Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aksie Boekestorm (vir Tobie)
Aksie Boekestorm (vir Tobie) [boodskap #73606] Sa, 15 Februarie 2003 14:47 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tobie het geskryf:
"I can not remember what years it were when young Dutch students
ransacked libraries in the Nederlands and destroyed Afrikaans books.
It was during the time when all ties were broken off between the
cultural institutions of the two countries. It was also shown on our
tv how those books were torn and burnt. Could that be the reason for
the lack of Afrikaans books in the Nederlands?"
------------------------------------------------------------ --------------------------------------------------
Hallo, Tobie,

Ek het inderdaad iets gevind oor daardie gebeurtenis..
Loer asseblief op:
http://www.dfa.gov.za/for-relations/bilateral/netherlands.ht m
Daar staan 'n paragraaf oor die Suid-Afrikaanse Instituut ('n
biblioteek) in Amsterdam.
Daardie boekestorm was nie in alle biblioteke van Nederland nie maar
slegs in een enkele. Maar miskien is dit tog moontlik dat daardeur
baie boeke verdwyn het in die teenwoordige biblioteke. In Nederland
werk biblioteke baie goed saam en miskien het hulle hul Suidafrikaanse
boeke na 1990 daarnatoe gestuur. Ek gaan dit eens vra.

Norbert (uit Vlaanderen)
------------------------------------------------------------ ----------------------------------------------------

Suid-Afrikaanse Instituut (Library)
This Institute (Library) was founded in 1939 in Amsterdam. This
Institute has 18,000 books available and 5,000 books of the NZAV,
amongst which several Africana. In 1984 the anti-apartheid
demonstrators occupied the Institute in "Action Bookcharge" (Aksie
Boekenstorm). In the process the building was bombarded with
paint-bombs and books were thrown in the Keizersgracht. The Institute
is open on weekdays and also serves as an information centre about
South Africa.
Re: Aksie Boekestorm (vir Tobie) [boodskap #73621 is 'n antwoord op boodskap #73606] So, 16 Februarie 2003 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - hulle wat boeke brand ....

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:06hs4v4a1s9j756pq03plni979ehclj47i@4ax.com...
> Tobie het geskryf:
> "I can not remember what years it were when young Dutch students
> ransacked libraries in the Nederlands and destroyed Afrikaans books.
> It was during the time when all ties were broken off between the
> cultural institutions of the two countries. It was also shown on our
> tv how those books were torn and burnt. Could that be the reason for
> the lack of Afrikaans books in the Nederlands?"
> ------------------------------------------------------------ -------------- ------------------------------------
> Hallo, Tobie,
>
> Ek het inderdaad iets gevind oor daardie gebeurtenis..
> Loer asseblief op:
> http://www.dfa.gov.za/for-relations/bilateral/netherlands.ht m
> Daar staan 'n paragraaf oor die Suid-Afrikaanse Instituut ('n
> biblioteek) in Amsterdam.
> Daardie boekestorm was nie in alle biblioteke van Nederland nie maar
> slegs in een enkele. Maar miskien is dit tog moontlik dat daardeur
> baie boeke verdwyn het in die teenwoordige biblioteke. In Nederland
> werk biblioteke baie goed saam en miskien het hulle hul Suidafrikaanse
> boeke na 1990 daarnatoe gestuur. Ek gaan dit eens vra.
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> ------------------------------------------------------------ -------------- --------------------------------------
>
> Suid-Afrikaanse Instituut (Library)
> This Institute (Library) was founded in 1939 in Amsterdam. This
> Institute has 18,000 books available and 5,000 books of the NZAV,
> amongst which several Africana. In 1984 the anti-apartheid
> demonstrators occupied the Institute in "Action Bookcharge" (Aksie
> Boekenstorm). In the process the building was bombarded with
> paint-bombs and books were thrown in the Keizersgracht. The Institute
> is open on weekdays and also serves as an information centre about
> South Africa.
>
Re: Aksie vanaf Norbert se kant [boodskap #73622 is 'n antwoord op boodskap #73606] So, 16 Februarie 2003 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker"
> Loer asseblief op:
> http://www.dfa.gov.za/for-relations/bilateral/netherlands.ht m
> Daar staan 'n paragraaf oor die Suid-Afrikaanse Instituut ('n
> biblioteek) in Amsterdam.

> Suid-Afrikaanse Instituut (Library)
> This Institute (Library) was founded in 1939 in Amsterdam. This
> Institute has 18,000 books available and 5,000 books of the NZAV,
> amongst which several Africana. In 1984 the anti-apartheid
> demonstrators occupied the Institute in "Action Bookcharge" (Aksie
> Boekenstorm). In the process the building was bombarded with
> paint-bombs and books were thrown in the Keizersgracht. The Institute
> is open on weekdays and also serves as an information centre about
> South Africa.
---
Dankie Norbert, die ou grysstof is darem nog nie heeltemaal verroes nie.
Ek wonder of die 'Ollanders nou ook alle petrolstasies wat Irakese of
Amerikaanse petrol verkoop nou met verfballe gaan gooi? ;-)
---
Re: Aksie vanaf Norbert se kant [boodskap #73627 is 'n antwoord op boodskap #73622] So, 16 Februarie 2003 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Feb 2003 07:31:46 +0200, "Tobie" wrote:

> Dankie Norbert, die ou grysstof is darem nog nie heeltemaal verroes nie.
> Ek wonder of die 'Ollanders nou ook alle petrolstasies wat Irakese of
> Amerikaanse petrol verkoop nou met verfballe gaan gooi? ;-)

Neen, hulle stuur nou Hollandse varkensvleis na Irak toe. Dis eintlik
nie bedoel vir daardie mense wat honger het nie. Neen, sodoende moet
die Irakese varkens ook die pes kry!

Groetjies,

Norbert
Re: Aksie vanaf Norbert se kant [boodskap #73688 is 'n antwoord op boodskap #73627] Ma, 17 Februarie 2003 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker"
> Neen, hulle stuur nou Hollandse varkensvleis na Irak toe.
---
o aarde, dan gaan die 'Ollandse burgery met 60% verminder ;-)
Re: Aksie vanaf Norbert se kant [boodskap #73691 is 'n antwoord op boodskap #73688] Ma, 17 Februarie 2003 19:45 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verskoning! Dit was nie waar wat ek daar vertel het nie.
Hulle gaan nie varkensvleis na Irak toe stuur nie!
Maar hulle varkens het wel die pes gehad!

Norbert

On Mon, 17 Feb 2003 20:51:00 +0200, "Tobie" wrote:

> "Sterrenkijker"
>> Neen, hulle stuur nou Hollandse varkensvleis na Irak toe.
> ---
> o aarde, dan gaan die 'Ollandse burgery met 60% verminder ;-)
>
Vorige onderwerp: Stoute Statistieke
Volgende onderwerp: Tony Yengeni
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:29:40 MGT 2024