Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Duitswes/Suidwes/Namibië
Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64145] So, 23 Junie 2002 05:54 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Pas terug uit Windhoek. Ek het baie lanklaas soveel Afrikaans gehoor soos
daar - almal, almal, praat Afrikaans.
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64148 is 'n antwoord op boodskap #64145] So, 23 Junie 2002 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ons klomp ploerte in Namibië is lank genoeg besig met die 'voorgee' om
te besef dat mens eintlik maar net moet doen wat vir jou gemaklik is.
Afrikaans word deur 90% van ons bevolking gepraat en dis wat ons doen!

"Jonas" skryf in boodskap news:af3nq0$5kc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Pas terug uit Windhoek. Ek het baie lanklaas soveel Afrikaans gehoor soos
> daar - almal, almal, praat Afrikaans.
>
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64161 is 'n antwoord op boodskap #64148] So, 23 Junie 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit was baie duidelik uit my beperkte blootstelling dat taal daar by julle
nie 'n politieke konnotasie daar het nie. Ek sal weer daar gaan kuier en
hopelik volgende keer 'n bietjie wyer reis - veral in die rigting van Walvis
en Swakop.
Kan jy asseblief die koerant (Republikein) se webadres pos - ek sal dit op
prys stel.

"Suidwester" skryf in boodskap news:af3sjp$16ij$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ja, ons klomp ploerte in Namibië is lank genoeg besig met die 'voorgee' om
> te besef dat mens eintlik maar net moet doen wat vir jou gemaklik is.
> Afrikaans word deur 90% van ons bevolking gepraat en dis wat ons doen!
> "Jonas" wrote in message
> news:af3nq0$5kc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Pas terug uit Windhoek. Ek het baie lanklaas soveel Afrikaans gehoor soos
>> daar - almal, almal, praat Afrikaans.
>>
>
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64173 is 'n antwoord op boodskap #64161] So, 23 Junie 2002 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris Hattingh  is tans af-lyn  Chris Hattingh
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
www.republikein.com.na
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64179 is 'n antwoord op boodskap #64173] So, 23 Junie 2002 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
wat is die 'Windhoek Observer' se web adres?
--

"Chris Hattingh" wrote in
message news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
| www.republikein.com.na
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64186 is 'n antwoord op boodskap #64173] Ma, 24 Junie 2002 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dki. Ek sien vir wie jy werk ...

"Chris Hattingh" skryf in boodskap news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
> www.republikein.com.na
>
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64188 is 'n antwoord op boodskap #64179] Ma, 24 Junie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris Hattingh  is tans af-lyn  Chris Hattingh
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hulle het nie 'n website.
Probeer www.namibian.com.na ,hulle update die nuus so van 10 uur af in die
oggend.

"Tobie" skryf in boodskap news:af59j4$avc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> wat is die 'Windhoek Observer' se web adres?
> --
>
> "Chris Hattingh" wrote in
> message news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
> | www.republikein.com.na
>
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64190 is 'n antwoord op boodskap #64145] Ma, 24 Junie 2002 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leutwein  is tans af-lyn  Leutwein
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hi

My naam is Chris, nie Anton. Kyk uit vir Leutwein..

"Annette" skryf in boodskap news:af6l76$bgpuf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?
> Ek raak skoon in die wabbeljoe met al die nuwe name;)))
> Annette - die mishoopprinses
>
>
> "Chris Hattingh" wrote in message
> news:3d16ce74.0@news1.mweb.co.za...
>> Hulle het nie 'n website.
>> Probeer www.namibian.com.na ,hulle update die nuus so van 10 uur af in die
>> oggend.
>>
>>
>> "Tobie" wrote in message
>> news:af59j4$avc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> wat is die 'Windhoek Observer' se web adres?
>>> --
>>>
>>> "Chris Hattingh" wrote in
>>> message news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
>>> | www.republikein.com.na
>>>
>>
>
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64191 is 'n antwoord op boodskap #64188] Ma, 24 Junie 2002 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?
Ek raak skoon in die wabbeljoe met al die nuwe name;)))
Annette - die mishoopprinses

"Chris Hattingh" skryf in boodskap news:3d16ce74.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle het nie 'n website.
> Probeer www.namibian.com.na ,hulle update die nuus so van 10 uur af in die
> oggend.
>
>
> "Tobie" wrote in message
> news:af59j4$avc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> wat is die 'Windhoek Observer' se web adres?
>> --
>>
>> "Chris Hattingh" wrote in
>> message news:3d161cd9.0@news1.mweb.co.za...
>> | www.republikein.com.na
>>
>
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64192 is 'n antwoord op boodskap #64191] Ma, 24 Junie 2002 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Jahoevark  is tans af-lyn  Wouter Jahoevark
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette"
Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?

Wouter
Nee, ek praat van Anton @ mothership Threeships McDuck
Re: Duitswes/Suidwes/Namibië [boodskap #64194 is 'n antwoord op boodskap #64192] Ma, 24 Junie 2002 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo!!! Skies.
Nou hoe moes ons weet Skippie is Anton?
Waar het hy dit openbaar.?

Nietemin - gaaf dat ek weet - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die
name van al die verskillenede forums waar jy pos.
Annette

"Wouter Jahoevark" skryf in boodskap news:3d1708c7.0@news1.mweb.co.za...
> "Annette"
> Hallo Chris - welkom - sal jy nou die Anton wees na wie Wouter verwys?
>
> Wouter
> Nee, ek praat van Anton @ mothership Threeships McDuck
>
Nog oor name [boodskap #64196 is 'n antwoord op boodskap #64194] Ma, 24 Junie 2002 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Nee, ek praat van Anton @ mothership Threeships McDuck

Annette
Oooooo!!! Skies.
Nou hoe moes ons weet Skippie is Anton?
Waar het hy dit openbaar.?

Wouter
In elk van ongeveer sy laaste 10 boodskappe :-)
Jy moet net lees

Annette
Nietemin - gaaf dat ek weet - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die
name

Wouter
Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie
Re: Nog oor name [boodskap #64200 is 'n antwoord op boodskap #64196] Ma, 24 Junie 2002 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> In elk van ongeveer sy laaste 10 boodskappe :-)
> Jy moet net lees
>
> Annette
> Nietemin - gaaf dat ek weet - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die
> name
>
> Wouter
> Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie

Los vir Tant Hessie uit hierdie gesprek
uit. Tant Hessie het die hele tyd geweet
McDuck se naam is Anton. Tant Hessie kyk
nie teen haar oogvelle vas nie. Anton lyk
my na 'n intelligente seun. Hy het net so
nou en dan 'n glips met die Engelse poste
wat niks met die prys van eiers te doen
het nie. Dis sy minderwaardigheidskompleks
oor sy moedertaal en sy begeerte om die
nuusgroep as 'n veiligheidskombersie te
gebruik, wat dit veroorsaak. Gee hom maar
net kans.

Tant Hessie van Nooitgedagt

Tant Hessie van Helderberg
Re: Nog oor name [boodskap #64204 is 'n antwoord op boodskap #64200] Ma, 24 Junie 2002 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Annette
> - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die name
>
> Wouter
> Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie

Los vir Tant Hessie uit hierdie gesprek
uit. Tant Hessie het die hele tyd geweet
McDuck se naam is Anton.

Wouter
Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
Sommer baie deurmekaar
Re: Nog oor name [boodskap #64206 is 'n antwoord op boodskap #64204] Di, 25 Junie 2002 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek doen nie resitasies nie.
Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
plaas?:))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d177b0f.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> - ek dog net jy raak bietjie deurmekruis met die name
>>
>> Wouter
>> Nee, nou is jy deurmekaar :-) Dit was Tant Hessie
>
> Los vir Tant Hessie uit hierdie gesprek
> uit. Tant Hessie het die hele tyd geweet
> McDuck se naam is Anton.
>
> Wouter
> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
> Sommer baie deurmekaar
>
Re: Nog oor name [boodskap #64209 is 'n antwoord op boodskap #64196] Di, 25 Junie 2002 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina het nie daardie probleem nie. Sy beskou alle nuwelinge hier as
alter ego's van Danielle. Daarna verdink sy vir Davie Davis en dan die
Plaasvark.

Duiwel

> skryf in boodskap news:af84c5$tiv$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Nou ja, almal hieronder is n nuwe spul mense sedert ek weg was, ek het
> seker tyd nodig om in te haal met wie is wie.
>
> Pop
>
>
>> Wouter
>> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
>> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
>> Sommer baie deurmekaar
Re: Nog oor name [boodskap #64210 is 'n antwoord op boodskap #64209] Di, 25 Junie 2002 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bedoel jy dat sy reg is omdat sy konstant is in haar verkeerde verdenkinge?
Annette

"Duiwels Advokaat" skryf in boodskap news:3d18243c$0$18846@hades.is.co.za...
> Gloudina het nie daardie probleem nie. Sy beskou alle nuwelinge hier as
> alter ego's van Danielle. Daarna verdink sy vir Davie Davis en dan die
> Plaasvark.
>
> Duiwel
>
>
>> skryf in boodskap news:af84c5$tiv$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> Nou ja, almal hieronder is n nuwe spul mense sedert ek weg was, ek het
>> seker tyd nodig om in te haal met wie is wie.
>>
>> Pop
>>
>>
>>> Wouter
>>> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
>>> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
>>> Sommer baie deurmekaar
>
Re: Nog oor name [boodskap #64214 is 'n antwoord op boodskap #64204] Di, 25 Junie 2002 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Nou ja, almal hieronder is n nuwe spul mense sedert ek weg was, ek het
seker tyd nodig om in te haal met wie is wie.

Pop

> Wouter
> Ja, maar Tant Hessie raak deurmekaar met Chrisjolette, Tawwe
> Theunsie, Katryn en 'n ongenoemde berserkte cross-dresser.
> Sommer baie deurmekaar
>
Re: Nog oor name [boodskap #64216 is 'n antwoord op boodskap #64206] Di, 25 Junie 2002 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek doen nie resitasies nie.
> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
> plaas?:))

Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
is Fyn Hygbos?

Ou Tante Koba
Re: Nog oor name [boodskap #64218 is 'n antwoord op boodskap #64216] Di, 25 Junie 2002 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis glo 'n digter wat wonderlike erotiese gedigte skryf, en dan dink die
konserwatiewes dit is pornografie.
Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
kan plaas
Annette

skryf in boodskap news:3D184B52.2070607@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek doen nie resitasies nie.
>> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
>> plaas?:))
>
>
> Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
> is Fyn Hygbos?
>
> Ou Tante Koba
>
Re: Nog oor name [boodskap #64221 is 'n antwoord op boodskap #64218] Di, 25 Junie 2002 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dalk Vyg Fynbos aka as Heksie?

Walter

"Annette" skryf in boodskap news:af9jmf$cj172$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dis glo 'n digter wat wonderlike erotiese gedigte skryf, en dan dink die
konserwatiewes dit is pornografie.
Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
kan plaas
Annette

skryf in boodskap news:3D184B52.2070607@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek doen nie resitasies nie.
>> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se gedigte
>> plaas?:))
>
>
> Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
> is Fyn Hygbos?
>
> Ou Tante Koba
>
Re: Nog oor name [boodskap #64227 is 'n antwoord op boodskap #64218] Di, 25 Junie 2002 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Klink na Hyg Fyndraai, eerder?

"Annette" skryf in boodskap news:af9jmf$cj172$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis glo 'n digter wat wonderlike erotiese gedigte skryf, en dan dink die
> konserwatiewes dit is pornografie.
> Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
> stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
> kan plaas
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3D184B52.2070607@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Ek doen nie resitasies nie.
>>> Ek wonder net - wanneer gaan Gloudina vir ons een van Fyn Hygbos se
> gedigte
>>> plaas?:))
>>
>>
>> Tannie is bietjie stadig vanoggend. Wie
>> is Fyn Hygbos?
>>
>> Ou Tante Koba
>>
>
Re: Nog oor name [boodskap #64228 is 'n antwoord op boodskap #64218] Di, 25 Junie 2002 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek is vreeslik geïnteresseerd in watter stukkie jy so sorgvuldig gebêre het,
Annette...

Koot

> Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en so 'n kleeiiiiiin
> stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
> kan plaas
> Annette
Vyg Fynbos [boodskap #64231 is 'n antwoord op boodskap #64228] Di, 25 Junie 2002 16:32 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier is Heksie Gertenbach aka as Vyg Fynbos se rym en dig webblad
Ek vermoed Annette se belangstelling was in Spyker :-)

http://www.oocities.org/SiliconValley/Horizon/8993/rymdig.h tml

Wouter

> Koot Pieterse
> Ek is vreeslik geïnteresseerd in watter stukkie jy so sorgvuldig
> gebêre het, Annette...

>> Ek dink ek het die naam effe verkeerd - sal gaan soek en 'n kleeiiiiiin
>> stukkie hier plaas - vir die wat dit miskien sal herken en die hele gedig
>> kan plaas
>> Annette
Vorige onderwerp: Grondhervorming
Volgende onderwerp: Re: hulle is soooo naief!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 01:52:05 MGT 2024