| " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #72251] |
Di., 21 Januarie 2003 17:27  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Peter Blum
Oud-gediende
"Wat is jou vak? Waarvoor't jy jou bekwaam?
Ons soek geskooldes, Jy't tog iets geleer?"
Hy antwoord, sonder hoop maar onbeskaam,
terwyl hy trap, "Ek was grenswag, meneer."
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #72275 is 'n antwoord op boodskap #72260] |
Wo., 22 Januarie 2003 13:54  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Die gebruik van die woord "meneer" deur 'n blanke om 'n ander blanke aan te
> spreek, en die wyse waarop die woord (meneer) uitgespreek word, is vir my
> altyd baie interessant.
Nog interessanter vir my is die gebruik van
die woord "meneertjie" in die volgende:
"Ek sal jou nog kry, meneertjie."
Gloudina
|
|
|
|