| Stoute Statistieke [boodskap #73529] |
Vr., 14 Februarie 2003 13:03  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.
Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Stoute Statistieke [boodskap #73532 is 'n antwoord op boodskap #73531] |
Vr., 14 Februarie 2003 13:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Juis, juis!:)))
Of miskien het die gemanne gejok omdat hulle nie wou spog nie:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e4cee43.0@news1.mweb.co.za...
> mmmmmmm, nou wonner ek of die studie getroude vrouens ingesluit het? As
> getroude vrouens 6 keer 'n jaar meer seks het as mans.... lolol
> oooooeeeeeeee, ek het nog altyd geweet vrouens is stouter as mans!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2ippn$1bpmd1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens die Durex Globale Seksopname het vrouens meer dikwels seks as mans
>> per jaar - 144 keer vir vrouens en 138 vir mans.
>>
>> Ek is vreeslik onskuldig, so my maaind boghils:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Stoute Statistieke [boodskap #73671 is 'n antwoord op boodskap #73662] |
Ma., 17 Februarie 2003 13:40  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Runaway Bride :))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e50d428.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Sien nou die aand iets in 'n fliek wat my lank laat giggel het.
> Die ou antie [ouma] sê die kleindogter is bang vir trou want sy's versigtign
> vir die 'een-oog slang'. Nooit, vertel sy haar ouma, sy het lank reeds so
> 'n slang bekoor! 10 uit 10!