Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 100 Grootste Suid-Afrikaners.
100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69413] |
Tue, 26 November 2002 06:13  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
het.
Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
nie - solank ons net 100 name kan kry.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69478 is 'n antwoord op boodskap #69413] |
Tue, 26 November 2002 15:42   |
baba.mung
Boodskappe: 11 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>
> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name gekry
> het.
> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>
> Annette
>
>
Mag ek asseblief die volgende name voorstel:-
Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Louis Botha, Dollar Brand, Andre
Brink, Roy Campbell, J M Coetzee, Ruth First, Bram Fischer, Nadine
Gordimer, Chris Hani, Jan Hofmeyr, C Louis Leipoldt, Chris Albert Luthuli,
Eugene Marais, Hugh Masekele, Sarah Gertrude Millin, Albie Sachs, Olive
Schreiner,
Shaka, Jan Smuts...
Baba Mung
|
|
|
|
|
|
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69504 is 'n antwoord op boodskap #69478] |
Tue, 26 November 2002 20:39   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Okay, wat van
A.D. Keet
Koos du Plessis
Antjie Krog
A.G. Visser
"baba.mung" wrote:
> Mag ek asseblief die volgende name voorstel:-
>
> Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Louis Botha, Dollar Brand, Andre
> Brink, Roy Campbell, J M Coetzee, Ruth First, Bram Fischer, Nadine
> Gordimer, Chris Hani, Jan Hofmeyr, C Louis Leipoldt, Chris Albert Luthuli,
> Eugene Marais, Hugh Masekele, Sarah Gertrude Millin, Albie Sachs, Olive
> Schreiner,
> Shaka, Jan Smuts...
>
> Baba Mung
>
|
|
|
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69514 is 'n antwoord op boodskap #69504] |
Tue, 26 November 2002 22:07   |
baba.mung
Boodskappe: 11 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Elaine" skryf in boodskap news:3de3dc11.0@news1.mweb.co.za...
>
> "baba.mung" wrote:
>
>> Mag ek asseblief die volgende name voorstel:-
>>
>> Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Louis Botha, Dollar Brand, Andre
>> Brink, Roy Campbell, J M Coetzee, Ruth First, Bram Fischer, Nadine
>> Gordimer, Chris Hani, Jan Hofmeyr, C Louis Leipoldt, Chris Albert Luthuli,
>> Eugene Marais, Hugh Masekele, Sarah Gertrude Millin, Albie Sachs, Olive
>> Schreiner,
>> Shaka, Jan Smuts...
>>
>> Baba Mung
>
> Okay, wat van
> A.D. Keet
> Koos du Plessis
> Antjie Krog
> A.G. Visser
Ek stem saam met jou oor A.G. Visser.
Baba Mung
|
|
|
|
|
|
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69529 is 'n antwoord op boodskap #69514] |
Wed, 27 November 2002 04:18   |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
As julle so aanhou sit on sommer vir Steve Hofmeyer by (lol
"baba.mung" skryf in boodskap news:WcSE9.11$sQ4.3@news-binary.blueyonder.co.uk...
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3de3dc11.0@news1.mweb.co.za...
>
>>
>> "baba.mung" wrote:
>>
>>> Mag ek asseblief die volgende name voorstel:-
>>>
>>> Chris Barnard, Herman Charles Bosman, Louis Botha, Dollar Brand, Andre
>>> Brink, Roy Campbell, J M Coetzee, Ruth First, Bram Fischer, Nadine
>>> Gordimer, Chris Hani, Jan Hofmeyr, C Louis Leipoldt, Chris Albert Luthuli,
>>> Eugene Marais, Hugh Masekele, Sarah Gertrude Millin, Albie Sachs, Olive
>>> Schreiner,
>>> Shaka, Jan Smuts...
>>>
>>> Baba Mung
>>
>> Okay, wat van
>> A.D. Keet
>> Koos du Plessis
>> Antjie Krog
>> A.G. Visser
>
> Ek stem saam met jou oor A.G. Visser.
>
> Baba Mung
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 16 06:58:09 UTC 2025
|