Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mti - baas?
Mti - baas? [boodskap #67874] Ma, 28 Oktober 2002 08:25
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die hoof van gevangenis is blykbaar nie baas van sy plaas nie.
Hy het ooglopend geen benul wat in die gevangenisse aangaan nie, en die
ergste is dat hy blykbaar geen mag het om die korrupte hoof van die ooskaap
af te dank nie.
Wat hy wel kan doen is om kommissies van ondersoek op die been te bring en
baie verontwaardig klink as dinge in die tronk in die media blootgelê word.

Annette
Vorige onderwerp: Ons Gawe Bewaarders
Volgende onderwerp: Gewettigde prostitusie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:29:37 MGT 2024