Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onse Prez verloor sy taats:))
Onse Prez verloor sy taats:)) [boodskap #60739] So, 21 April 2002 06:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nadat die mense van die Kongo 40+ dae in vrede en weelde by Sun City beraad
gehou het oor hul toekoms, en selfs Onse Prez spesiaal moeite gedoen het om
met die laaste dag teenwoordig te wees om hulle met goeie raad terug te
stuur, het dinge nog steeds nie na wense verloop nie.

Die Kongolese het nog nie tot 'n vergelyk gekom nie, en dit is wat Vital
Kamerke - segsman van die sameprekings te sê gehad het van Mbeki se
vredesplan:
" An inexplicable cacophony in the hierarchy of tasks".

Hoor nou net oor die nuus dat die Kongolese oor drie weke weer gaan begin
met verdere samesprekings, nie noodwendig weer by Sun City nie.

Annette
Re: Onse Prez verloor sy taats:)) [boodskap #60747 is 'n antwoord op boodskap #60739] So, 21 April 2002 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die Kongolese het nog nie tot 'n vergelyk gekom nie, en dit is wat Vital
Kamerke - segsman van die sameprekings te sê gehad het van Mbeki se
vredesplan:
" An inexplicable cacophony in the hierarchy of tasks".
Annette

So jy reken hulle besef nie hulle maak 'n klomp kakofonie nie?
Duiwel
Re: Onse Prez verloor sy taats:)) [boodskap #60748 is 'n antwoord op boodskap #60747] So, 21 April 2002 08:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dus juis omdat hulle so gewoond is aan kakofonie dat hulle Onse Prez se
kakofoniese vredesplan so gou kon herken:))
Annette

Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3cc26f88$0$228@hades.is.co.za...
> Die Kongolese het nog nie tot 'n vergelyk gekom nie, en dit is wat Vital
> Kamerke - segsman van die sameprekings te sê gehad het van Mbeki se
> vredesplan:
> " An inexplicable cacophony in the hierarchy of tasks".
> Annette
>
> So jy reken hulle besef nie hulle maak 'n klomp kakofonie nie?
> Duiwel
>
Vorige onderwerp: Ek het dit hier al lank gesien!..
Volgende onderwerp: Hey, Q!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 23:57:11 MGT 2024