie
>>> wit teel. Dis later toe die skoonfamilie begin stry, dat die
> moeilikheid
>>> begin het. He-he! Vandag nog, as jy iemand wil hê wat wil
droogmaak
> in
>>> Afrika, soek net 'n Kaaskop met 'n 4x4 en vertel vir hom hy behoort
nie
> op
>>> 'n plek in te boender nie......en wag!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg5ipf$kum5r$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Daardie krant het die kat aan die stert beet.
>>>> Paul Kruger was president van die Republiek van Transvaal - en hy
wat
>> Paul
>>>> is, is in 1902? as ek kan reg onthou hier weg Holland toe.
>>>> Eers in 1961 het apartheid landsbeleid geword toe ons 'n Republiek
>> geword
>>>> het - so niks voor dit kan apartheidsimbole wees nie.
>>>> Maar as beelde van blankes apartheidsimbole sou wees, wil ek hê
hulle
>>> moet
>>>> opskud en sommer binnekort Maria, Jan, Victoria, Rhodes, Louis Botha
> en
>>>> Smuts se standbeelde hier in die Kaap kom verwyder. Die goed is tog
> net
>>> goed
>>>> vir die duiwe om 'n beter uitsig as ek te hê:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Rico" wrote in message
>>>> news:3f2642c8$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > In hierdie krant het ek gelees, Paul Kruger was die president van
> die
>>>> blank
>>>> > Afrikaner Republiek??
>>>> >
>>>> > Hy is 'n symbol van die apartheid, wel in ieder geval 'n veurloper
> van
>>>> > apartheid.
>>>> >
>>>> > Hulle wil nie die naam verander, omdat Krugerpark in die hele wereld
>>>> bekend
>>>> > is. Hulle het nie geld nie vir 'n marketingprogram om 'n ander
naam
>>> bekend
>>>> > te kry nie.
>>>> >
>>>> > Dis net wat die Nederlandse krante se.
>>>> >
>>>> > En ok ons sal ons best doen!!!!!!!!!!!!!!!!
>>>> >
>>>> > GrRico
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bg568f$kvk1h$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > :)))) Koerante lees en weet wat eintlik daar moet staan is twee
>>>> > verskillende
>>>> > > goed;))
>>>> > > Paul Kruger het in sy lewe nie eers geweet dat die woord apartheid
>>>> bestaan
>>>> > > nie - so hoe kan hy 'n apartheidsimbool wees?
>>>> > > En as hulle die naam Kruger vir die wildtuin behou, dan vlieg
die
>>> eerste
>>>> > > argument elkgeval by die deur uit.
>>>> > > Oooeps!! Dom van my - iewers is daar 'n ANC-lid met die van
> Kruger,
>>> reg?
>>>> > > Thabo Mtsemang-Kruger?
>>>> > > :)
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3f261a39.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Julle moet julle koerante lees. Die standbeeld word verwyder
>> want
>>>> dis
>>>> > > glo
>>>> > > > 'n apartheidsimbool, maar die naam bly onveranderd.
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bg52uu$kv039$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > Daar is geen rede nie - seker maar net sommer;))
>>>> > > > > Hulle het ook ten sterkste ontken dat dit die voorloper van 'n
>>>> > > > > naamsverandering.
>>>> > > > > Soos gewoonlik.
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Henri" wrote in message
>>>> > > > > news:n%nVa.95819$JA5.2105641@news.xtra.co.nz...
>>>> > > > > > Wat is die rede wat hulle aanvoer vir die verwydering van
> die
>>>> beeld?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam? [boodskap #81355 is 'n antwoord op boodskap #81344] |
Di., 29 Julie 2003 13:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tit for tat:))
Annette
> en miskien die leeus net so lekker snul aan die squatter vleis.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam? [boodskap #81414 is 'n antwoord op boodskap #81413] |
Wo., 30 Julie 2003 10:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die ou lotjie tree nie konstant op nie. Maak hulle eie reëls, en breek dit
dan self by die eerste geleentheid.
Kan iemand daar in ex-Pretoria asseblief die burgemeester inlig dat mens
Eers die standbeeld moet verwyder, en Dan die naam verander?
Wat maak Paul Kruger se standbeeld nog op kerkplein?
Annette
"Kobie" skryf in boodskap news:3f279bd8$0$225@hades.is.co.za...
> Na aanleiding van vanoggend se radio nuus dat Pretoria nou amptelik as
> Tswane gaan bekend staan sal Krugersdorp wat na Paul Kruger vernoem was ook
> seker in die slag bly, Mogale City, asook die 2 beelde van Kruger en Adv.
> J.G Strydom oorkant die Paardekraal Monument ???
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0307290206.6dba87a0@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
>>> Annette
>>
>> Ook die van Luit-Kol James Stevenson-Hamilton, die eerste "warden"
>> (wat is dit in Afrikaans?) van die wildtuin en en die van ene Piet
>> Kruger. Ek het geen idee wie hy is of was nie.
>> Drom
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam? [boodskap #83312 is 'n antwoord op boodskap #83310] |
Do., 04 September 2003 14:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, jy is rassisties.
Nehnetti Tshabalala.
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:5UH5b.177$1J3.59451@phobos.telenet-ops.be...
> Wat sal die volgende stap wees?
> Die wittes moet alle kaffername kry
> Verskoon my dit is nie rasiesties bedoel nie maar miskien werklikeid
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bg5ipe$kum5r$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Dis nou een ding van die ou lot - doen nooit die joppie ordentlik nie -
> wat
>> van die beeld van Jock of The Bushveld?
>> Sy pappie was tog Percy Fitzpatrick , 'n Engelsman, en toentertyd was die
>> Engelse die beste beoefenaars van apartheid.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0307290206.6dba87a0@posting.google.com...
>>> "Annette" wrote in message
>> news:...
>>>> Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
>>>> Annette
>>>
>>> Ook die van Luit-Kol James Stevenson-Hamilton, die eerste "warden"
>>> (wat is dit in Afrikaans?) van die wildtuin en en die van ene Piet
>>> Kruger. Ek het geen idee wie hy is of was nie.
>>> Drom
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam? [boodskap #83328 is 'n antwoord op boodskap #83310] |
Do., 04 September 2003 20:29   |
bliksim wit
Boodskappe: 54 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 04 Sep 2003 14:21:53 +0000, Paul de Dilbeek wrote:
> Wat sal die volgende stap wees?
> Die wittes moet alle kaffername kry
> Verskoon my dit is nie rasiesties bedoel nie maar miskien werklikeid
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bg5ipe$kum5r$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Dis nou een ding van die ou lot - doen nooit die joppie ordentlik nie -
> wat
>> van die beeld van Jock of The Bushveld?
>> Sy pappie was tog Percy Fitzpatrick , 'n Engelsman, en toentertyd was die
>> Engelse die beste beoefenaars van apartheid.
>> Annette
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0307290206.6dba87a0@posting.google.com...
>>> "Annette" wrote in message
>> news:...
>>>> Die standbeeld van Paul Kruger gaan uit die wildtuin verwyder word.
>>>> Annette
>>>
>>> Ook die van Luit-Kol James Stevenson-Hamilton, die eerste "warden"
>>> (wat is dit in Afrikaans?) van die wildtuin en en die van ene Piet
>>> Kruger. Ek het geen idee wie hy is of was nie.
>>> Drom
Hello Paul,
Jammer dat jou uidrukking so rasisties klink. Al noem jy jou hond a kat is
dit nog steeds a hond. So, die woord "kaffer" of "kaffir" is nie
net rasiesties nie, maar dit het a slegte verlede en moet liefs vermy word.
Doen jouself a guns en soek die woord "kaffer" op in google se nuusgroepe
en jy sal jou eie naam daarlangs sien staan. Vir a baie baie lang tyd!
(hey, nou is my naam ook daar!)
Cheers,
B
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Naam? [boodskap #83466 is 'n antwoord op boodskap #83447] |
So., 07 September 2003 17:46  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 07 Sep 2003 12:06:27 GMT, "e-way" wrote:
> Hoe spreek mens dit uit DD? Ek wil altyd Rolihaha se.
> Dit is seker Rolishlala.
>
> "Humphrey Davy" wrote in message
> news:3f5b10ce$1@usenet.per.paradox.net.au...
>> Ek gaan die naam Rolihlahla Mandela deps - ek glo almal sal vra of ons
>> familie is.
albei verkeerd e-way:-)
sê Rooliethlathla, dan spreek jy dit reg uit:-0
DD
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 05:35:33 UTC 2026
|