| Die Stoute Dokter [boodskap #66481] |
Do., 19 September 2002 05:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde betrokkenheid met die
verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
Hoekom is ek nie verbaas nie?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66488 is 'n antwoord op boodskap #66487] |
Do., 19 September 2002 11:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas - laat ons dit kry - maar is die term "armblanke" nie rassisties nie?
Sou daar 'n verskil wees tussen 'n armblanke en 'n armeswarte?
Ek het juis vanoggend met iemand gepraat - en ons vind dit moeilik om te
begryp hoe mense wat mens kan aanneem intelligente denkende mense is, nie
van die verlede kan wegbreek nie en saam met die tye kan dink en verander
nie.
Daar is van hulle hier op die ng ook - so miskien kan ons sommer
eerstehandse inligting kry ivm hierdie probleem.
Annette
> skryf in boodskap news:3d89aea2$0$18848@hades.is.co.za...
> Annette - ek het pelle daar in die verre-Noord Transvaal. Wanneer ek met
> hulle gesels kry ek die indruk dat hulle "ietwat" polities in isolasie
> verkeer.
> Ek weet nie of jy die storie van die biltongboere en armblankes ken nie - en
> hoe daar steeds 'n politieke nalatenskap daarvan bestaan? MER en EG Malherbe
> was deel van die Carnegie Kommissie wat die armblanke-probleem in die 30's
> nagevors het. Dis onmoontlik om apartheid te verstaan/begryp indien jy nie
> kennis gemaak het met die fenomena nie. 'n Baie intressante deel van die
> Afrikaner-geskiedenis.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ambojt$4gdog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde betrokkenheid met
> die
>> verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
>> Hoekom is ek nie verbaas nie?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66506 is 'n antwoord op boodskap #66501] |
Do., 19 September 2002 16:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man - ek wil nie vergeet nie - maar Geskiedenis is nou nie een van my
sterk punte nie.
Natuurlik weet ek van die armblankes van die dertigerjare - my ouers was ook
van.
Dus weet ek van dit - maar het my nog eintlik nie veel daaraan gesteur nie.
Ek lees vandag in Insig dat die Burger nou 'n goeie koerant is, want hulle
distansieer hulle nou van Die Groot Vier:
Nasionale Party, Broederbond, Maties en Sanlam
:))))))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3d89cfa8$0$18848@hades.is.co.za...
> Die definisie van "armblanke" uit die jare dertig is baie interessant - het
> nie nou tyd om te herhaal nie.
> Jy kan nie die geskiedenis wil "vergeet" nie - dit is daar. En, mens moet
> kennis neem daarvan - sou jy dit wil aanspreek.
> "Annette" wrote in message
> news:amcbos$4nuj3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas - laat ons dit kry - maar is die term "armblanke" nie rassisties
> nie?
>> Sou daar 'n verskil wees tussen 'n armblanke en 'n armeswarte?
>> Ek het juis vanoggend met iemand gepraat - en ons vind dit moeilik om te
>> begryp hoe mense wat mens kan aanneem intelligente denkende mense is, nie
>> van die verlede kan wegbreek nie en saam met die tye kan dink en verander
>> nie.
>> Daar is van hulle hier op die ng ook - so miskien kan ons sommer
>> eerstehandse inligting kry ivm hierdie probleem.
>>
>> Annette
>>
>>> skryf in boodskap news:3d89aea2$0$18848@hades.is.co.za...
>>> Annette - ek het pelle daar in die verre-Noord Transvaal. Wanneer ek met
>>> hulle gesels kry ek die indruk dat hulle "ietwat" polities in isolasie
>>> verkeer.
>>> Ek weet nie of jy die storie van die biltongboere en armblankes ken
> nie -
>> en
>>> hoe daar steeds 'n politieke nalatenskap daarvan bestaan? MER en EG
>> Malherbe
>>> was deel van die Carnegie Kommissie wat die armblanke-probleem in die
> 30's
>>> nagevors het. Dis onmoontlik om apartheid te verstaan/begryp indien jy
> nie
>>> kennis gemaak het met die fenomena nie. 'n Baie intressante deel van die
>>> Afrikaner-geskiedenis.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ambojt$4gdog$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die dokter wat voor die hof gedaag is ivm sy beweerde betrokkenheid
> met
>>> die
>>>> verregse beplande bewindsoorname het 'n Afrikaanse van.
>>>> Hoekom is ek nie verbaas nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stoute Dokter [boodskap #66519 is 'n antwoord op boodskap #66508] |
Do., 19 September 2002 20:22  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Annette: Ek lees vandag in Insig dat die Burger nou 'n goeie koerant is,
want hulle distansieer hulle nou van Die Groot Vier: Nasionale Party,
Broederbond, Maties en Sanlam :))))))
Wouter:
Hoe sê hulle, many a true word is spoken in jest :-)
Jonas
Ek aanvaar die Burger het sterk verbindtenisse in die verlede met die
instansies gehad - anderse sou so 'n verklaring nie nodig gewees het nie.
Wouter
Die Burger was die mondstuk van die Nasionale Party, maar het geen
noemenswaardige aandeelhouding of belang in die ander gehad nie.
Die gemene (woordspeling onbedoeld, maar nie onvanpas nie) deler
was die Broederbond, wat 'n sterk invloed op die ander gehad het.
Dié invloed het oor tyd afgeneem, vinniger by Die Burger en Sanlam,
wat aan markkragte blootgestel was.
Jonas
Ek het in beginsel geen probleem teen die instansies of enige een
wat die Afrikaner se lot, polities/akademies/ekonomies bevoordeel
het nie. Maar ek het 'n probleem met die slegte donners wat die
instansies gebruik het vir hulle eie agendas wat selfverryking insluit.
Wouter
Dis juis die probleem met geheime organisasies soos die Broederbond.
Jy weet nooit waddehel hulle doen en in wie se belang nie.
En hoeveel sous daar deurloop nie.
|
|
|
|