| Kattebak [boodskap #70351] |
Di., 10 Desember 2002 16:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Een ding lei tot die ander:))
Kattebak
Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
Is dit in Hollands poezenbak?:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Kattebak [boodskap #70360 is 'n antwoord op boodskap #70358] |
Di., 10 Desember 2002 18:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
Berrrrrrroemde plak daai:))
Annette
"Batte cac" skryf in boodskap news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Een ding lei tot die ander:))
> En so word mens moontlik skrander. :))
>
>> Kattebak
>> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
> Dit kom van Varsity af.
> Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
> gelaai.
> Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>
>> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
> Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>
> Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
> by sy koshuis gaan aflaai nie.
> Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
> ry.
> As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
> Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
> Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>
> Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
> sy voet gepark!!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kattebak [boodskap #70383 is 'n antwoord op boodskap #70368] |
Di., 10 Desember 2002 22:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
AS jy dit faait wil noem is dit okei:)))
Fonnies beroemd daarvoor dat die kroegvoorraad sou nou en dan heeltmal
uitgeput was:)
Annette
"Batte cac" skryf in boodskap news:at5elu$1q6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote in message
> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>> Berrrrrrroemde plak daai:))
>
> Berug jy meen?
> Het jy ook as student daar met die Tempe ouens gefaait? :))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kattebak [boodskap #70459 is 'n antwoord op boodskap #70458] |
Do., 12 Desember 2002 05:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek ken Ds Burger van die Klipkerk baie goed. Ons het altyd lekker saam
gesels. Leef hy nog?
Annette
"Pieter" skryf in boodskap news:3df81708$0$235@hades.is.co.za...
> Toe ek in die army was wou die dominee se seun ook eenaand saam fonnies to
> gaan. Sy pa was ds Burger van die klipkerk in Bloem. Ou Frans het net uit sy
> kar geklim en gesluit toe iemand hom 'n snot klap gee. Hy het net daar
> teruggeklim en gery en hy wou nooit weer saamkom nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>> Berrrrrrroemde plak daai:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Batte cac" wrote in message
>> news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Een ding lei tot die ander:))
>>> En so word mens moontlik skrander. :))
>>>
>>>> Kattebak
>>>> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>>> Dit kom van Varsity af.
>>> Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
>>> gelaai.
>>> Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>>>
>>>> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>>> Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>>>
>>> Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
>>> by sy koshuis gaan aflaai nie.
>>> Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
>>> ry.
>>> As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
>>> Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
>>> Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>>>
>>> Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
>>> sy voet gepark!!
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kattebak [boodskap #70468 is 'n antwoord op boodskap #70464] |
Do., 12 Desember 2002 10:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy het baie meer gehoor as wat ek al hier vertel het;)))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:at9iom$3it$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie na hy al jou stories gehoor het nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:at96am$11k939$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek ken Ds Burger van die Klipkerk baie goed. Ons het altyd lekker saam
>> gesels. Leef hy nog?
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Pieter" wrote in message
>> news:3df81708$0$235@hades.is.co.za...
>>> Toe ek in die army was wou die dominee se seun ook eenaand saam fonnies to
>>> gaan. Sy pa was ds Burger van die klipkerk in Bloem. Ou Frans het net uit sy
>>> kar geklim en gesluit toe iemand hom 'n snot klap gee. Hy het net daar
>>> teruggeklim en gery en hy wou nooit weer saamkom nie.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:at5d1q$119sfq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> O koek!! Die Fonnies van Bloemfontein?
>>>> Berrrrrrroemde plak daai:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Batte cac" wrote in message
>>>> news:at5cmn$kf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:at572r$10m5c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Een ding lei tot die ander:))
>>>> > En so word mens moontlik skrander. :))
>>>> >
>>>> > > Kattebak
>>>> > > Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>>>> > Dit kom van Varsity af.
>>>> > Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
>>>> > gelaai.
>>>> > Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
>>>> >
>>>> > > Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>>>> > Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
>>>> >
>>>> > Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
>>>> > by sy koshuis gaan aflaai nie.
>>>> > Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
>>>> > ry.
>>>> > As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
>>>> > Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
>>>> > Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
>>>> >
>>>> > Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
>>>> > sy voet gepark!!
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kattebak [boodskap #70653 is 'n antwoord op boodskap #70642] |
Ma., 16 Desember 2002 11:05  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Barend - maar hier by ons 'n kattebak die deel aan die agterkant van
jou motor waar mens al jou goed in sit sodat dit nie oop en bloot in die
motor blootlê om mense in die versoeking te stel nie.
Annette
"Barend van B." skryf in boodskap news:74XE271H37606.054537037@Gilgamesh-frog.org...
> "Annette" schreef in
> :
>>
>> Een ding lei tot die ander:))
>>
>> Kattebak
>> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
>> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
>> Annette
>
> Uit Kramer's Woordenboek 1957:
>
> -kattebak:
> -zandbak voor de kat;
> -achterzitplaats in tweepersoonswagen/ouderwets rijtuig
> -poes = kat ('poes' is iets vrouwelijker)
> kater = mannetjeskat
> Dat is niet voor de poes! = Dat is niet mis!
> poeslief = overdreven lief
> -kattegat = opening in de muur, waardoor de kat kan binnenkomen
> -'Het Kattegat' = zeestraat tussen Zweden en Denemarken
>
> Ik zou zeggen: in geval van een 'orgie' kan men van 'poesliefde' spreken. ;)))
>
> :-bvb-:
>
|
|
|
|