| Die "Ou" vs." Nuwe" Suid-Afrika [boodskap #73744] |
Di., 18 Februarie 2003 18:16 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Leier van die DA Tony Leon het Thabo Mbeki (luier van die
ANC/SAKP/COSATU-alliansie) se uitdaging aanvaar.
Volgens Mbeki daag hy Leon uit om te bewys dat Suid-Afrikaners tans slegter
daaraan toe is as onder die vorige ("apartheidsbewind") regering.
Anti - ek stel voor jy begin die pers dophou - en asem ophou, want ek dink
Leon gaan die rondte wen.
(Die blote feit dat daar twyfel is in die verband reflekteer baie negatief
op die ANC-regering ....)
|
|
|
|