| Word beroemd! [boodskap #66489] |
Do., 19 September 2002 11:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar word gesoek na 500 mense in SA om deel te neem aan 'n opname oor
kondome.
Dis 'n wêreldwye opname - so hoekom daar so baie van hier moet wees laat
mens wonder))
Ons is glo die derde aktiefste nasie seksueel gesproke ter wêreld - sou nie
so kon dink van die aantal mense wat Ilse Marie se mannewales nie kon
hanteer nie;))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Word beroemd! [boodskap #66518 is 'n antwoord op boodskap #66516] |
Do., 19 September 2002 19:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitSTEKEND Pete:))
Annette
"pete" skryf in boodskap news:amd57d$nvr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sorry, ek word gedwing om dit te tik:
>
> 'n STEEKPROEF is hier vanpas.
>
|
|
|
|