| Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67741] |
Wo., 23 Oktober 2002 09:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat dit nooit van hulle gesê word dat hulle nie vir die behoud van hegte
familiebande veg nie.
Verlede week hoor ons van een van die getuienis voor die Jali kommissie van
'n gevangene se vrou wat swanger met sy kind geword het sonder dat sy kontak
met hom in die tronk gehad het.
Nou is Jeneker se vrou ook swanger met sy kind, wat verwek is terwyl hy
veronderstel was om in die tronk te wees.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67754 is 'n antwoord op boodskap #67752] |
Wo., 23 Oktober 2002 17:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) En daar is die bekende en volkseie knippie ook nou na die maan:))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3db6bc81.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoor die gevangenes se vrouens sal nou hulle kontakbesoeke moet kort
> knip.
> Wouter
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:ap5r19$k7n$1@news.adamastor.ac.za...
> Windbestui(y)wing...
>
> "Annette" wrote in message
> news:ap5p4u$rgv9p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Nou is Jeneker se vrou ook swanger met sy kind, wat verwek is
>> terwyl hy veronderstel was om in die tronk te wees.
>>
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67833 is 'n antwoord op boodskap #67815] |
Vr., 25 Oktober 2002 15:06   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
Noem my maar 'n rassis -
> maar op daardie vlak, en onder daardie omstandighede is dit wat jy in die
> tronke sien, bloot 'n refleksie van dit wat in die swart gemeenskap aangaan.
Jonas, ek stem ten volle met jou saam.
Wat jy binne die tronke sien, is 'n
refleksie van wat in die gemeenskap
aangaan. Minder as twintig jaar gelede
het wit tronkbewaarders in Suid-Afrika
mense uit vensters laat val of van trappe
afgestamp en gesê die mense pleeg self-
moord. Of hulle het Steve Biko papgeslaan
in Port Elizabeth en hom dan halfdood na
Pretoria geneem. En nou sit jy so op jou
ou troontjie en pontifikeer oor wat vandag
aangaan. Leer jy nooit om eers jou woorde
te tel voordat jy jou bek rek nie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67850 is 'n antwoord op boodskap #67839] |
Sa., 26 Oktober 2002 06:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is 'n verskil tussen goedkoop en verniet.
Annette
"Dave" skryf in boodskap news:e80jrusifrttk79hapdshn83imlvpjmlan@4ax.com...
> On Fri, 25 Oct 2002 06:48:34 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Die Jali Kommissie gaan niks bereuik nie.
>> Kom ek herhaal vir u - die Jali Kommissie gaan geen verandering beteken vir
>> die korrupte stelsel wat in die tronke heers nie. Noem my maar 'n
rassis -
>
> Ek is verstom dat jy die uitdaging rig om 'n rassis genoem te word,
> Jonas. Gevegte woed wel op hierdie nuusgroep oor inflasie, ekonomiese
> wanbestuur, Rhodesiëse potensiële boere wat hulle plase te goedkoop
> kry ens. maar rassisme...! Gelukkig is dít een obsessie waarvan
> niemand op hierdie nuusgroep beskuldig kan word nie.
>
> Didi
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons Gawe Bewaarders [boodskap #67857 is 'n antwoord op boodskap #67854] |
Sa., 26 Oktober 2002 11:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Om 'n ding twee keer te sê verduidelik nog nie jou stelling nie.
Wat is die rede
1) Hoekom jy so-iets beweer
2) Hoekom jy die term wat mens gewoonlik vir 'n dier gebruik op 'n mens
toepas
3) Het jy enige persoonlike kontak met hom gehad om tot so 'n
gevolgtrekking te kom.
a) Indien wel, wat het hy aan jou gedoen om nog steeds so haatdraend te
wees?
b) Indien nie, ly jy ook aan die kudde-kompleks?
Annette
"koos" skryf in boodskap news:apdund$svq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dis n goeie ding dat biko gevrek het
> dis n goeie ding dat biko gevrek het
>
|
|
|
|
| Re: biko [boodskap #67858 is 'n antwoord op boodskap #67855] |
Sa., 26 Oktober 2002 11:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op wat grond jy jou stelling?
Annette
"koos" skryf in boodskap news:apdupn$t50$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dis goed dat biko gevrek het
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.408 / Virus Database: 230 - Release Date: 24/10/2002
> dis goed dat biko gevrek het
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.408 / Virus Database: 230 - Release Date: 24/10/2002
>
|
|
|
|
| Re: rassis [boodskap #67859 is 'n antwoord op boodskap #67856] |
Sa., 26 Oktober 2002 11:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Omskryf wat jy verstaan onder ek, is, rassis en trots.
Annette
"koos" skryf in boodskap news:apdv2t$dl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ek is n rassis en is trots daarop
> "
> ek is n rassis en is trots daarop
> "
>
|
|
|
|
|
|
| Re: biko [boodskap #67861 is 'n antwoord op boodskap #67855] |
Sa., 26 Oktober 2002 15:49  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hoe dink ek nou terug....Peter Gabriel en Joan Baez konserte..
Biko:
"You can blow out a candle
But you can't blow out a fire
Once the flames begin to catch
The wind will blow it higher
Oh Biko, Biko, because Biko
Yihla Moja, Yihla Moja
-The man is dead
And the eyes of the world are
watching now
watching now"
|
|
|
|