| Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80350] |
Wo., 09 Julie 2003 10:59  |
Rhenier Labuschagne
Boodskappe: 12 Geregistreer: Junie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Siffilis kan inderdaad die ongebore baba aantas op verskeie gebiede.
Daar is reeds talle gedokumenteerde gevalle waar dit in die fetus na
die brein versprei het en rondom die kind se 16de verjaarsdag alle
breinfunksies oorneem en spontaan "gibberish" begin pos.
Paul, jou ma se e-pos
What good is a FINE if the co. won't be able to pay it?
That's like writing someone a fine of a Gajillion-Bajillion Dollars
for speeding.
This is just another fine example of the type of mentality/reasoning
you US idiots have. Boasting on about a fine one of your (BANKRUPT!)
companies got for doing something illegal. Think about it, really, it's
FUCKING STUPID!
> The ANC's claims of 30 Billion Rands worth of trade last year with the
> USA...............are nothing in international terms
This is a direct result of sanctions which were imposed during the
"apartheid" times.
During this time S.A. was more than self sufficient, i.e. we produced almost
every
product we needed and we weren't that dependant on imports. That is still
the case
in most sectors.
Let's just take a look at what's happening to the U.S. economy now compared
to the S.A economy and tell me what do you think the future of our
respective
economies will hold...
Freak
"Paul" skryf in boodskap news:bef57m$3ba$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> The ANC's claims of 30 Billion Rands worth of trade last year with the
> USA...............are nothing in international terms
>
> "A US federal judge has approved WorldCom's plan to pay $750 million to
> settle fraud charges in its accounting scandal, clearing another hurdle for
> the telecommunications company's emergence from bankruptcy"
>
> Thats nealy 5.7 Billion Rand
>
> And that is only a fine inposed on one US company.
>
> Shows what a bunch of wankers, you South African's are.
>
|
|
|
|
| Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80429 is 'n antwoord op boodskap #80350] |
Sa., 12 Julie 2003 07:55   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
> "Paul" wrote in message
> news:ben0mp$ou4$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Who do we have here...............Supper Bitch..........Get a proper email
>> address............
>> Your email address has been added to the SPAM List.....enjoy the extra
>> emails
>> On Sat, 12 Jul 2003 03:58:31 +0200, "Elaine" wrote:
> Hello
>
> At least I can spell Super. BTW, I just reported you to both Saix and
> Tiscali (Yebo). Next time make sure you're not playing with the big kids -
> okay?
>
> Elaine
Es ek na alles kyk hier, Elaine, is daar dalk meer dinge wat ek met
hierdie Paul ou saamstem as met jou en Annette.
Ek is 'n sakeman, en in die sakewêreld het ek 'n logo wat so eie is
aan my, dat ek al daaraan gedink het om dit teen my kantoormuur te
skryf:
"Ek luister nie na kritiek sonder 'n alternatief"
Dit is natuurlik dìt waaraan jy en Annette julle gereeld skuldig maak
in die skyn van liberalisme wat uit julle straal; en natuurlik hoop
ek in die verbystap trap hy sommer so terloops op die mehoff ou se
kop. Maar hy moet 'n ander iemand hier kry om sy saak te stel want
met sy skryfwyses maak hy die konserwatiewes cheap:-)
>> Who do we have here...............Supper Bitch..........
Iets vertel my jy ken hom beter as wat jy wil voorgee. En dat jy nie
kan aandete maak nie, al wil jy:-)
hy:
>> Your email address has been added to the SPAM List.....enjoy the extra
>> emails
jy:
>>>> >>>BTW, I just reported you to both Saix and Tiscali (Yebo).
speedy:
Hier is die eerste plek waar jy sin gepraat het. Hy's 'n spammer!
Nou het hy geen simpatiseerders meer nie:-)
|
|
|
|
|
|
| Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80434 is 'n antwoord op boodskap #80429] |
Sa., 12 Julie 2003 10:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Stadigie:
> Es ek na alles kyk hier, Elaine, is daar dalk meer dinge wat ek met
> hierdie Paul ou saamstem as met jou en Annette.
> Ek is 'n sakeman, en in die sakewêreld het ek 'n logo wat so eie is
> aan my, dat ek al daaraan gedink het om dit teen my kantoormuur te
> skryf:
> "Ek luister nie na kritiek sonder 'n alternatief"
> Dit is natuurlik dít waaraan jy en Annette julle gereeld skuldig maak
> in die skyn van liberalisme wat uit julle straal; en natuurlik hoop
> ek in die verbystap trap hy sommer so terloops op die mehoff ou se
> kop. Maar hy moet 'n ander iemand hier kry om sy saak te stel want
> met sy skryfwyses maak hy die konserwatiewes cheap:-)
Annette:
Jy is hopeloos uit met die tipe doos waarin jy my wil druk.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80470 is 'n antwoord op boodskap #80468] |
Ma., 14 Julie 2003 14:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skies - ek is nie bietjie by nie - die afgelope week was ek nie hier nie:))
Is hierdie ou by die groot maatskappy die ene wat so bregh oor sy familie en
sy besittings?
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f12b872$0$231@hades.is.co.za...
> Gedog julle sal wil weet. Saix het die ou getrace na 'n groot maatskappy
> toe. Ek weet nie of ek julle mag sê watse maatskappy dit is nie, so ek sal
> liewer net stil bly daaroor. Die maatskappy se ISP is toe Tiscalli, so ons
> sal nou maar sien of hulle iets aan dit gaan doen - dit nadat Tiscalli my
> laat weet het die ou bestaan nie op hulle sisteem nie.
>
> E
>
> "FS" wrote in message
> news:betmvi$fpb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> maybe we should get the guys at alt.2600 to help out here. (them be hackers)
>> i also work in telecoms, so just give a shout when you need tracing of news
>> postings to the root server.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80779 is 'n antwoord op boodskap #80470] |
Ma., 21 Julie 2003 19:36  |
cybit friendly
Boodskappe: 20 Geregistreer: Februarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Annette
Eerstend hoop ek hierdie simpel pos word gepos want daar verdwyn en verskyn
die aardigste goed op my PC.
Tweedens:
Nee, die ou by die groot maatskappy is nie die een wat so "bregh" nie. Die
ou by die groot maatskappy is ene wat die thread in die eerste plek begin
het (Paul AKA Harry). Die "bregh" ou is ek. Arme ou ek. Dit sê ek omdat die
ding so effe in 'n gemors ontaard het, omdat, soos ek skryf, my rekenaar
baie vreemde gewoontes die laaste rukkie begin ontwikkel het EN NET VOORDAT
julle dink ek's ge-hack, nee ek is nie want ek is te savvie daarvoor. Dis
ander redes, en ek weet wat dit veroorsaak het.
Die oorspronklike rede vir die bregh-sessie was om aan Paul AKA Harry die
onnoselheid van sy argument te belkemtoon. Ek wou daardeur 'n debat uitlok
om te illustreer hoe nutteloos dit sou wees om te redekabel oor wie die
"beter" ou is met rykdom, of selfs erfenis, as maatstaf. Ek is beter af as
hy, wou ek sê, maar dit maak my nie beter as hy nie. En toe poef my internet
konneksie en toe knak my hardeskyf plek-plek. Ag hemel. En selfs nou sit ek
met stukkies en brokkies van wat voorheen 'n heerlik volledige lys possies
op my gunsteling nuusgroep was...so ek is nie eens seker of hierdie pos van
my enigsins relevant is nie.
Ek was tog bly om te sien dat mense baie negatief gereageer het op my
bregh-pos, want dit het vir my skietgoed gegee om Paul AKA Harry mee te
looi. Maar al wat ek nou kan doen is om te probeer "face save". Skuus julle,
ek is nie regtig so 'n poepol soos wat ek myself in daai possie voorgedoen
het nie. Dit was gedoen om 'n punt te maak.
Aag in elk geval, ek wonder waar die ou drommel deesdae is. Ek hoor hy's
dalk opgespoor en dat hy binnekort op 'n baie swart lys gaan beland. Sjym.
"Annette" skryf in boodskap news:beutue$8vevt$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Skies - ek is nie bietjie by nie - die afgelope week was ek nie hier nie:))
> Is hierdie ou by die groot maatskappy die ene wat so bregh oor sy familie en
> sy besittings?
>
> Annette
|
|
|
|