Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SA Trade with the USA a JOKE.
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80350] Wo, 09 Julie 2003 10:59 na volgende boodskap
Rhenier Labuschagne  is tans af-lyn  Rhenier Labuschagne
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Siffilis kan inderdaad die ongebore baba aantas op verskeie gebiede.
Daar is reeds talle gedokumenteerde gevalle waar dit in die fetus na
die brein versprei het en rondom die kind se 16de verjaarsdag alle
breinfunksies oorneem en spontaan "gibberish" begin pos.

Paul, jou ma se e-pos

What good is a FINE if the co. won't be able to pay it?
That's like writing someone a fine of a Gajillion-Bajillion Dollars
for speeding.
This is just another fine example of the type of mentality/reasoning
you US idiots have. Boasting on about a fine one of your (BANKRUPT!)
companies got for doing something illegal. Think about it, really, it's
FUCKING STUPID!

> The ANC's claims of 30 Billion Rands worth of trade last year with the
> USA...............are nothing in international terms

This is a direct result of sanctions which were imposed during the
"apartheid" times.
During this time S.A. was more than self sufficient, i.e. we produced almost
every
product we needed and we weren't that dependant on imports. That is still
the case
in most sectors.

Let's just take a look at what's happening to the U.S. economy now compared
to the S.A economy and tell me what do you think the future of our
respective
economies will hold...

Freak

"Paul" skryf in boodskap news:bef57m$3ba$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> The ANC's claims of 30 Billion Rands worth of trade last year with the
> USA...............are nothing in international terms
>
> "A US federal judge has approved WorldCom's plan to pay $750 million to
> settle fraud charges in its accounting scandal, clearing another hurdle for
> the telecommunications company's emergence from bankruptcy"
>
> Thats nealy 5.7 Billion Rand
>
> And that is only a fine inposed on one US company.
>
> Shows what a bunch of wankers, you South African's are.
>
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80429 is 'n antwoord op boodskap #80350] Sa, 12 Julie 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Paul" wrote in message
> news:ben0mp$ou4$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Who do we have here...............Supper Bitch..........Get a proper email
>> address............

>> Your email address has been added to the SPAM List.....enjoy the extra
>> emails

>> On Sat, 12 Jul 2003 03:58:31 +0200, "Elaine" wrote:

> Hello
>
> At least I can spell Super. BTW, I just reported you to both Saix and
> Tiscali (Yebo). Next time make sure you're not playing with the big kids -
> okay?
>
> Elaine

Es ek na alles kyk hier, Elaine, is daar dalk meer dinge wat ek met
hierdie Paul ou saamstem as met jou en Annette.
Ek is 'n sakeman, en in die sakewêreld het ek 'n logo wat so eie is
aan my, dat ek al daaraan gedink het om dit teen my kantoormuur te
skryf:
"Ek luister nie na kritiek sonder 'n alternatief"
Dit is natuurlik dìt waaraan jy en Annette julle gereeld skuldig maak
in die skyn van liberalisme wat uit julle straal; en natuurlik hoop
ek in die verbystap trap hy sommer so terloops op die mehoff ou se
kop. Maar hy moet 'n ander iemand hier kry om sy saak te stel want
met sy skryfwyses maak hy die konserwatiewes cheap:-)

>> Who do we have here...............Supper Bitch..........
Iets vertel my jy ken hom beter as wat jy wil voorgee. En dat jy nie
kan aandete maak nie, al wil jy:-)

hy:
>> Your email address has been added to the SPAM List.....enjoy the extra
>> emails
jy:
>>>> >>>BTW, I just reported you to both Saix and Tiscali (Yebo).
speedy:
Hier is die eerste plek waar jy sin gepraat het. Hy's 'n spammer!
Nou het hy geen simpatiseerders meer nie:-)
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80430 is 'n antwoord op boodskap #80429] Sa, 12 Julie 2003 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie aan myself as liberaal of konserwatief nie, want ek's nie een
van die twee nie. Ek's maar net Elaine, met my eie opinies en denkwyses.
Partykeer kan dit seker as liberaal gesien word - ander kere as
konserwatief, maar om myself in te hok en in 'n kategorie te plaas sal 'n
fout wees, van my kant af en enigiemand wat my ken.

Elaine

"Speedy Gonzales" wrote:
>
> Dit is natuurlik dít waaraan jy en Annette julle gereeld skuldig maak
> in die skyn van liberalisme wat uit julle straal; en natuurlik hoop
> ek in die verbystap trap hy sommer so terloops op die mehoff ou se
> kop. Maar hy moet 'n ander iemand hier kry om sy saak te stel want
> met sy skryfwyses maak hy die konserwatiewes cheap:-)
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80434 is 'n antwoord op boodskap #80429] Sa, 12 Julie 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stadigie:
> Es ek na alles kyk hier, Elaine, is daar dalk meer dinge wat ek met
> hierdie Paul ou saamstem as met jou en Annette.
> Ek is 'n sakeman, en in die sakewêreld het ek 'n logo wat so eie is
> aan my, dat ek al daaraan gedink het om dit teen my kantoormuur te
> skryf:
> "Ek luister nie na kritiek sonder 'n alternatief"
> Dit is natuurlik dít waaraan jy en Annette julle gereeld skuldig maak
> in die skyn van liberalisme wat uit julle straal; en natuurlik hoop
> ek in die verbystap trap hy sommer so terloops op die mehoff ou se
> kop. Maar hy moet 'n ander iemand hier kry om sy saak te stel want
> met sy skryfwyses maak hy die konserwatiewes cheap:-)

Annette:
Jy is hopeloos uit met die tipe doos waarin jy my wil druk.
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80438 is 'n antwoord op boodskap #80350] Sa, 12 Julie 2003 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 12 Jul 2003 15:26:13 +0200, "was Paul now Harry"
wrote:

> JUST FOR ELAINE
>
>
> FAKE EMAIL ADDRESS........AND A FAKE ACCOUNT...
>

Sien wat ek meen, Elaine? Toe ek gesê het dat hy die konserwatiewes
cheap maak? So onosel, dat hy nie eens weet wat is 'n IP adres nie:-)
En jy'y, moet onthou wat ek gesê het. Geen kritiek sonder 'n
alternatief nie.
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80451 is 'n antwoord op boodskap #80438] So, 13 Julie 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek weet - as ek so kyk na sy spelling het ek nie "high hopes" vir hom nie
:-)). Maak nie saak nie, ek het ken ook 'n paar trieks.

E

"Speedy Gonzales" wrote:

> Sien wat ek meen, Elaine? Toe ek gesê het dat hy die konserwatiewes
> cheap maak? So onosel, dat hy nie eens weet wat is 'n IP adres nie:-)
> En jy'y, moet onthou wat ek gesê het. Geen kritiek sonder 'n
> alternatief nie.
>
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80468 is 'n antwoord op boodskap #80350] Ma, 14 Julie 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gedog julle sal wil weet. Saix het die ou getrace na 'n groot maatskappy
toe. Ek weet nie of ek julle mag sê watse maatskappy dit is nie, so ek sal
liewer net stil bly daaroor. Die maatskappy se ISP is toe Tiscalli, so ons
sal nou maar sien of hulle iets aan dit gaan doen - dit nadat Tiscalli my
laat weet het die ou bestaan nie op hulle sisteem nie.

E

"FS" skryf in boodskap news:betmvi$fpb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> maybe we should get the guys at alt.2600 to help out here. (them be hackers)
> i also work in telecoms, so just give a shout when you need tracing of news
> postings to the root server.
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80470 is 'n antwoord op boodskap #80468] Ma, 14 Julie 2003 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skies - ek is nie bietjie by nie - die afgelope week was ek nie hier nie:))
Is hierdie ou by die groot maatskappy die ene wat so bregh oor sy familie en
sy besittings?

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f12b872$0$231@hades.is.co.za...
> Gedog julle sal wil weet. Saix het die ou getrace na 'n groot maatskappy
> toe. Ek weet nie of ek julle mag sê watse maatskappy dit is nie, so ek sal
> liewer net stil bly daaroor. Die maatskappy se ISP is toe Tiscalli, so ons
> sal nou maar sien of hulle iets aan dit gaan doen - dit nadat Tiscalli my
> laat weet het die ou bestaan nie op hulle sisteem nie.
>
> E
>
> "FS" wrote in message
> news:betmvi$fpb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> maybe we should get the guys at alt.2600 to help out here. (them be hackers)
>> i also work in telecoms, so just give a shout when you need tracing of news
>> postings to the root server.
>
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80475 is 'n antwoord op boodskap #80468] Ma, 14 Julie 2003 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jul 2003 16:04:37 +0200, "Elaine" wrote:

> Gedog julle sal wil weet. Saix het die ou getrace na 'n groot maatskappy
> toe.

> But as far as I know,
> it's illegal to trace an IP without a court order

Ek gebruik 'n program met die naam eMailTrackerPro.
Wil jy nou sê dat ek eers 'n hofbevel moet kry eer ek
die program mag gebruik?

Speedy
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80478 is 'n antwoord op boodskap #80475] Ma, 14 Julie 2003 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Ek gebruik 'n program met die naam eMailTrackerPro.
> Wil jy nou sê dat ek eers 'n hofbevel moet kry eer ek
> die program mag gebruik?

Ag toemaar, Speedy. Ek maak gou-gou vir jou 'n afskrif van myne
(hofbevel permissie). Dansjy somma ôk liegil - my awnt Fielies het
vir my haar kôppie laat erwe.
Daai bevel gee somme vir jou permission vir allie anner goeters ôk-
dinge soos Traceroute en Sam Spade tools en IP tracer, packet sniffers
ens. Ag maar jy wietmos?
:-))
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80480 is 'n antwoord op boodskap #80475] Ma, 14 Julie 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, die wet sê jy mag nie 'n IP adres trace sonder 'n hofbevel nie, maar
ek vermoed dis net op toepassing van die ISP, jy kan 'n ou se IP nommer hê,
maar sonder hulp van die ISP of 'n baie slim hacker gaan jy nooit uitvind
waar hy bly nie. Buitendien verander jou IP elkekeer as jy opdail na die
Internet toe - behalwe as jy 'n 24 uur konneksie het.

E

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:jes5hv0759s3d3lk5uuuhq5slu6scu4g8p@4ax.com...
> On Mon, 14 Jul 2003 16:04:37 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Gedog julle sal wil weet. Saix het die ou getrace na 'n groot maatskappy
>> toe.
>
>> But as far as I know,
>> it's illegal to trace an IP without a court order
>
> Ek gebruik 'n program met die naam eMailTrackerPro.
> Wil jy nou sê dat ek eers 'n hofbevel moet kry eer ek
> die program mag gebruik?
>
> Speedy
>
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80481 is 'n antwoord op boodskap #80470] Ma, 14 Julie 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weetie, hy't gedreig om my te spam, toe dog ek nou ja dan gee ek jou aan
by Saix. Nou sal ons maar sien wat gebeur verder, maar ek sal julle op
hoogte van sake hou.

E

"Annette" skryf in boodskap news:beutue$8vevt$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Skies - ek is nie bietjie by nie - die afgelope week was ek nie hier nie:))
> Is hierdie ou by die groot maatskappy die ene wat so bregh oor sy familie en
> sy besittings?
>
> Annette
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80487 is 'n antwoord op boodskap #80478] Ma, 14 Julie 2003 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jul 2003 14:58:15 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Ek gebruik 'n program met die naam eMailTrackerPro.
>> Wil jy nou sê dat ek eers 'n hofbevel moet kry eer ek
>> die program mag gebruik?
>
> Ag toemaar, Speedy. Ek maak gou-gou vir jou 'n afskrif van myne
> (hofbevel permissie). Dansjy somma ôk liegil - my awnt Fielies het
> vir my haar kôppie laat erwe.
> Daai bevel gee somme vir jou permission vir allie anner goeters ôk-
> dinge soos Traceroute en Sam Spade tools en IP tracer, packet sniffers
> ens. Ag maar jy wietmos?
> :-))

Dankie Katryntjie, dis sommar grend van djou,
om v'n my ôk 'n kôppie te photostat.
Dis mossie way ommie dinge te doen.
Sal net laaik om te wiet watse dinge nou alles
liegil is! Willie sommer try sônner om te wiet nie.
Is daai parlour onner ommie draai dan ôk liegil?

Speedy - hier langsie waterkant, met 'n kannetjie
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80488 is 'n antwoord op boodskap #80480] Ma, 14 Julie 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jul 2003 21:08:38 +0200, "Elaine" wrote:

> Jong, die wet sê jy mag nie 'n IP adres trace sonder 'n hofbevel nie, maar
> ek vermoed dis net op toepassing van die ISP, jy kan 'n ou se IP nommer hê,
> maar sonder hulp van die ISP of 'n baie slim hacker gaan jy nooit uitvind
> waar hy bly nie. Buitendien verander jou IP elkekeer as jy opdail na die
> Internet toe - behalwe as jy 'n 24 uur konneksie het.
>
> E
>

Eintlik (Gloudina het altyd gemoan as jy hier sê
eindelik:-) is jy reg. Jy spoor tog net 'n IP tot
by die bediener se adres

Speedy
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80490 is 'n antwoord op boodskap #80488] Ma, 14 Julie 2003 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:h516hvoi1r13vfth4g8o472sua54bu1d85@4ax.com...
> On Mon, 14 Jul 2003 21:08:38 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Jong, die wet sê jy mag nie 'n IP adres trace sonder 'n hofbevel nie, maar
>> ek vermoed dis net op toepassing van die ISP, jy kan 'n ou se IP nommer hê,
>> maar sonder hulp van die ISP of 'n baie slim hacker gaan jy nooit uitvind
>> waar hy bly nie. Buitendien verander jou IP elkekeer as jy opdail na die
>> Internet toe - behalwe as jy 'n 24 uur konneksie het.
>>
>> E
>>
>
> Eintlik (Gloudina het altyd gemoan as jy hier sê
> eindelik:-) is jy reg. Jy spoor tog net 'n IP tot
> by die bediener se adres
>
> Speedy

Maar die bediener se adres is gewoonlik genoeg. Mens kan baie te wete kom
daaruit...

Lorinda
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80492 is 'n antwoord op boodskap #80490] Ma, 14 Julie 2003 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jul 2003 20:38:34 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> Maar die bediener se adres is gewoonlik genoeg. Mens kan baie te wete kom
> daaruit...
>
> Lorinda
>
>

Elaine het dit nou bewys met daai ou wat gedreig het met spamming.

Ai, die regsgesindes:-)))))))))

Speedy - wat sy linkerduim vashou in die hoop dat jy nie gaan antwoord
op dié een nie
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80498 is 'n antwoord op boodskap #80488] Ma, 14 Julie 2003 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek onthou - wonder hoekom is die dier so stil.

E

"Speedy Gonzales" wrote:
>
> Eintlik (Gloudina het altyd gemoan as jy hier sê
> eindelik:-) is jy reg. Jy spoor tog net 'n IP tot
> by die bediener se adres
>
> Speedy
>
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80521 is 'n antwoord op boodskap #80498] Di, 15 Julie 2003 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jul 2003 00:36:53 +0200, "Elaine" wrote:

> Ja ek onthou - wonder hoekom is die dier so stil.
>
> E
>

'n Epos adres is beskikbaar, Elaine; danksy
ons befaamde privaatspeuragentskap, Lorinda & Kie.
(Wie's Kie vra jy? Sy is in meer venootskappe betrokke
as wat jy dink:-) Anyway, jy is die mens vir wie sy die meeste
op die nuusgroep omgee. Wil jy nie maar 'n briefie skryf en sê
dat ons verlang nie?

Speedy
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80527 is 'n antwoord op boodskap #80521] Di, 15 Julie 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:8nf8hvkh9lpva250e4evmrsj09p6niuis9@4ax.com...
> On Tue, 15 Jul 2003 00:36:53 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Ja ek onthou - wonder hoekom is die dier so stil.
>>
>> E
>>
>
> 'n Epos adres is beskikbaar, Elaine; danksy
> ons befaamde privaatspeuragentskap, Lorinda & Kie.
> (Wie's Kie vra jy? Sy is in meer venootskappe betrokke
> as wat jy dink:-) Anyway, jy is die mens vir wie sy die meeste
> op die nuusgroep omgee. Wil jy nie maar 'n briefie skryf en sê
> dat ons verlang nie?
>
> Speedy

Moedswillig, Speedy, is jou tweede naam...

Lorinda
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80528 is 'n antwoord op boodskap #80521] Di, 15 Julie 2003 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm - ag nee wat, ek dink julle twee het 'n beter verhouding met mekaar -
skryf jy die briefie!

E

"Speedy Gonzales" wrote:
>
> 'n Epos adres is beskikbaar, Elaine; danksy
> ons befaamde privaatspeuragentskap, Lorinda & Kie.
> (Wie's Kie vra jy? Sy is in meer venootskappe betrokke
> as wat jy dink:-) Anyway, jy is die mens vir wie sy die meeste
> op die nuusgroep omgee. Wil jy nie maar 'n briefie skryf en sê
> dat ons verlang nie?
>
> Speedy
>
Re: SA Trade with the USA a JOKE. [boodskap #80779 is 'n antwoord op boodskap #80470] Ma, 21 Julie 2003 19:36 Na vorige boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette

Eerstend hoop ek hierdie simpel pos word gepos want daar verdwyn en verskyn
die aardigste goed op my PC.

Tweedens:
Nee, die ou by die groot maatskappy is nie die een wat so "bregh" nie. Die
ou by die groot maatskappy is ene wat die thread in die eerste plek begin
het (Paul AKA Harry). Die "bregh" ou is ek. Arme ou ek. Dit sê ek omdat die
ding so effe in 'n gemors ontaard het, omdat, soos ek skryf, my rekenaar
baie vreemde gewoontes die laaste rukkie begin ontwikkel het EN NET VOORDAT
julle dink ek's ge-hack, nee ek is nie want ek is te savvie daarvoor. Dis
ander redes, en ek weet wat dit veroorsaak het.

Die oorspronklike rede vir die bregh-sessie was om aan Paul AKA Harry die
onnoselheid van sy argument te belkemtoon. Ek wou daardeur 'n debat uitlok
om te illustreer hoe nutteloos dit sou wees om te redekabel oor wie die
"beter" ou is met rykdom, of selfs erfenis, as maatstaf. Ek is beter af as
hy, wou ek sê, maar dit maak my nie beter as hy nie. En toe poef my internet
konneksie en toe knak my hardeskyf plek-plek. Ag hemel. En selfs nou sit ek
met stukkies en brokkies van wat voorheen 'n heerlik volledige lys possies
op my gunsteling nuusgroep was...so ek is nie eens seker of hierdie pos van
my enigsins relevant is nie.

Ek was tog bly om te sien dat mense baie negatief gereageer het op my
bregh-pos, want dit het vir my skietgoed gegee om Paul AKA Harry mee te
looi. Maar al wat ek nou kan doen is om te probeer "face save". Skuus julle,
ek is nie regtig so 'n poepol soos wat ek myself in daai possie voorgedoen
het nie. Dit was gedoen om 'n punt te maak.

Aag in elk geval, ek wonder waar die ou drommel deesdae is. Ek hoor hy's
dalk opgespoor en dat hy binnekort op 'n baie swart lys gaan beland. Sjym.

"Annette" skryf in boodskap news:beutue$8vevt$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Skies - ek is nie bietjie by nie - die afgelope week was ek nie hier nie:))
> Is hierdie ou by die groot maatskappy die ene wat so bregh oor sy familie en
> sy besittings?
>
> Annette
Vorige onderwerp: re - Solidariteit en die SAKP
Volgende onderwerp: Tuis brouery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 17:42:27 MGT 2024