| Wie stem? [boodskap #66173] |
Wo., 11 September 2002 07:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees na die
volgende verkiesing nie.
Indien nie, wie stel hulle voor?
Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie stem? [boodskap #66207 is 'n antwoord op boodskap #66206] |
Wo., 11 September 2002 19:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, eintlik hou ek nogal van Terror - hy kan ten minste Afrikaans en Engels
praat wat ek kan verstaan.
Annette
"Francois Human" skryf in boodskap news:alo3la$n1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O hel ek hoop hy is
>
> want die alternatiewe is 'too ghastly to contemplate!!'
>
> Ous Nkosazana?
> Oupa Jacob
> Broer Pahad?
> Of dalk Sankie of Terror of Matthews, dalk iemand van left field soos suster
> Winnie?
>
> "Annette" wrote in message
> news:almsmv$1r9dri$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees na
> die
>> volgende verkiesing nie.
>> Indien nie, wie stel hulle voor?
>>
>> Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie stem? [boodskap #66212 is 'n antwoord op boodskap #66210] |
Do., 12 September 2002 07:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, wie sou jy in sy plek na 2 jaar wou gehad het?
Punt is, enigeen war sou oorneem sal of beter or slegter as Mbeki wees,
afhangende van mense se persoonlike sienings.
Wat sal gebeur as Mbeki vannag die emmer skop? Zuma sal moet oorneem - en
daar sal mense wees nie tevrede met hom ook sal wees nie.
Miskien is dit ook nou tyd dat ons 'n dame vir 'n Prez kry:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3d801fe5$0$18842@hades.is.co.za...
> Annette
> Ek waag my reputasie. Ek het hom aanvanklik 'n 2-jaar termyn gegee - hy het
> oorleef.
> Ook - gaan lees weer Koos Kombuis se "Waarom blaf die honne by die gates of
> paradise..........."
> Die vraag wat eerder gevra moet word is watter perde kan hom dalkies opvolg.
> "Annette" wrote in message
> news:alo51i$1rhshq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, eintlik hou ek nogal van Terror - hy kan ten minste Afrikaans en
> Engels
>> praat wat ek kan verstaan.
>> Annette
>>
>>
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:alo3la$n1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O hel ek hoop hy is
>>>
>>> want die alternatiewe is 'too ghastly to contemplate!!'
>>>
>>> Ous Nkosazana?
>>> Oupa Jacob
>>> Broer Pahad?
>>> Of dalk Sankie of Terror of Matthews, dalk iemand van left field soos
>> suster
>>> Winnie?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:almsmv$1r9dri$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek wonder net wie hier dink dat Onse Prez nie meer met ons gaan wees
> na
>>> die
>>>> volgende verkiesing nie.
>>>> Indien nie, wie stel hulle voor?
>>>>
>>>> Ek dink Ons Prez gaan met ons wees vir nog 'n termyn.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie stem? [boodskap #66325 is 'n antwoord op boodskap #66324] |
So., 15 September 2002 15:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit moet friend wees.
Annette - die f-foorstander:)
in message news:h699ous23ff56h9oe6f16scfvibm97msd0@4ax.com...
> On Sun, 15 Sep 2002 16:02:23 +0200, "I. Hate Telkom"
> wrote:
>
>
>>> Mbeki gaan nog twee termyne met ons wees. Dan is die land se hardklop
>> soos die van 'n dooie pasient.
>
>> ;o)
>>
>>
>> Goeie knersis, is dit die moeite werd gewees om jou repliek te skryf vir een
>> letter?
>>>>
>
>
>
>
> uh uh, jy't my heel verkeert verstaan vrient.
> Wat ek bedoel is dat die land se hardklop
> steeds hart is.:-)))
>
> Kawa
>
|
|
|
|
| Re: Wie stem? [boodskap #66645 is 'n antwoord op boodskap #66323] |
Ma., 23 September 2002 11:53  |
Down With Telkom
Boodskappe: 12 Geregistreer: September 2002
|
Junior Lid |
|
|
:o)
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d849faa.0@news1.mweb.co.za...
> I. Hate Telkom
> Goeie knersis, is dit die moeite werd gewees om jou repliek te
> skryf vir een letter?
>
> Wouter
> Dis Knersus, hoor. Knersus :-)
>
|
|
|
|