|
|
|
|
| Re: Kry geld deur SMS's op jou cell te kry [boodskap #64744 is 'n antwoord op boodskap #64741] |
Do., 11 Julie 2002 11:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons is baie kreatief:))
Ek sien ook dat die fiktiewe Harrison Universiteit met sy graadsertifikate
wat vir ondervinding uitgereik word, ook uit SA meestal hul telebemarking
doen, en die "slimmes" moet ook die gelde vir die sertifikate by 'n
plaaslike bank inbetaal.
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0207110302.35cbd0f8@posting.google.com...
> "Adolph" wrote in message
news:...
>> Wil julle bietjie geld maak ? Join Active SMS en word betaal op SMS's te
>> ontvang.
>>
>>
>> http://www.activesms.co.za?sponsor=270827721392
>
> Moenie julle tyd hierop mors nie. Weer 'n piramidespul! Jy moet
> members werf, en kry dan miskien geld vir die advertensies wat hulle
> op hulle selfone kry, terwyl iemand bo jou ryk word uit al die kaka
> wat jy weer op jou foon binnekry. Die suid afrikaners is so goed om
> sulke snot uit te dink...
|
|
|
|
|
|
|
|