Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Putsaer storie
Putsaer storie [boodskap #65997] Wo, 04 September 2002 20:44 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel nie
glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie, dus was
dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.

Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit kon
opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe in 'n
japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen. 'n
Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon sien nie,
met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond gegrou.
Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
opgesaag met 'n treksaag.

Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so gesaag was
en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom werk.
Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant na so
'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer was. Hy
moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy overall aan)
voordat die gom te droog geword het.

Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy huis
kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur so 'n
erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie "to do
what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die tweetjies toe
agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan mekaar
vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon kry
nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van langsaan
gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
versigtig sou mens aanneem - met 'n skêr van mekaar losgeknip.

Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by betrokke,
twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
nie? Wie weet?

Drom

Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
brandspiritus af.
Re: Putsaer storie [boodskap #66002 is 'n antwoord op boodskap #65997] Do, 05 September 2002 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
10 uit 10. Goeie storie die ene,

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0209041244.6fb9d759@posting.google.com...
> Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel nie
> glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie, dus was
> dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.
>
> Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit kon
> opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe in 'n
> japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen. 'n
> Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon sien nie,
> met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond gegrou.
> Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
> mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
> opgesaag met 'n treksaag.
>
> Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so gesaag was
> en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom werk.
> Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
> heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
> beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant na so
> 'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer was. Hy
> moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy overall aan)
> voordat die gom te droog geword het.
>
> Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy huis
> kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur so 'n
> erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie "to do
> what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die tweetjies toe
> agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan mekaar
> vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon kry
> nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van langsaan
> gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
> versigtig sou mens aanneem - met 'n sk�r van mekaar losgeknip.
>
> Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by betrokke,
> twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
> maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
> nie? Wie weet?
>
> Drom
>
> Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
> brandspiritus af.
Re: Putsaer storie [boodskap #66009 is 'n antwoord op boodskap #66002] Do, 05 September 2002 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gee ook die term "sy vrou aankleef" 'n nuwe begrip!

Wees dus baie versigtig as jy saagwerk moet doen...

'n putsager van weleer
het op die harde wyse geleer
as jy saag moet jy saag
en maak maar eers skoon
waarit taai is
wat annerstir
kan jy dalk delikaat
vassit

Sorg maar eers
dat dit wat kan vassit
nie sal vassit assit
moet loskommie

Thys (nog steeds oppie Bos)
Re: Putsaer storie [boodskap #66010 is 'n antwoord op boodskap #65997] Do, 05 September 2002 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Drom. Alhoewel ek nie so baie van bosbou weet nie, was ek verbaas dat
ek reggeraai het. Ek het eendag vanaf Plet na George gery 'n hele dag lank,
omdat ek al wat uitdraaipaadjie geneem het om my nuuskierigheid te bevestig.
Naby Knysna, op een van die doelbewuste verdwaalpaaie, het ek so 'n put-ding
gesien. Nie baie breed nie - amper soos 'n nou , diep , graf:)
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0209041244.6fb9d759@posting.google.com...
> Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel nie
> glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie, dus was
> dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.
>
> Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit kon
> opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe in 'n
> japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen. 'n
> Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon sien nie,
> met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond gegrou.
> Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
> mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
> opgesaag met 'n treksaag.
>
> Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so gesaag was
> en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom werk.
> Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
> heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
> beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant na so
> 'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer was. Hy
> moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy overall aan)
> voordat die gom te droog geword het.
>
> Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy huis
> kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur so 'n
> erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie "to do
> what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die tweetjies toe
> agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan mekaar
> vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon kry
> nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van langsaan
> gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
> versigtig sou mens aanneem - met 'n sk�r van mekaar losgeknip.
>
> Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by betrokke,
> twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
> maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
> nie? Wie weet?
>
> Drom
>
> Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
> brandspiritus af.
Re: Putsaer storie [boodskap #66012 is 'n antwoord op boodskap #66009] Do, 05 September 2002 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wys ook hoe geheg mens aan die spesie kan raak...

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:al6uo1$4ad$1@news.adamastor.ac.za...
> Gee ook die term "sy vrou aankleef" 'n nuwe begrip!
>
> Wees dus baie versigtig as jy saagwerk moet doen...
>
> 'n putsager van weleer
> het op die harde wyse geleer
> as jy saag moet jy saag
> en maak maar eers skoon
> waarit taai is
> wat annerstir
> kan jy dalk delikaat
> vassit
>
> Sorg maar eers
> dat dit wat kan vassit
> nie sal vassit assit
> moet loskommie
>
> Thys (nog steeds oppie Bos)
>
Re: Putsaer storie [boodskap #66014 is 'n antwoord op boodskap #65997] Do, 05 September 2002 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Toe's hulle behoorlik vasgeknip en toe kom knip die buurvrou hulle
weer los?

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0209041244.6fb9d759@posting.google.com...
> Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel nie
> glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie, dus was
> dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.
>
> Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit kon
> opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe in 'n
> japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen. 'n
> Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon sien nie,
> met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond gegrou.
> Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
> mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
> opgesaag met 'n treksaag.
>
> Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so gesaag was
> en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom werk.
> Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
> heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
> beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant na so
> 'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer was. Hy
> moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy overall aan)
> voordat die gom te droog geword het.
>
> Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy huis
> kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur so 'n
> erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie "to do
> what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die tweetjies toe
> agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan mekaar
> vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon kry
> nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van langsaan
> gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
> versigtig sou mens aanneem - met 'n sk�r van mekaar losgeknip.
>
> Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by betrokke,
> twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
> maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
> nie? Wie weet?
>
> Drom
>
> Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
> brandspiritus af.
Re: Putsaer storie [boodskap #66021 is 'n antwoord op boodskap #66014] Do, 05 September 2002 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder of die buurvrou oogklappe aangehad het:))
Indien nie, kon sy daarna met 'n kennelike kyk in haar oë met hom gesels
het;)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d772f33.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Toe's hulle behoorlik vasgeknip en toe kom knip die buurvrou hulle
> weer los?
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0209041244.6fb9d759@posting.google.com...
>> Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel nie
>> glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie, dus was
>> dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.
>>
>> Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit kon
>> opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe in 'n
>> japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen. 'n
>> Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon sien nie,
>> met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond gegrou.
>> Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
>> mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
>> opgesaag met 'n treksaag.
>>
>> Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so gesaag was
>> en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom werk.
>> Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
>> heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
>> beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant na so
>> 'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer was. Hy
>> moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy overall aan)
>> voordat die gom te droog geword het.
>>
>> Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy huis
>> kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur so 'n
>> erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie "to do
>> what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die tweetjies toe
>> agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan mekaar
>> vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon kry
>> nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van langsaan
>> gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
>> versigtig sou mens aanneem - met 'n sk�r van mekaar losgeknip.
>>
>> Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by betrokke,
>> twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
>> maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
>> nie? Wie weet?
>>
>> Drom
>>
>> Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
>> brandspiritus af.
>
Re: Putsaer storie [boodskap #66044 is 'n antwoord op boodskap #66021] Vr, 06 September 2002 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. Soos met daai 'tiengelieng-teetyd'storie?

"Annette" skryf in boodskap news:al7qfg$1obf78$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek wonder of die buurvrou oogklappe aangehad het:))
> Indien nie, kon sy daarna met 'n kennelike kyk in haar oë met hom gesels
> het;)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d772f33.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Toe's hulle behoorlik vasgeknip en toe kom knip die buurvrou
> hulle
>> weer los?
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0209041244.6fb9d759@posting.google.com...
>>> Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel nie
>>> glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie, dus was
>>> dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.
>>>
>>> Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit kon
>>> opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe in 'n
>>> japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen. 'n
>>> Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon sien nie,
>>> met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond gegrou.
>>> Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
>>> mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
>>> opgesaag met 'n treksaag.
>>>
>>> Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so gesaag was
>>> en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom werk.
>>> Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
>>> heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
>>> beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant na so
>>> 'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer was. Hy
>>> moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy overall aan)
>>> voordat die gom te droog geword het.
>>>
>>> Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy huis
>>> kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur so 'n
>>> erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie "to do
>>> what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die tweetjies toe
>>> agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan mekaar
>>> vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon kry
>>> nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van langsaan
>>> gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
>>> versigtig sou mens aanneem - met 'n sk�r van mekaar losgeknip.
>>>
>>> Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by betrokke,
>>> twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
>>> maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
>>> nie? Wie weet?
>>>
>>> Drom
>>>
>>> Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
>>> brandspiritus af.
>>
>
Re: Putsaer storie [boodskap #66048 is 'n antwoord op boodskap #66044] Vr, 06 September 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
vertelvertelvertel!!!!
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d786a56.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm. Soos met daai 'tiengelieng-teetyd'storie?
> "Annette" wrote in message
> news:al7qfg$1obf78$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek wonder of die buurvrou oogklappe aangehad het:))
>> Indien nie, kon sy daarna met 'n kennelike kyk in haar oë met hom gesels
>> het;)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d772f33.0@news1.mweb.co.za...
>>> He-he! Toe's hulle behoorlik vasgeknip en toe kom knip die buurvrou
>> hulle
>>> weer los?
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0209041244.6fb9d759@posting.google.com...
>>>> Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel nie
>>>> glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie, dus was
>>>> dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.
>>>>
>>>> Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit kon
>>>> opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe in 'n
>>>> japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen. 'n
>>>> Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon sien nie,
>>>> met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond gegrou.
>>>> Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
>>>> mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
>>>> opgesaag met 'n treksaag.
>>>>
>>>> Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so gesaag was
>>>> en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom werk.
>>>> Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
>>>> heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
>>>> beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant na so
>>>> 'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer was. Hy
>>>> moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy overall aan)
>>>> voordat die gom te droog geword het.
>>>>
>>>> Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy huis
>>>> kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur so 'n
>>>> erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie "to do
>>>> what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die tweetjies toe
>>>> agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan mekaar
>>>> vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon kry
>>>> nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van langsaan
>>>> gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
>>>> versigtig sou mens aanneem - met 'n sk�r van mekaar losgeknip.
>>>>
>>>> Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by betrokke,
>>>> twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
>>>> maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
>>>> nie? Wie weet?
>>>>
>>>> Drom
>>>>
>>>> Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
>>>> brandspiritus af.
>>>
>>
>
Re: Putsaer storie [boodskap #66050 is 'n antwoord op boodskap #66048] Vr, 06 September 2002 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ken jy nie die storie van die ou wat voor sy garage onder sy kar gelê het,
besig om die uitlaatpyp te herstel nie? Hy het 'n PT-kortbroek aangehad.
Intussen het sy buurman die gewerkskaf gesien en kom vra of hy dalk kan
help. Die ou is maar te dankbaar want hy sukkel juis en sy buurman seil
ook onder die kar in......en hy't ook 'n PT-kortbroek aan. Hulle kom 'n
spanner kort en die ou staan op om die sleutel in die garage te gaan haal
terwyl buurman die pyp vashou.
Intussen het die ou se vrou besluit hy's seker al dors en vat vir hom
'n beker koffie uit na die kar toe. Daar sien sy die paar bene wat onder
die kar uitsteek en sit haar hand by die broek se een pyp op, vroetel binne
sy onderbroek in en kry sy 'gereedskap' in't hande en sê: "Tiengelieng,
teetyd!"
Sy is terug huistoe en die ou kom uit die garage uit en vind sy buurman
'lights' onder die kar met een moerse knop op sy voorkop soos hy regop
probeer kom het!!!

Of wat van die 'n pêl van my wat by Tempe in Bloemfontein op 'n kamp was met
hulle panserkarre. Hulle was op 'standby' die aand en daarom moes hulle in
hulle 'overalls' slaap met net hulle 'boots' wat langs die slaapsak staan.
Soos die duiwel wou gehad het, reën die toe die aand en toe kruip hulle maar
onder die pantserkarre in vir skuiling. Jy weet mos hoe word 'n ou wakker
in die nag met die besef dat jy nou met 'n spoed by die toilet moet kom?
Wel, hy't 'gippo-guts' gekry en spring vervaard op om uit die slaapsak te
kom......maar hy was onder die pantserkar! Hy sê behalwe dat hy sy kop so
hard onder die voertuig gekap het dat hy eintlik die yster kan ruik, beskeit
hy natuurlik daai overall en slaapsak iets ongeloofliks. Gelukkig was
niemand anders wakker nie en het hy toe maar kaalgat uitgetrek en
handeviervoet in die reën gaan tafel staan en homself skoongewas!

"Annette" skryf in boodskap news:al9ter$1o1s4d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> vertelvertelvertel!!!!
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d786a56.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm. Soos met daai 'tiengelieng-teetyd'storie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:al7qfg$1obf78$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek wonder of die buurvrou oogklappe aangehad het:))
>>> Indien nie, kon sy daarna met 'n kennelike kyk in haar oë met hom gesels
>>> het;)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3d772f33.0@news1.mweb.co.za...
>>>> He-he! Toe's hulle behoorlik vasgeknip en toe kom knip die
buurvrou
>>> hulle
>>>> weer los?
>>>> "Drom" wrote in message
>>>> news:1e507c17.0209041244.6fb9d759@posting.google.com...
>>>> > Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel nie
>>>> > glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie, dus
> was
>>>> > dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.
>>>> >
>>>> > Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit kon
>>>> > opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe
in
> 'n
>>>> > japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen. 'n
>>>> > Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon sien
> nie,
>>>> > met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond gegrou.
>>>> > Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
>>>> > mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
>>>> > opgesaag met 'n treksaag.
>>>> >
>>>> > Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so gesaag
> was
>>>> > en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom
> werk.
>>>> > Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
>>>> > heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
>>>> > beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant na so
>>>> > 'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer was.

> Hy
>>>> > moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy overall
> aan)
>>>> > voordat die gom te droog geword het.
>>>> >
>>>> > Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy huis
>>>> > kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur
so
> 'n
>>>> > erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie "to do
>>>> > what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die tweetjies
> toe
>>>> > agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan
> mekaar
>>>> > vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon kry
>>>> > nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van langsaan
>>>> > gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
>>>> > versigtig sou mens aanneem - met 'n sk�r van mekaar losgeknip.
>>>> >
>>>> > Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by betrokke,
>>>> > twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
>>>> > maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
>>>> > nie? Wie weet?
>>>> >
>>>> > Drom
>>>> >
>>>> > Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
>>>> > brandspiritus af.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Putsaer storie [boodskap #66051 is 'n antwoord op boodskap #66050] Vr, 06 September 2002 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Dis snaaks - albei:))
Annette

com.na> skryf in boodskap news:3d7881ed.0@news1.mweb.co.za...
> Ken jy nie die storie van die ou wat voor sy garage onder sy kar gelê het,
> besig om die uitlaatpyp te herstel nie? Hy het 'n PT-kortbroek aangehad.
> Intussen het sy buurman die gewerkskaf gesien en kom vra of hy dalk kan
> help. Die ou is maar te dankbaar want hy sukkel juis en sy buurman seil
> ook onder die kar in......en hy't ook 'n PT-kortbroek aan. Hulle kom 'n
> spanner kort en die ou staan op om die sleutel in die garage te gaan haal
> terwyl buurman die pyp vashou.
> Intussen het die ou se vrou besluit hy's seker al dors en vat vir hom
> 'n beker koffie uit na die kar toe. Daar sien sy die paar bene wat onder
> die kar uitsteek en sit haar hand by die broek se een pyp op, vroetel binne
> sy onderbroek in en kry sy 'gereedskap' in't hande en sê: "Tiengelieng,
> teetyd!"
> Sy is terug huistoe en die ou kom uit die garage uit en vind sy buurman
> 'lights' onder die kar met een moerse knop op sy voorkop soos hy regop
> probeer kom het!!!
>
>
> Of wat van die 'n pêl van my wat by Tempe in Bloemfontein op 'n kamp was met
> hulle panserkarre. Hulle was op 'standby' die aand en daarom moes hulle in
> hulle 'overalls' slaap met net hulle 'boots' wat langs die slaapsak staan.
> Soos die duiwel wou gehad het, reën die toe die aand en toe kruip hulle maar
> onder die pantserkarre in vir skuiling. Jy weet mos hoe word 'n ou wakker
> in die nag met die besef dat jy nou met 'n spoed by die toilet moet kom?
> Wel, hy't 'gippo-guts' gekry en spring vervaard op om uit die slaapsak te
> kom......maar hy was onder die pantserkar! Hy sê behalwe dat hy sy kop so
> hard onder die voertuig gekap het dat hy eintlik die yster kan ruik, beskeit
> hy natuurlik daai overall en slaapsak iets ongeloofliks. Gelukkig was
> niemand anders wakker nie en het hy toe maar kaalgat uitgetrek en
> handeviervoet in die reën gaan tafel staan en homself skoongewas!
> "Annette" wrote in message
> news:al9ter$1o1s4d$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> vertelvertelvertel!!!!
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d786a56.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hmm. Soos met daai 'tiengelieng-teetyd'storie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:al7qfg$1obf78$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek wonder of die buurvrou oogklappe aangehad het:))
>>>> Indien nie, kon sy daarna met 'n kennelike kyk in haar oë met hom
> gesels
>>>> het;)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3d772f33.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > He-he! Toe's hulle behoorlik vasgeknip en toe kom knip die
> buurvrou
>>>> hulle
>>>> > weer los?
>>>> > "Drom" wrote in message
>>>> > news:1e507c17.0209041244.6fb9d759@posting.google.com...
>>>> > > Hoeveel van julle hier op die ng weet wat putsaers was? Nie veel
> nie
>>>> > > glo ek. Ek kon die woord ook nêrens in 'n woordeboek kry nie,
dus
>> was
>>>> > > dit seker maar beperk tot die bosbou, woude en saagmeulens.
>>>> > >
>>>> > > Dit het so gewerk: Voor die saagmeulens hulle eie elektrisiteit
> kon
>>>> > > opwek (later Evkom), wat sirkelsae laat draai het wat boomstompe
> in
>> 'n
>>>> > > japtrap kon opsaag in planke, was die werk deur putsaers gedoen.
> 'n
>>>> > > Diep sloot, so diep dat mens nie 'n man wat daarin staan kon
sien
>> nie,
>>>> > > met vertilale kante en so paar meter lank, is in die grond
> gegrou.
>>>> > > Die stomp hout is dan in die lengte oor die "put" geplaas en twee
>>>> > > mans, een bo en een onder in die put, het dan die stomp in planke
>>>> > > opgesaag met 'n treksaag.
>>>> > >
>>>> > > Daar waar ek grootgeword het was dit veral dennehout wat so
gesaag
>> was
>>>> > > en nat dennehout gooi mos 'n morsige taai gom uit as jy met hom
>> werk.
>>>> > > Om dus sy klere te beskerm het die onderste putsaer gewoonlik
>>>> > > heeltemal kaalgat (verskoon die woord maar dit klink soveel meer
>>>> > > beskrywend as "nakend") gewerk. Die gevolg was dat sy voorkant
na
> so
>>>> > > 'n werksessie letterlik van bo tot onder met dennegom besmeer
was.
>
>> Hy
>>>> > > moes dan net redelik vinnig by die huis kom (darem met sy
overall
>> aan)
>>>> > > voordat die gom te droog geword het.
>>>> > >
>>>> > > Dis nou waar die storie inkom. Een middag toe so putsaer by sy
> huis
>>>> > > kom vind hy sy liewe vroutjie alleen daar en beide word toe deur
> so
>> 'n
>>>> > > erge belusting gepak dat hulle net daar en dan aanmekaar vlie
"to
> do
>>>> > > what comes naturally." Eers toe die gehyg ophou kom die
tweetjies
>> toe
>>>> > > agter dat hulle op 'n baie delikate plekkie redelik pynlik aan
>> mekaar
>>>> > > vas sit, want sien, hulle kon nie wag dat hy homself eers skoon
> kry
>>>> > > nie. Gelukkig het die buurvrou die eienaardige geluide van
> langsaan
>>>> > > gehoor, gaan ondersoek instel en die tweetjies toe maar - baie
>>>> > > versigtig sou mens aanneem - met 'n sk�r van mekaar losgeknip.
>>>> > >
>>>> > > Waar storie? Hoe sal mens weet? Daar was net drie mense by
> betrokke,
>>>> > > twee van hulle sou defnitief nooit 'n woord daaroor gerep het nie,
>>>> > > maar het die buurvrou nie dalk 'n woordjie hier en daar gefluister
>>>> > > nie? Wie weet?
>>>> > >
>>>> > > Drom
>>>> > >
>>>> > > Wenk: As jy ooit druppels dennegom op jou kar kry, haal dit met
>>>> > > brandspiritus af.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Putsaer storie [boodskap #66127 is 'n antwoord op boodskap #66051] Ma, 09 September 2002 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dan was daar weer die storie van die twee ouens van omtrent dieselfde
ouderdom wat langs mekaar gewoon het, en min of meer dieslfde tyd getroud
is:

Een ou het toe al so ' stuk of 5 of 6 sulke orrelpypies, en langsaan gaan
daar nog niks aan nie.
Stap Het-Nog-Niks eendag toe oor na Het-Nou-Baie.
"Buurman, jong, sê my: Hoe kry jy dit reg? Ek meen, ons het saam-saam hier
ingetrek, en ons is so dieselfde tyd getroud. En kyk nou: Jy't al 6 en ek
nog niks? Hoe maak jy dan? Wat's jou geheim?"
Het-Nou-Baie het so met 'n effense lithp gepraat.
Seg hy vir Het-Nog-Niks (HNN):
"Maar kyk ou buurman., menth moet darem net weet hoe. Ek meen, hoe maak jy
dan?"
Antwoord HNN vir HNB:
" Man soos mens maar maak. Ek meen, ons het so 'n bietjie opgelees oor die
saak, en ons het nou al als in daai boek geprobeer, maar huhu! Net mooi
niks"
"Jong, ek dink jy benader die thaak verkeerd. Kyk man, menth moet 'n thagte
hand hê by die vrouenth thaam.
Kyk, ath jy nou weer thien dat julle nou reg ith vir die thakie, dan moet jy
nou thlim te werk gaan.
Jy moet vir haar 'n bad water gaan tap. Man tho 'n lekker diepe met thommer
thulke lekker thkuim en allerhanne lekkerruik goeterth daarin. Maar voel
met jou elmboog of die water warm genoeg ith. Nie te koud nie, nie te warm
nie: Net reg.
Dan gaan roep jy vir haar, help haar om haar mooi kleertjieth uit te trek,
en tel haar thaggies en met thorg in die bad, Nou dan bad jy vir haar. Nie
te thag nie, nie te rof nie, net reg. Laat haar tho 'n rukkie in daai
lekker badwater lê terwyl jy die handdoek gaan haal. Nie te lank, nie te
kort nie, net reg. Dan droog jy haar af. Nie te hard nie, nie ts thaggieth
nie, net reg. En jy fluithter allerhande mooi woordjieth in haar oor. Nie
te hard nie, nie te thag nie, net reg. En dan dra jy haar bed toe.
Nie te vinnig nie, nie te thtadig nie, net reg. Nou toe thy tho in die bad
gelê het, het jy intuththen in julle kamer 'n paar kerthe gaan aanthteek, en
thagte muthiek aangethit. Nie te hard nie, en ook nie te thag, nie, net
reg. En nou begin jy vir haar thoen. Op haar voorkop, en op haar oor, en
jy praat die heeltyd mooi woordjieth met haar. Nie te hard nie, nite te
thag nie, net reg. Dan begin jy haar nou te liefkooth. En nie te veel nie,
en nie te min nie, net reg.
Ath jy nou thien dat thy nou heerlik ontthpan ith, en julle liefkothingth
tot tho 'n punt gekom het waar jy thien dat dit nou tyd vir akthie ith, dan
kom roep jy vir my"

Thys oppie Bos
Re: Putsaer storie [boodskap #66131 is 'n antwoord op boodskap #66127] Ma, 09 September 2002 10:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Freethlik dankie Fir die Forplay thtorie:)))
Ek thê nog thteeth 'n pathion gap help:))
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:alhj7a$1da3$1@news.adamastor.ac.za...
> Dan was daar weer die storie van die twee ouens van omtrent dieselfde
> ouderdom wat langs mekaar gewoon het, en min of meer dieslfde tyd getroud
> is:
>
> Een ou het toe al so ' stuk of 5 of 6 sulke orrelpypies, en langsaan gaan
> daar nog niks aan nie.
> Stap Het-Nog-Niks eendag toe oor na Het-Nou-Baie.
> "Buurman, jong, sê my: Hoe kry jy dit reg? Ek meen, ons het saam-saam hier
> ingetrek, en ons is so dieselfde tyd getroud. En kyk nou: Jy't al 6 en ek
> nog niks? Hoe maak jy dan? Wat's jou geheim?"
> Het-Nou-Baie het so met 'n effense lithp gepraat.
> Seg hy vir Het-Nog-Niks (HNN):
> "Maar kyk ou buurman., menth moet darem net weet hoe. Ek meen, hoe maak jy
> dan?"
> Antwoord HNN vir HNB:
> " Man soos mens maar maak. Ek meen, ons het so 'n bietjie opgelees oor die
> saak, en ons het nou al als in daai boek geprobeer, maar huhu! Net mooi
> niks"
> "Jong, ek dink jy benader die thaak verkeerd. Kyk man, menth moet 'n thagte
> hand hê by die vrouenth thaam.
> Kyk, ath jy nou weer thien dat julle nou reg ith vir die thakie, dan moet jy
> nou thlim te werk gaan.
> Jy moet vir haar 'n bad water gaan tap. Man tho 'n lekker diepe met thommer
> thulke lekker thkuim en allerhanne lekkerruik goeterth daarin. Maar voel
> met jou elmboog of die water warm genoeg ith. Nie te koud nie, nie te warm
> nie: Net reg.
> Dan gaan roep jy vir haar, help haar om haar mooi kleertjieth uit te trek,
> en tel haar thaggies en met thorg in die bad, Nou dan bad jy vir haar. Nie
> te thag nie, nie te rof nie, net reg. Laat haar tho 'n rukkie in daai
> lekker badwater lê terwyl jy die handdoek gaan haal. Nie te lank, nie te
> kort nie, net reg. Dan droog jy haar af. Nie te hard nie, nie ts thaggieth
> nie, net reg. En jy fluithter allerhande mooi woordjieth in haar oor. Nie
> te hard nie, nie te thag nie, net reg. En dan dra jy haar bed toe.
> Nie te vinnig nie, nie te thtadig nie, net reg. Nou toe thy tho in die bad
> gelê het, het jy intuththen in julle kamer 'n paar kerthe gaan aanthteek, en
> thagte muthiek aangethit. Nie te hard nie, en ook nie te thag, nie, net
> reg. En nou begin jy vir haar thoen. Op haar voorkop, en op haar oor, en
> jy praat die heeltyd mooi woordjieth met haar. Nie te hard nie, nite te
> thag nie, net reg. Dan begin jy haar nou te liefkooth. En nie te veel nie,
> en nie te min nie, net reg.
> Ath jy nou thien dat thy nou heerlik ontthpan ith, en julle liefkothingth
> tot tho 'n punt gekom het waar jy thien dat dit nou tyd vir akthie ith, dan
> kom roep jy vir my"
>
> Thys oppie Bos
>
Vorige onderwerp: Boikot
Volgende onderwerp: Vragie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 17:16:58 MGT 2024