| Goedkoop Petrol [boodskap #69571] |
Wo., 27 November 2002 11:43  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
is .
En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Goedkoop Petrol [boodskap #69642 is 'n antwoord op boodskap #69641] |
Do., 28 November 2002 05:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog, daar subsideer is alweer/nog steeds vir Suidwes:)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3de5aea0.0@news1.mweb.co.za...
> Darem selwers hier in Namibië is ons petrol ook so 'n effe goedkoper as in
> die RSA waarvandaan dit eintlik grotendeels kom. Ons betaal R4,00 per
> liter vir loodvry 95 oktaan.
> "Annette" wrote in message
> news:as2ce4$mauup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
>> brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
>> is .
>> En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Goedkoop Petrol [boodskap #69649 is 'n antwoord op boodskap #69648] |
Do., 28 November 2002 06:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet die nuwe Kaapse Party die petrolprysvasstelling deel maak van
hul beleid:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3de5b93d.0@news1.mweb.co.za...
> Nie so maklik nie! Ons regering vat net minder belasting. Ek weet nie
> van vandag nie, maar in die 'dae toe ek nog geweet het', was 'n
> belastingvrye liter petrol aan die weermag maar so iets soos 35% van die
> vloerprys. Sê liewers dis die arme motorryer wat 'n yslike bydrae maak tot
> julle land se ekonomie. Dis nou as mens die gebrek aan padonderhoud op die
> platteland so aanskou............
> "Annette" wrote in message
> news:as4b7d$nu3p9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog, daar subsideer is alweer/nog steeds vir Suidwes:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3de5aea0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Darem selwers hier in Namibië is ons petrol ook so 'n effe goedkoper as in
>>> die RSA waarvandaan dit eintlik grotendeels kom. Ons betaal R4,00 per
>>> liter vir loodvry 95 oktaan.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:as2ce4$mauup$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Lyk my mens moet nou net by die grenspos by Zimbabwe uitkom, dan kan mens
>>>> brandstof koop van die Zimbabwiërs wat tot meer as R1 per liter goedkoper
>>>> is .
>>>> En hier sit ons en dink dat hulle nie eers brandstof daar het nie.:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|