|
|
| Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60512 is 'n antwoord op boodskap #60508] |
Do., 18 April 2002 08:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy veralgemeen alweer Norbert.
Gaan kyk hoe rustig en gemaklik ons almal hier gesels het verlede week toe
Gloudina nie hier was nie.
Tot jy het selfs heel redelik begin redeneer - en hier val jy nou weer
terug;)))
Het jy miskien opgemerk hoe mense hier skryf - baie beskaafd en selfs
humoristies - en net weer verdwyn sodra die aantie weer inklok?
Solank as wat Gloudina haar skuins idees en verouderde sienings ivm SA hier
verkondig, sal daar altyd iemand wees om dit teen te staan.
Annette
*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cbe7cb0.570513@news.skynet.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Soos ek al gesê het: ek het dit hier al lank gesien!! Julle skryf
> almal julle is boos op Gloudina vir se skerpe kommentare...
> Maar as Gloudina 'n ruk nie gepraat het nie dan gaan julle self
> Gloudina die tent uitlok!
> Moet dus nie boos wees op Gloudina want julle is almal dieselfde!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60518 is 'n antwoord op boodskap #60517] |
Do., 18 April 2002 10:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy veralgemeen alweer Norbert!
Ek weet van baie meer wolfies in skaapkleertjies:))
Annette
*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cbe9901.734551@news.skynet.be...
> Afrikaners is almal onskuldige skaapjies!
>
> Norbert
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Jy veralgemeen alweer Norbert.
>> Gaan kyk hoe rustig en gemaklik ons almal hier gesels het verlede week toe
>> Gloudina nie hier was nie.
>> Tot jy het selfs heel redelik begin redeneer - en hier val jy nou weer
>> terug;)))
>> Het jy miskien opgemerk hoe mense hier skryf - baie beskaafd en selfs
>> humoristies - en net weer verdwyn sodra die aantie weer inklok?
>>
>> Solank as wat Gloudina haar skuins idees en verouderde sienings ivm SA hier
>> verkondig, sal daar altyd iemand wees om dit teen te staan.
>>
>> Annette
>>
>> *Sterrenkijker* wrote in message
>> news:3cbe7cb0.570513@news.skynet.be...
>>> Hallo, elkeen,
>
>>> Soos ek al gesê het: ek het dit hier al lank gesien!! Julle skryf
>>> almal julle is boos op Gloudina vir se skerpe kommentare...
>>> Maar as Gloudina 'n ruk nie gepraat het nie dan gaan julle self
>>> Gloudina die tent uitlok!
>>> Moet dus nie boos wees op Gloudina want julle is almal dieselfde!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60737 is 'n antwoord op boodskap #60567] |
So., 21 April 2002 01:52  |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: Desember 2001
|
Senior Lid |
|
|
Mmmm, daar is 'n REUSE mark in Australië hiervoor ...
HK
"Kobus Pietersen" >
>
> Australian scientists say they have created a "thinking cap" that will
> stimulate creative powers.
> The invention raises the possibility of being able to unlock one's inner
> genius by reawakening dormant parts of the brain.
>
> This shock finding will challenge many of our conventional views regarding
> creativity
>
> It is based on the idea that we all have the sorts of extraordinary
> abilities usually associated with savants.
>
> According to scientists at the Centre for the Mind in Sydney, these hidden
> talents can be stimulated using magnetism.
>
|
|
|
|