|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64185 is 'n antwoord op boodskap #64157] |
So., 23 Junie 2002 22:16   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Wouter Ek wag vir jou verduideliking oor van wie jy
> gepraat het toe jy die volgende gesê het:
> Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
> Theuns. En vir die crossdressing. Jou
> onderrok hang uit.
> Tant Hessie Watson-Poirot
>
> Ons almal wag, die mense van Swellendam ook
Dit het geen verduideliking nodig nie.
Toe Teuns nou met 'n half-neurotiese
half-klaende toon begin om Ferdi se
geskrywery te analiseer, toe dink ek
o verdriet, hier is nog een wat besig
is om berserk te raak. Ek moet hom
waarsku dat as hy gaan cross-dress.
sy onderrok kort voor lang gaan uithang,
want Ferdi laat nie met hom speel nie.
Ek dink Theuns het my waarskuwing waardeer,
want hy is deesdae tjoepstil.
Tant Hessie van Lekkersing
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64193 is 'n antwoord op boodskap #64187] |
Ma., 24 Junie 2002 13:13   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Kinky wrote:
> Tannie Doek: Jy is die
> een wat links en regs klappe uitdeel maar wanneer jy aan die ontvang
> kant staan, dan kry jy seer!
Tant Hessie seerkry? Don't flatter
yourself. Maar tant Hessie wéét wanneer
sy met 'n anderkant-die-treinspoor
mentaliteit te doen het as daar oor
hangtiete en handdoeke en dies meer
gepraat word. Jy dink jy is snaaks,
maar al wat oorkom is agterafgeid.
Mens kan klappe uitdeel, maar doen
te tog with class.
Tant Hessie van die Derde Republiek
se Kappiekommando.
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64202 is 'n antwoord op boodskap #64199] |
Ma., 24 Junie 2002 17:55   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Theuns Erasmus wrote:
> Jy reken ek is berserk, 'n crossdresser, half-neuroties en half-klaend?
> Tant Hessie, terwyl jou kop so lekkersing lieg jy soos 'n matroos.
Ek het nog altyd gewonder hoekom
matrose nou veronderstel is om so
te lieg? Kan een van jou woordeboeke
miskien die probleem vir ons oplos?
Tant Hessie van Koegas
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is daar in 'n naam? [boodskap #64237 is 'n antwoord op boodskap #64175] |
Di., 25 Junie 2002 20:53  |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Laat dink my nou aan my een vriend se klein boetie. Hy kom met een of ander
liegstorie by homse ma. Die tannie kyk hom so skeef en vra: Dink jy miskien
ek is onder `n kalkoen uitgebroei? Sy oog word vir die oomblik heel helder
en hy antwoord byna onmiddellik: Ma is miskien nie, maar ek is.
"Katryn" skryf in boodskap news:bk3chu4q8gvq0e8v5d5cqhj24hgcd7glvt@4ax.com...
> "Wouter Plaasvark" wrote:
>
>> Gloudina
>> En jy skuld my nog die bewys dat ek
>> enigiemand "beskuldig" het van enigiets.
>> Gaan lees weer die poste. Ek wag vir jou
>> bewyse, tittel en vers.
>>
>> Wouter
>> Jy het my reaksie gekry. Ek wag vir jou verduideliking oor van wie jy
>> gepraat het toe jy die volgende gesê het:
>> Pasop tog op vir die berserkerrigheid,
>> Theuns. En vir die crossdressing. Jou
>> onderrok hang uit.
>> Tant Hessie Watson-Poirot
>>
>> Ons almal wag, die mense van Swellendam ook
>
> Danielle:
> Ja, ek wag ook geduldig op haar antwoord.
> Die standaard sinkhuis-tipe van antwoord van haar van: "gooi 'n klip
> in die bos om te sien wat uitval", is nie goed genoeg nie.
> Niemand hier is onder 'n volstruis uitgebroei nie.
>
|
|
|
|