Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boikot
Boikot [boodskap #65739] Do, 29 Augustus 2002 07:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor die mooies wil die kompetisie boikot omdat 'n dame skuldig bevind is
om gestenig te word omdat sy 'n kind buite die eg gebaar het.
Nou moes ek vanoggend hoor van 'n slim dame dat mens nie die mense moet
veroordeel nie, omdat dit hulle (nuwe) wet is., en ons moet onthou, sy gaan
eers gestenig word oor 3 jaar wanneer die kind groot genoeg is en nie meer
van haar afhanklik is nie!

Nou hoe op aarde moet iemand dit ooit is daardie malles en die slim dame se
dik koppe kry dat die man wat ook deel van die daad is ook gestenig moet
word ?
O nee!! Mans verkrag nooit vroue in Moslem - georienteerde gemeenskappe nie.
Die vrou is 30 - en ek is seker sy het nie die naaste man wat sy in die
hande kon kry gegryp en aangedring dat hy haar verkrag nie.
Klein treetjies, klein treetjies - tyd dat ek weer vir die Mullah hier onder
in distrik 6 gaan kuier en vir hom vra hoekom hulle nie vra hoekom nie.

Hoop net die skoonheidsorganisasie kanselleer die ding daar en kry klaar.
Die wêreld het nog 'n beraad nodig voordat aksies en uitsprake van
skoonheidskoninginne ernstig opgeneem sal word.

Annette
Re: Boikot [boodskap #65807 is 'n antwoord op boodskap #65739] Vr, 30 Augustus 2002 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Somtyds (wanneer ek verveeld raak) loer ek hier in om te sien of die
gehalte van die geselskap verbeter. Inderwaarheid verswak dit by die
dag.

> Nou hoe op aarde moet iemand dit ooit is daardie malles en die slim dame se
> dik koppe kry dat die man wat ook deel van die daad is ook gestenig moet
> word ?
> Annette
Hierdie is 'n perfekte voorbeeld (een van vele) daarvan. Ek het ook
die nuusberigte en strekking daarvan gevolg. Self tussen die lyne soos
hier gepoog word. Nerens op enige daarvan was dit genoem (of selfs net
rede gegee om af te lei) dat 'n man ook betrokke was nie.

> In Nederland mag jy 'n mes by jou dra, maar dan moet hy kleiner wees
> as jou handpalm. Jy't tog niks meer nodig om jou appeltjie te skil
> nie...
appeltjies wat in Suid Afrika te skil is, is te groot vir sulke klein
messies.

Kawa
Re: Boikot [boodskap #65812 is 'n antwoord op boodskap #65807] Vr, 30 Augustus 2002 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom begin JY nie n tred . . . n interessante een . . en kyk hoe dit
gaan nie. Moenie kritiseer nie, doen iets aan die saak.

"Kawa" skryf in boodskap news:tshvmu0ucdh7va664hsc0sjtgqjj4mcda5@4ax.com...
>
> Somtyds (wanneer ek verveeld raak) loer ek hier in om te sien of die
> gehalte van die geselskap verbeter. Inderwaarheid verswak dit by die
> dag.
>
>> Nou hoe op aarde moet iemand dit ooit is daardie malles en die slim dame se
>> dik koppe kry dat die man wat ook deel van die daad is ook gestenig moet
>> word ?
>> Annette
> Hierdie is 'n perfekte voorbeeld (een van vele) daarvan. Ek het ook
> die nuusberigte en strekking daarvan gevolg. Self tussen die lyne soos
> hier gepoog word. Nerens op enige daarvan was dit genoem (of selfs net
> rede gegee om af te lei) dat 'n man ook betrokke was nie.
>
>
>> In Nederland mag jy 'n mes by jou dra, maar dan moet hy kleiner wees
>> as jou handpalm. Jy't tog niks meer nodig om jou appeltjie te skil
>> nie...
> appeltjies wat in Suid Afrika te skil is, is te groot vir sulke klein
> messies.
>
> Kawa
Re: Boikot [boodskap #65887 is 'n antwoord op boodskap #65812] Ma, 02 September 2002 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Ou Suid-Afrikaanse kwaal...

"pop"
> Nou hoekom begin JY nie n tred . . . n interessante een . . en kyk hoe dit
> gaan nie. Moenie kritiseer nie, doen iets aan die saak.
Re: Boikot [boodskap #65901 is 'n antwoord op boodskap #65887] Ma, 02 September 2002 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kwaal? Om 'n draad te trek?:))
Annette

> skryf in boodskap news:e720f1c7.0209020129.6c92babb@posting.google.com...
> 'n Ou Suid-Afrikaanse kwaal...
>
> "pop"
>> Nou hoekom begin JY nie n tred . . . n interessante een . . en kyk hoe dit
>> gaan nie. Moenie kritiseer nie, doen iets aan die saak.
Re: Boikot [boodskap #65967 is 'n antwoord op boodskap #65887] Di, 03 September 2002 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
>
> "pop"
>> Nou hoekom begin JY nie n tred . . . n interessante een . . en kyk hoe dit
>> gaan nie. Moenie kritiseer nie, doen iets aan die saak.

Moet nie kritiseer nie Pop? Terwyl julle deelnemers somtyds
onder die naam Ferdi skryf en ander kere in 'n kompleet
misunderstanding 'Nansen Passport' heet?
Ek deel op 'n heel ander groep en het 'n tyd gelede
julle groep raak gesien...

Kawa
Re: Boikot [boodskap #65973 is 'n antwoord op boodskap #65967] Di, 03 September 2002 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kyk Kawa, hier is beslis n paar weirds wat rondhang op hierdie groep, maar
dit is net die spys om dinge bietjie lewendig te hou, anders is dit darem te
vervelig hoor. Vertel vir ons van jou, waffer ander groep praat jy van?

"Kawa" skryf in boodskap news:i94anuk0pomsfuk9elna8uhtjrtclh3r0a@4ax.com...
>
>>
>> "pop"
>>> Nou hoekom begin JY nie n tred . . . n interessante een . . en kyk hoe dit
>>> gaan nie. Moenie kritiseer nie, doen iets aan die saak.
>
> Moet nie kritiseer nie Pop? Terwyl julle deelnemers somtyds
> onder die naam Ferdi skryf en ander kere in 'n kompleet
> misunderstanding 'Nansen Passport' heet?
> Ek deel op 'n heel ander groep en het 'n tyd gelede
> julle groep raak gesien...
>
> Kawa
Re: Boikot [boodskap #66110 is 'n antwoord op boodskap #65973] So, 08 September 2002 17:57 Na vorige boodskap
Kawa  is tans af-lyn  Kawa
Boodskappe: 24
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 3 Sep 2002 17:10:50 -0500, "pop" wrote:

> Kyk Kawa, hier is beslis n paar weirds wat rondhang op hierdie groep, maar
> dit is net die spys om dinge bietjie lewendig te hou, anders is dit darem te
> vervelig hoor. Vertel vir ons van jou, waffer ander groep praat jy van?
>

Askies Pop, ek het geformateer en toe die adres verloor. Wat ook nie
regtig snaaks is nie want dit was vir 'n tyd tussen my nuusgroepe maar
nooit het ek werklik belang gestel nie omdat ... (ag moet ek dit weer
sê?) Dus nie geweet dat jy gereageer het op my skrywe nie. Waffer
ander groep praat ek van? Ek crouse maar rond en doen
windowshopping somtyds.
Deel van 'n paar vriende wat kennis uitruil op 'n hackersite en Kawa
is daar (net miskien) 'n Yammie:-)

Kawa
Vorige onderwerp: WSSD- Sukses
Volgende onderwerp: Putsaer storie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:24:31 MGT 2024