Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tuis brouery
Tuis brouery [boodskap #80673] Sa, 19 Julie 2003 11:04 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ons was nou-die-dag by mense gewees wat hulle eie bier brou. Baie aangenaam
(die bier). Nou wil ek weet of hier ook persone is wat so iets kan
aanbeveel - waar kry mens die muti en watter muti is die beste?

TIA
Re: Tuis brouery [boodskap #80682 is 'n antwoord op boodskap #80673] Sa, 19 Julie 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Jul 2003 13:04:45 +0200, "Pete" wrote:

> Ons was nou-die-dag by mense gewees wat hulle eie bier brou. Baie aangenaam
> (die bier). Nou wil ek weet of hier ook persone is wat so iets kan
> aanbeveel - waar kry mens die muti en watter muti is die beste?
>
> TIA
>

Hallo, Pete,

Ek kan jou help met raad maar nie met daad nie want ek woon nie in
Suid-Afrika nie. Maar dis nou al vyf jare dat ek self me eie bier brou
van suiwer mout en ek doen dit gereeld. Ek het al baie ondervinding
daarin. Selfbrou is nie moeilik nie maar tog vrees ek dat die klimaat
in Suid-Afrika tog 'n bietjie te warm is vir bierbrou as jy nie vooraf
'n klein investering doen in 'n tweedehands yskas nie.
Jy kan hieroor met my gesels via my e-posadres:
strand...@netscape.net
As jy dalk ADSL het sal dit ook gaan via MSN of AOL Messenger.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Tuis brouery [boodskap #80787 is 'n antwoord op boodskap #80682] Ma, 21 Julie 2003 22:12 Na vorige boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Norbert, laat ek eers my "luck try". Ek het ook 'n goeie SA webtuiste
opgespoor http://www.worthogbrewers.co.za

Groete

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:uhgihv4htek30jj7qv3bakk4va8tdf8s24@4ax.com...
> On Sat, 19 Jul 2003 13:04:45 +0200, "Pete" wrote:
>
>> Ons was nou-die-dag by mense gewees wat hulle eie bier brou. Baie aangenaam
>> (die bier). Nou wil ek weet of hier ook persone is wat so iets kan
>> aanbeveel - waar kry mens die muti en watter muti is die beste?
>>
>> TIA
>>
>
> Hallo, Pete,
>
> Ek kan jou help met raad maar nie met daad nie want ek woon nie in
> Suid-Afrika nie. Maar dis nou al vyf jare dat ek self me eie bier brou
> van suiwer mout en ek doen dit gereeld. Ek het al baie ondervinding
> daarin. Selfbrou is nie moeilik nie maar tog vrees ek dat die klimaat
> in Suid-Afrika tog 'n bietjie te warm is vir bierbrou as jy nie vooraf
> 'n klein investering doen in 'n tweedehands yskas nie.
> Jy kan hieroor met my gesels via my e-posadres:
> strand...@netscape.net
> As jy dalk ADSL het sal dit ook gaan via MSN of AOL Messenger.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Re: SA Trade with the USA a JOKE.
Volgende onderwerp: Re: Nelson Mandela 85 jaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:21:43 MGT 2024