| Bye-bye worldcup. [boodskap #73668] |
Ma., 17 Februarie 2003 13:28  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die opskrif is genoeg.
Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73714 is 'n antwoord op boodskap #73712] |
Di., 18 Februarie 2003 09:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>
> Koot
>
> "Paul" wrote in message
> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73725 is 'n antwoord op boodskap #73668] |
Di., 18 Februarie 2003 11:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel dis jou keuse om R80 te betaal of om in seksie kleertjies voor die nes
te paradeer:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b2t73f$noc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, maar ek soek nog steeds 'n mini-ginekoloog wat vir my die koningin uit
> daai gaatjie in die muur sal kom suig. Hulle (nie die koningin nie) vra so
> R80. Sal dit seker teen maandeinde doen.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2su67$1fdc5q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Paul" wrote in message
>>> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>>>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73730 is 'n antwoord op boodskap #73729] |
Di., 18 Februarie 2003 12:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gepraat van troksvye - dit kos nou hier by ons R6.95 per kilo.
Ou grappie - Hoekom word 'n DKW 'n hemelse motor genoem?
Want as dit luier sê dit godgodgodgodgod. En as dit wegtrek, dan sê dit ag
liewe heeeeeeeerietjie.
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3e52252b$0$226@hades.is.co.za...
> Zoom, Zoom, Zoom = Mazda
>
> Die gezoem van die bye end die lekker ...
>
> :-)
>
> TJ
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73734 is 'n antwoord op boodskap #73733] |
Di., 18 Februarie 2003 13:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Makie sakie - jy wil net die koningin uith�.
Moet sê ek giggel oor al die bye met die tande:)))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b2tbe0$phm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, soos ek deesdae lyk sal hulle my eerder kom byt as steek.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2t86p$1g01lp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel dis jou keuse om R80 te betaal of om in seksie kleertjies voor die nes
>> te paradeer:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2t73f$noc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, maar ek soek nog steeds 'n mini-ginekoloog wat vir my die
koningin
>> uit
>>> daai gaatjie in die muur sal kom suig. Hulle (nie die koningin nie)
vra
> so
>>> R80. Sal dit seker teen maandeinde doen.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2su67$1fdc5q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hoe gaan dit met jou bye? Het hulle al name?:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> > "Paul" wrote in message
>>>> > news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek dink die opskrif is genoeg.
>>>> > > Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bye-bye worldcup. [boodskap #73742 is 'n antwoord op boodskap #73726] |
Di., 18 Februarie 2003 18:06  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Jammer Koot, my fout - mens moet vuurhoutjies gebruik. Ek was net nie seker
nie. ; -))
Ernstiger noot - die diesellap werk - ek het self probeer.
Dis seker spesiale bye daai ...
"Koot" skryf in boodskap news:b2t707$nnr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die diesellap het nie gewerk nie. Hulle is nou net bietjie knorriger.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b2t3go$maa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot - sê my - het die diesellap (sonder vuurhoutjies) toe gewerk met die
>> bye?
>> Moontlik het hulle 'n hoër oktaan nodig gehad?
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2ss2a$ikj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wou net bly word - dag ons praat weer oor my bye.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Paul" wrote in message
>>> news:b2slce$ebb$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink die opskrif is genoeg.
>>>> Ali,Sonn en Henry moet die skuld kry.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|