Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » vinnige karre
vinnige karre [boodskap #59684] So, 07 April 2002 09:58 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek staan verslae. Hier is nou 'n moewiese hoe-ha oor die "carnage" op Wes
Australië se paaie. 53 sover dood hierdie jaar, en die mense sidder by die
gedagte daaraan. Net noudie dag het 'n belowende jong krieketspeler homself
uitgewis in sy Porche en sy meisie is sover ek weet nog in die intensiewe
eenheid aan't vegte vir haar lewe.

Maar skakel ek toe nou pas die televisiestel aan en jou wragtag. Daar is 'n
bleddie yahoo besig om sulke wolke te spin in sy vuurrooi Holden dat dit 'n
orkaan tot gevolg het. Almal weet dis peperduur om 'n ad op TV uit saai en
dit moes Holden 'n fortuin gekos het om daardie TV advertensie uit te saai -
elke 5 minute. Selle strorie met die twee yahoos wat in hulle Holden (of is
dit nou 'n Ford) verby die ou jaag in die woestyn in sy jet aangedrewe tuig
(die soort wat hulle gebruik om te sien of hulle deur die klankgrens kan
bars.) So met die verbygaanslag seg die een bloke vir die ander "hy het
seker in derderat vasgehaak". ha ha groot grap.

en in die nuusbuletin 5 sekondes later kla hulle oor die carnage en dreig
met verdere spoed beperkings en "double de-merit points" op
bestuurslisensies." Die spoedgrens is onlangs in beboude gebiede verlaag na
50 kmph en op die oop pad is dit 110 kmph.

Is daar erens 'n paar breinselle te spaar om oor te skeep hierdiekant toe?
Re: vinnige karre [boodskap #59686 is 'n antwoord op boodskap #59684] So, 07 April 2002 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hantam - ja - jammer om te hoor dat julle daar nou teen 'n slakkepas gaan
beweeg:)))
Soos ek die ou sakie sien - wat is die sin of nut daarin om motors aan mense
te verkoop wat 300kpu kan ry, as mens net 110 mag ry?
Dus, hoekom laat die regering toe dat sulke vinnige motors in die eerste
plek toegelaat word om vervaardig te word of verkoop te word aan jan
publiek.
Tweedens, is soos jy weet, nie die motor wat die ongelukke maak nie, maar
wel die mense in die voertuig ( behalwe as die motor KIT is natuurlik:)) )
Derdens - jy durf nie die advertensiewese se motiewe bevraagteken, of die TV
kanaal se besigheidspraktyke aanspreek nie - biesnies ies biesnies.

Sad but True.
Naar maar Waar.
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:CBUr8.31367$uR5.74725@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek staan verslae. Hier is nou 'n moewiese hoe-ha oor die "carnage" op Wes
> Australië se paaie. 53 sover dood hierdie jaar, en die mense sidder by die
> gedagte daaraan. Net noudie dag het 'n belowende jong krieketspeler homself
> uitgewis in sy Porche en sy meisie is sover ek weet nog in die intensiewe
> eenheid aan't vegte vir haar lewe.
>
> Maar skakel ek toe nou pas die televisiestel aan en jou wragtag. Daar is 'n
> bleddie yahoo besig om sulke wolke te spin in sy vuurrooi Holden dat dit 'n
> orkaan tot gevolg het. Almal weet dis peperduur om 'n ad op TV uit saai en
> dit moes Holden 'n fortuin gekos het om daardie TV advertensie uit te saai -
> elke 5 minute. Selle strorie met die twee yahoos wat in hulle Holden (of is
> dit nou 'n Ford) verby die ou jaag in die woestyn in sy jet aangedrewe tuig
> (die soort wat hulle gebruik om te sien of hulle deur die klankgrens kan
> bars.) So met die verbygaanslag seg die een bloke vir die ander "hy het
> seker in derderat vasgehaak". ha ha groot grap.
>
> en in die nuusbuletin 5 sekondes later kla hulle oor die carnage en dreig
> met verdere spoed beperkings en "double de-merit points" op
> bestuurslisensies." Die spoedgrens is onlangs in beboude gebiede verlaag na
> 50 kmph en op die oop pad is dit 110 kmph.
>
> Is daar erens 'n paar breinselle te spaar om oor te skeep hierdiekant toe?
>
Re: vinnige karre [boodskap #59688 is 'n antwoord op boodskap #59684] So, 07 April 2002 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:CBUr8.31367$uR5.74725@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek staan verslae. Hier is nou 'n moewiese hoe-ha oor die "carnage" op Wes
> Australië se paaie. 53 sover dood hierdie jaar, en die mense sidder by die
> gedagte daaraan. Net noudie dag het 'n belowende jong krieketspeler homself
> uitgewis in sy Porche en sy meisie is sover ek weet nog in die intensiewe
> eenheid aan't vegte vir haar lewe.
>
> Maar skakel ek toe nou pas die televisiestel aan en jou wragtag. Daar is 'n
> bleddie yahoo besig om sulke wolke te spin in sy vuurrooi Holden dat dit 'n
> orkaan tot gevolg het. Almal weet dis peperduur om 'n ad op TV uit saai en
> dit moes Holden 'n fortuin gekos het om daardie TV advertensie uit te saai -
> elke 5 minute. Selle strorie met die twee yahoos wat in hulle Holden (of is
> dit nou 'n Ford) verby die ou jaag in die woestyn in sy jet aangedrewe tuig
> (die soort wat hulle gebruik om te sien of hulle deur die klankgrens kan
> bars.) So met die verbygaanslag seg die een bloke vir die ander "hy het
> seker in derderat vasgehaak". ha ha groot grap.
>
> en in die nuusbuletin 5 sekondes later kla hulle oor die carnage en dreig
> met verdere spoed beperkings en "double de-merit points" op
> bestuurslisensies." Die spoedgrens is onlangs in beboude gebiede verlaag na
> 50 kmph en op die oop pad is dit 110 kmph.
>
> Is daar erens 'n paar breinselle te spaar om oor te skeep hierdiekant toe?
>
>

Wag laat ek kyk... Nee, sorry. Ons het ook 'n tekort aan hiedie kant.

Q
Re: vinnige karre [boodskap #59689 is 'n antwoord op boodskap #59684] So, 07 April 2002 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 17:58:53 +0800, "Hantamkind"
> ." Die spoedgrens is onlangs in beboude gebiede verlaag na
> 50 kmph en op die oop pad is dit 110 kmph.

Die spoedgrens vir (swart) taxi's is verlaag na 100kmu. Nie dat dit
werkliks saak maak nie want verkeerskonstabels is te bang om hulle
voor te keer. Met gegronde redes natuurlik.

>
> Is daar erens 'n paar breinselle te spaar om oor te skeep hierdiekant toe?
>
Ja, doen aansoek om invoer van genoemde taxis
Re: vinnige karre [boodskap #59692 is 'n antwoord op boodskap #59689] So, 07 April 2002 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hey DiDi, Hantam vra lewendige selle .................

Hantam hoe is die hoofpaaie van een stad na 'n ander stad of dorp
in WA?
As ek moet ry, sê vanaf Perth na Geraldton of Perth na Eyre, kan
mens veilig ry teen 180 km of nie?

Wat van teen die ooskus? Brisbane tot onner in Melbourne
byvoorbeeld? Hoe vergelyk dit met ons N paaie?

Wonner of my 'girlfriend' nog in Wyndham se hotel woon?

As iemand ooit Geraldton toe gaan, laat my weet ek het 'n vriend
daar. Sy familie vang kreef, meskien goed om so iemand te gaan
ontmoet :-)
Re: vinnige karre [boodskap #59696 is 'n antwoord op boodskap #59692] So, 07 April 2002 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 13:46:39 +0200, "Tobie" wrote:

>
> Wonner of my 'girlfriend' nog in Wyndham se hotel woon?
>
> As iemand ooit Geraldton toe gaan, laat my weet ek het 'n vriend
> daar. Sy familie vang kreef, meskien goed om so iemand te gaan
> ontmoet :-)
>

Meskien beter om jou girlfriend te ontmoet:-)

Didi
Re: vinnige karre [boodskap #59819 is 'n antwoord op boodskap #59684] Ma, 08 April 2002 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 17:58:53 +0800, "Hantamkind"
served the following to the group:

> Ek staan verslae. Hier is nou 'n moewiese hoe-ha oor die "carnage" op Wes
> Australië se paaie. 53 sover dood hierdie jaar, en die mense sidder by die
> gedagte daaraan. Net noudie dag het 'n belowende jong krieketspeler homself
> uitgewis in sy Porche en sy meisie is sover ek weet nog in die intensiewe
> eenheid aan't vegte vir haar lewe.
>
> Maar skakel ek toe nou pas die televisiestel aan en jou wragtag. Daar is 'n
> bleddie yahoo besig om sulke wolke te spin in sy vuurrooi Holden dat dit 'n
> orkaan tot gevolg het. Almal weet dis peperduur om 'n ad op TV uit saai en
> dit moes Holden 'n fortuin gekos het om daardie TV advertensie uit te saai -
> elke 5 minute. Selle strorie met die twee yahoos wat in hulle Holden (of is
> dit nou 'n Ford) verby die ou jaag in die woestyn in sy jet aangedrewe tuig
> (die soort wat hulle gebruik om te sien of hulle deur die klankgrens kan
> bars.) So met die verbygaanslag seg die een bloke vir die ander "hy het
> seker in derderat vasgehaak". ha ha groot grap.
>
> en in die nuusbuletin 5 sekondes later kla hulle oor die carnage en dreig

dis maar so die hele wereld oor (westerse wereld). soos met die viagra
ad wat ons so hier by ons het. hulle kla dag en nag oor geweld teen
vroue en die rape stats maar hulle spandeer miljoene om almal styf te
kry. mind boggling stem ek saam.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: vinnige karre [boodskap #59829 is 'n antwoord op boodskap #59819] Ma, 08 April 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships Mcduck wrote:
>
> dis maar so die hele wereld oor (westerse wereld). soos met die viagra
> ad wat ons so hier by ons het. hulle kla dag en nag oor geweld teen
> vroue en die rape stats maar hulle spandeer miljoene om almal styf te
> kry. mind boggling stem ek saam.
>

Die erection advertensies kan nog gaan - die v-monolgue's is vir my
heelwat erger - jy kan nog kringe om jou kind praat oor ereksies maar as
die Naomi Campbell die mikrofoon laer as haar naeltjie laat sak is dit
nogal moeilik.
Re: vinnige karre [boodskap #59885 is 'n antwoord op boodskap #59692] Di, 09 April 2002 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie,

Onthou - Perth is die mees geisoleerde stad ter wêreld. Hier is nie baie
stede in Wes Australië nie. Ek skiet sommer van die heup af en se Geraldton
is dalk 'n stad en miskien Albany maar ek is nie seker nie. Die hi-ways hier
het verkeersligte op. As jy dink jy gaan lekker cruise op die Great Eastern
Highway is jy in vir 'n moewiese surprise. Dis 'n ou trietsel paadjie met
honderde verkeersligte op. (Ons het nou al afgeleer om "robot" te se vir 'n
verkeerslig want jy word in jou gesig uitgelag oor die term.)

Ek is seker dit is moontlik om 'n spoed van 180 kmph op die pad tussen Perth
en Geraldton te behaal - die pad oppervlak is uitmuntend (soos alle paaie in
WA) alhoewel dit nie 'n dubbelpad of snelweg is nie. As jy egter teen daai
spoed gevang word is jy summier jou lisensie kwyt. Dis nou as 'n road train
jou nie trompop van vooraf ontmoet het nie en jy dit kon regkry om die
honderde kangaroos te sidestep. Veral tussen sononder en dagbreek is dit
fataal om vinninger as 110 te ry. Daai goed gee reuse tree en as hy op spoed
is en verskyn hy letterlik uit die niet hier voor jou radiator. En hulle is
vervuil hoor. As jy een tref teen 120 kmph is jy poegaai - roobar of te not.

Die paaie in WA word bevonds deur die padgebruikers. Die staat dra bittermin
by. 'n Lisensie vir 'n gesinsmotor beloop ongeveer AU$ 400 per jaar (sowat
R1800) en 'n bestuurderslisensie kos $31.40 per jaar (jy moet hom elke jaar
hernu) of jy kan $99 betaal vir 5 jaar.

Ek kan my nie juis uitlaat oor die paai aan die ooskus nie. Was nog net
vlugtig daar op vakansie many moons ago.

Groetnis,
Hantamkind

"Tobie"
>
> Hantam hoe is die hoofpaaie van een stad na 'n ander stad of dorp
> in WA?
> As ek moet ry, sê vanaf Perth na Geraldton of Perth na Eyre, kan
> mens veilig ry teen 180 km of nie?
>
> Wat van teen die ooskus? Brisbane tot onner in Melbourne
> byvoorbeeld? Hoe vergelyk dit met ons N paaie?
>
> Wonner of my 'girlfriend' nog in Wyndham se hotel woon?
>
> As iemand ooit Geraldton toe gaan, laat my weet ek het 'n vriend
> daar. Sy familie vang kreef, meskien goed om so iemand te gaan
> ontmoet :-)
>
Re: vinnige sheilas [boodskap #59912 is 'n antwoord op boodskap #59696] Di, 09 April 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dave"
> Meskien beter om jou girlfriend te ontmoet:-)
---
heheheh ...... sy sal in haar 50's wees :-)
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Angola uitreiking / outreach
http://walk.isat.co.za
Niemand het nog die weggesteekte
bladsy gekry nie
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: vinnige karre [boodskap #59916 is 'n antwoord op boodskap #59885] Di, 09 April 2002 18:44 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind"
" vinnige karre"
~~
dankie Hantam ..........
--
***************************
http://www.transformationafrica.org
***************************
Vorige onderwerp: Stilletjies saamgesmelt.
Volgende onderwerp: Petrolprys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:57:56 MGT 2024