| Boikot [boodskap #65739] |
Do., 29 Augustus 2002 07:39  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor die mooies wil die kompetisie boikot omdat 'n dame skuldig bevind is
om gestenig te word omdat sy 'n kind buite die eg gebaar het.
Nou moes ek vanoggend hoor van 'n slim dame dat mens nie die mense moet
veroordeel nie, omdat dit hulle (nuwe) wet is., en ons moet onthou, sy gaan
eers gestenig word oor 3 jaar wanneer die kind groot genoeg is en nie meer
van haar afhanklik is nie!
Nou hoe op aarde moet iemand dit ooit is daardie malles en die slim dame se
dik koppe kry dat die man wat ook deel van die daad is ook gestenig moet
word ?
O nee!! Mans verkrag nooit vroue in Moslem - georienteerde gemeenskappe nie.
Die vrou is 30 - en ek is seker sy het nie die naaste man wat sy in die
hande kon kry gegryp en aangedring dat hy haar verkrag nie.
Klein treetjies, klein treetjies - tyd dat ek weer vir die Mullah hier onder
in distrik 6 gaan kuier en vir hom vra hoekom hulle nie vra hoekom nie.
Hoop net die skoonheidsorganisasie kanselleer die ding daar en kry klaar.
Die wêreld het nog 'n beraad nodig voordat aksies en uitsprake van
skoonheidskoninginne ernstig opgeneem sal word.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boikot [boodskap #65901 is 'n antwoord op boodskap #65887] |
Ma., 02 September 2002 11:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kwaal? Om 'n draad te trek?:))
Annette
> skryf in boodskap news:e720f1c7.0209020129.6c92babb@posting.google.com...
> 'n Ou Suid-Afrikaanse kwaal...
>
> "pop"
>> Nou hoekom begin JY nie n tred . . . n interessante een . . en kyk hoe dit
>> gaan nie. Moenie kritiseer nie, doen iets aan die saak.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boikot [boodskap #66110 is 'n antwoord op boodskap #65973] |
So., 08 September 2002 17:57  |
Kawa
Boodskappe: 24 Geregistreer: Augustus 2002
|
Junior Lid |
|
|
On Tue, 3 Sep 2002 17:10:50 -0500, "pop" wrote:
> Kyk Kawa, hier is beslis n paar weirds wat rondhang op hierdie groep, maar
> dit is net die spys om dinge bietjie lewendig te hou, anders is dit darem te
> vervelig hoor. Vertel vir ons van jou, waffer ander groep praat jy van?
>
Askies Pop, ek het geformateer en toe die adres verloor. Wat ook nie
regtig snaaks is nie want dit was vir 'n tyd tussen my nuusgroepe maar
nooit het ek werklik belang gestel nie omdat ... (ag moet ek dit weer
sê?) Dus nie geweet dat jy gereageer het op my skrywe nie. Waffer
ander groep praat ek van? Ek crouse maar rond en doen
windowshopping somtyds.
Deel van 'n paar vriende wat kennis uitruil op 'n hackersite en Kawa
is daar (net miskien) 'n Yammie:-)
Kawa
|
|
|
|