Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Wouter
Vir Wouter [boodskap #69935] Di, 03 Desember 2002 08:10
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Wouter

vir al die dae se gesels met Ferdi -
jy is 'n Wonderman
vir al die redeneer met Ferdie -
jy is 'n Wonderman
vir al die geduld met Ferdi -
Saluut ek jou!

Ek stem Wouter in ons volgende verkiesing!

Liefdegroete
KinkY
Vorige onderwerp: " Kronieke van 'n reklameman " deur G.A. WATERMEYER
Volgende onderwerp: 100 Grootste Suid-Afrikaners.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:02:11 MGT 2024